Kronologiese leesplan

Lees die Bybel deur saam met my op ‘n kronologiese wyse!

Ek het na lang oorweging besluit om weer die Bybel deur te lees saam met dié wat wil. Ek gaan dit hierdie keer kronologies doen, dws ons lees bv Job tussen Genesis 11 en 12, want dit is min of meer die tyd wat Job geleef het. Ek doen dit hoofstuk vir hoofstuk, een hoofstuk ‘n dag. Dit beteken die leesplan sal min of meer drie en ‘n half jaar neem, DV.

  • Jy kan inskryf by hierdie webtuiste om die bydraes daagliks in jou Inbox te ontvang.
  • Jy kan ook inskryf by hierdie Whatsapp groep om die bydraes daar te ontvang

Vorige bydraes is hieronder in ‘n argief geplaas.

Argief

View all posts in this series