Skip to main content

Lees Handelinge en die NT briewe kronologies saam met my deur van 7 Junie af

Daar is meer as 3 500 mense regdeur die wêreld wat saam met my die Bybel van die begin af in kronologiese volgorde deurlees (jy kan die vorige leeswerk hier bereik). Ons is al regdeur die OT en voltooi volgende week die Evangelies van die NT.

Ons begin die 7de Junie om Handelinge te lees en sal telkens die NT briewe en Openbaring lees soos hulle in kronologiese volgorde aan die beurt kom.

Ek nooi jou uit om by ons aan te sluit om die laaste deel van ons reis deur die Bybel te voltooi.

Jy kan inskryf by Bybelskool.com om dit daagliks in jou Inbox te ontvang. Of jy kan inskryf om dit per Whatsapp te ontvang.

Lekker lees!

View all posts in this series

Discover more from Bybelskool

Subscribe to get the latest posts sent to your email.


Chris van Wyk

Ek is Direkteur van Bediening en Geestelike Vorming by Veritas College International. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am Director of Ministry and Spiritual Formation at Veritas College International. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Comments

Maak 'n opmerking

Onlangse kommentaar