Volgorde waarin ek die hoofstukke van die vier Evangelies hanteer
LUKAS |
MATTEUS |
MARKUS |
JOHANNES |
Lukas 1 – Die Evangelie van Jesus Christus is betroubaar | |||
Matteus 1 – Jesus is die hoogtepunt en vervulling van die OT Messiaanse verwagting | |||
Lukas 2 – Jesus word in Betlehem gebore | |||
Matteus 2 – Sterrekundiges besoek Jesus; Na hulle vlug na Egipte vestig hulle in Nasaret | |||
Lukas 3 – Jesus is familie van alle mense | |||
Matteus 3 – Johannes die Doper doop Jesus en die Gees vervul Hom | |||
Markus 1 – Die begin van die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God | |||
Matteus 4 – Jesus se versoeking en die begin van sy bediening | |||
Lukas 4 – Jesus deurstaan die toets en verkondig die koninkryk van God | |||
Lukas 5 – Jesus het gekom vir armes, gevangenes, blindes en onderdruktes | |||
Johannes 1 – Jesus is die Gestuurde Woord van God | |||
Johannes 2 – Jesus verander water in wyn en reinig die tempel | |||
Johannes 3 – Die wedergeboorte en die ewige lewe | |||
Johannes 4 – Jesus reis deur Samaria en bedien die stad Sigar | |||
Markus 2 – Jesus demonstreer sy gesag deur genesing, vergifnis, en verkondiging | |||
Markus 3 – Genesing, verset, en dissipelskap | |||
Lukas 6 – Jesus is Here van die Sabbat; die Vlakterede | |||
Matteus 5 – Die stryd vir geregtigheid | |||
Matteus 6 – Die lewe van geregtigheid | |||
Matteus 7 – Die vrug van geregtigheid | |||
Matteus 8 – Jesus bedien genesing in Galilea | |||
Lukas 7 – Jesus het gelowiges en twyfelaars lief | |||
Johannes 5 – Lewe kom deur vertroue en gehoorsaamheid | |||
Lukas 8 – Toegewy aan God in voor- en teëspoed | |||
Markus 4 – Jesus roep sy dissipels op tot luisterende gehoorsaamheid | |||
Markus 5 – Jesus bevry van die chaosmagte en bring genesing | |||
Lukas 9 – God is getrou om ons alles te gee wat ons in die bediening nodig het | |||
Markus 6 – Jesus openbaar sy mag, stuur dissipels uit, en leer oor geloof en afhanklikheid | |||
Markus 7 – Jesus ontbloot skynheiligheid en bring genesing oor grense heen | |||
Markus 8 – Jesus bring oorvloed en wys die pad na ware dissipelskap | |||
Markus 9 – Jesus openbaar sy heerlikheid en brei verder uit op ware dissipelskap | |||
Johannes 6 – Jesus, die Brood van die Lewe | |||
Johannes 7 – Jesus bring verdeeldheid met sy woorde en werke | |||
Johannes 8 – Jesus die Lig vir die wêreld en die Waarheid wat vrymaak | |||
Johannes 9 – Jesus, die Lig wat geestelike en fisiese blindheid genees | |||
Johannes 10 – Jesus is die Goeie Herder; die Weg na oorvloedige lewe | |||
Johannes 11 – Jesus is die opstanding en die lewe | |||
Lukas 10 – Geroep tot aktiewe diens sowel as verdieping in ons verhouding met God | |||
Lukas 11 – Die gebed, gehoorsaamheid en innerlike reinheid van ware dissipels | |||
Lukas 12 – Waaksaamheid, getrouheid, en die keuse vir God se Koninkryk | |||
Lukas 13 – Bekering en die onweerstaanbare koms van die Koninkryk | |||
Lukas 14 – Jesus oor die koste van dissipelskap en gasvryheid | |||
Lukas 15 – God se hart vir verlorenes | |||
Lukas 16 – Jesus oor rykdom, betroubaarheid en genade | |||
Lukas 17 – Jesus vermaan ons tot ‘n bedagsame en dankbare lewe | |||
Matteus 9 – Jesus se mag oor sonde, siekte en dood | |||
