Chris van WykonDaniël 3-4Die Bybel antwoord nie die vraag eksplisiet nie. Daniël was moontlik afwesig waar die knielery plaasgevind het vanweë die belangriker posisie wat hy as hulle beklee het. Hy het volgens hoofstuk 2:49 in die koning se paleis gewoon. Die verhaal beklemtoon ook dat hulle in eie reg lojaal aan die Here o…
André KritzingeronDaniël 3-4Baie dankie Chris. Hierdie woorde raak my vandag diep. "Dan kom een van die roerendste uitsprake oor geloof in die hele Bybel, as hulle sê: “Hy sal ons ook red uit u mag. Selfs as Hy dit nie doen nie, moet u weet dat ons u god nie sal dien nie, die goue beeld wat u laat oprig het, nie sal aanbid nie…
Chris van WykonHabakuk 2Dit bly vir my 'n voorreg om saam met julle op dié reis deur die Bybel te wees.
JohannonHabakuk 2Baie dankie Dr Chris. Ek is bevoorreg om as n ou man die insig kry in die Bybelboeke soos u dit verduidelik deur die manier om Konings, Kronieke en die profete saam te vat en ook hoe dit in die nuwe testament weerklank vind.
Chris van WykonMatteus 27 – Jesus word oorgelewer en gekruisig, sterf en word begraweHi Alida, interessante vraag. Daar is baie spekulasie daaroor, maar uit die teks kan 'n mens net die volgende aflei: 1) Die voorhangsel van die tempel skeur wat aankondig dat die pad na God nou oop is deur die dood van die Here Jesus Christus. 2) Die grafte van die ontslape heiliges het oopgegaan as…
Chris van WykonMigaHi Cornelia, jy is welkom om hier in te skryf om my daaglikse bydraes te ontvang. Jy kan dit ook per Whatsapp ontvang. Kyk maar net vir die regte skakels op die voorblad. Jy kan ook enige boek in die Bybel hier deurwerk. Die skakels is op die boonste spyskaart (menu).
CorneliaonMigaWil my graag verdiep in God Se woord
Retha RouxonHoe werk die uitverkiesing?Baie dankie Chris vir hierdie waardevolle en breedvoerige uitleg. Ons behandel reeds die onderwerp van Uitverkiesing van hierdie week af in ons Bybelstudie onderrig en hierdie is goeie aanvulling wat ek alreeds bymekaar gemaak het. Groete