Skip to main content

Boek oor Openbaring

Ek het al verskillende weergawes van my bydraes oor Openbaring beskikbaar gestel, onder andere ‘n leesprogram op YouVersion. Hier is nog ‘n weergawe waarin ek ‘n langer inleiding gee oor bv. die interpretasie modelle van Openbaring vir dié wat ‘n bietjie dieper wil delf in die betekenis van hierdie wonderlike boek.

View all posts in this series

Discover more from Bybelskool

Subscribe to get the latest posts sent to your email.


Chris van Wyk

Ek is Direkteur van Bediening en Geestelike Vorming by Veritas College International. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am Director of Ministry and Spiritual Formation at Veritas College International. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Comments

Maak 'n opmerking

Onlangse kommentaar