Matteus 10 – Die uitsending van die Twaalf: roeping, vervolging en getrouheid aan Jesus | |||
Matteus 11 – Jesus nooi almal uit om rus in Hom te vind | |||
Matteus 12 – Jesus openbaar die krag, genade en oordeel van die Koninkryk | |||
Matteus 13 – Jesus ontmagtig die skare en bemagtig die dissipels met gelykenisse | |||
Matteus 14 – Die broodvermeerdering en Petrus se geloof | |||
Matteus 15 – Jesus ontbloot die skynheilige tradisie van die Fariseërs | |||
Matteus 16 – Jesus kondig sy eie kruispad aan as model vir dissipelskap | |||
Matteus 17 – Jesus word verheerlik as teken van sy Goddelikheid | |||
Matteus 18 – Jesus leer koninkrykskinders hoe hulle in verhouding met mekaar moet lewe | |||
Matteus 19 – Jesus spel koninkrykswaardes vir huwelike, kinders en welvaart uit | |||
Markus 10 – Dissipelskap, diensbaarheid, en die weg van die Koninkryk | |||
Matteus 20 – Jesus spel koninkrykswaardes vir leiers en die geloofsgemeenskap uit | |||
Lukas 18 – God is meer as gewillig om gebede te beantwoord | |||
Lukas 19 – Jesus het nie net ’n groot intellek nie, maar toon veral diep wysheid | |||
Markus 11 – Jesus, die nederige, maar gesagvolle Koning | |||
Matteus 21 – Jesus openbaar sy gesag en konfronteer onvrugbare geloof | |||
Johannes 12 – Die koringkorrel moet sterf om vrug te dra | |||
Matteus 22 – Jesus is te uitgeslape vir die onbetroubare Fariseërs | |||
Markus 12 – Die gesag van Jesus en die ware betekenis van God se Koninkryk | |||
Matteus 23 – Jesus veroordeel die skynheiligheid van die skrifkenners en Fariseërs | |||
Lukas 20 – Jesus verkondig met gesag die betekenis van sy lewe, dood, en opstanding | |||
Lukas 21 – Jesus se profetiese rede: waaksaamheid, getuienis, en voleinding | |||
Markus 13 – Jesus se profetiese rede: waaksaamheid, verdrukking en die Wederkoms | |||
Matteus 24 – Jesus se profetiese rede: verdrukking, volharding en die Wederkoms | |||
Matteus 25 – Jesus se profetiese gelykenisse: waaksaamheid, getrouheid en barmhartigheid | |||
Matteus 26 – Jesus word verwerp, verraai, verhoor en verloën | |||
Markus 14 – Jesus stel die nuwe verbond in ten spyte van verloëning en verraad | |||
Lukas 22 – Jesus se gebedsworsteling gee Hom krag om gehoorsaam te bly aan sy Vader | |||
Johannes 13 –Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle lief gehad het | |||
Johannes 14 – Ek is die Weg, die Waarheid, en die Lewe | |||
Johannes 15 – Ek is die Ware Wingerdstok – die sewende “Ek is”-uitspraak | |||
Johannes 16 – Die Heilige Gees is ons inspirasie | |||
Johannes 17 – Jesus bid passievol vir eenheid in sy kerk | |||
Johannes 18 – Jesus kies die pad van die kruis | |||
Johannes 19 – Jesus word verhoor, gekruisig en begrawe | |||
Matteus 27 – Jesus word verhoor, gekruisig en begrawe | |||
Markus 15 – Jesus word verhoor, gekruisig en begrawe | |||
Lukas 23 – Jesus word verhoor, gekruisig en begrawe | |||
Matteus 28 – Jesus staan op uit die dood en gee die Groot Opdrag aan sy dissipels | |||
Markus 16 – Die opstanding en opdrag van Jesus | |||
Lukas 24 – Die opstanding, verskynings en Hemelvaart van Jesus | |||
Johannes 20 – Jesus staan op as die teenwoordige Here | |||
Johannes 21 – Jesus leer Petrus om Hom alleen te volg |
Discover more from Bybelskool
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
Onlangse kommentaar