Jesaja 56-57
Almal is welkom by God
In die volgende ses hoofstukke, Jesaja 56-61, word ons aandag weer gefokus op temas wat reeds in Jesaja 1-2 aan die orde gestel is: God wat verlossing bring vir ‘n volk al het hulle die verbond verbreek. En weereens word die goeie nuus vir die nasies beklemtoon. Daar is ook ‘n pragtige gedeelte in Jesaja 57:14-21 wat teruggryp op die tema van voorbereiding vir God se uitkoms waarvan ons reeds in Jesaja 40 kennis geneem het. Ons lees ook Jesaja 61 wat ‘n ongelooflike belangrike rol gespeel het in Jesus se roepingsverstaan (vgl Luk 4).
Jesaja borduur in Jesaja 56-57 voort op die tema van die nasies en:
- wys hoe ander mense ingesluit word in die gemeenskap van die gelowiges – Jesaja 56:1-8 en
- spreek ‘n skerp oordeel oor lui leiers uit – Jesaja 56:9-12. Dit volg hy op met
- ‘n ongelooflike diepsinnige bespreking van die voorkoms van boosheid in die wêreld, wat manifesteer in die wellustige dien van afgode – Jesaja 57:1-13 en
- ‘n oproep op die regverdiges om gereed te maak vir die uitkoms wat God gaan bring – Jesaja 57:14-21.
Teks en konteks
Jesaja 56:1-8
Let op dat regdoen hier nie ‘n verdienstelike karakter aanneem nie, maar ‘n voorbereidende karakter, soos ons dit reeds in Jesaja 40 aangetref het. Omdat God se verlossing aan die kom is, roep die profeet die volk op om reg te laat geskied in die gemeenskap en self reg te doen.
Regdoen word hier uitgespel as die onderhouding van die sabbat (Jes 56:2 [vir almal], 4 [vir die ontmandes], 6 [selfs vir die nie-Israeliete]), die eerste keer dat ons dit in Jesaja aantref. Dit speel ook ‘n belangrike rol in Jesaja 58:13 as deel van die proses om vreugde in die Here te vind en die land weer in besit te neem.
In Jesaja 66:23 word dit (saam met die nuwemaansfees) as ‘n simbool van die gefokusde aanbidding van God in die bedeling van die nuwe hemel en aarde gebruik. Ek gee ‘n bietjie meer inligting oor die Sabbat in die boodskap en betekenis gedeelte.
Let ook op die verstommende hoopvolle belofte wat oor die nie-Israeliete sowel as die ontmandes (eunugs) uitgespreek word. Nie-Israeliete is baie keer uitgesluit van die volk en die tempel gemeenskap weens die gevaar van afgodsdiens (Esra 9:1; Neh 9:2), hoewel mense soos Rut en Ragab wel weens hulle verbintenis aan God toegelaat is in die volk. Van hier af word almal wat die Here dien volledig toegelaat.
Dieselfde het ontmandes (eunugs) vroeër gegeld (Deut 23:1; Lev 21:20). Ook hulle word egter nou ingesluit in die verbond in taal wat herinner aan wat Johannes veel later in Openbaring sou skryf. Vergelyk bv Openb 2:17: “Elkeen wat die oorwinning behaal, sal Ek ’n pilaar in die tempel van my God maak, en hy sal vir altyd daar bly. Ek sal op hom die Naam van my God skrywe en die naam van die stad van my God, die nuwe Jerusalem, wat van my God af uit die hemel uit afkom. En Ek sal ook my eie nuwe Naam op hom skrywe.” (vgl ook Openb 3:5, 12; 20:15; 22:4)
Dit tref my hoe die tempel – met al die nie-Israeliete en al die ontmandes daar – tot ‘n huis van gebed vir al die volke uitgeroep word, wat vreugde aan hulle sal verskaf (Jes 56:7). Dit herinner ‘n mens aan Salomo wat in sy gebed by die inwyding van die tempel gebed as die primêre funksie van die tempel uitgespel het.
Jesaja 56:9-12
Laat alle leiers kennis neem van dié gedeelte! Let op dat Jesaja leiers (herders) oproep om
- te waak oor volgelinge,
- insig te bekom oor die beste pad vorentoe, en
- nie op eie voordeel ingestel te wees nie.
Jesaja 57:1-13
Ek kan nie onthou wanneer ek laas so ‘n helder uitspraak gelees het oor hoekom sleg goed met goeie mense gebeur nie. Kort en kragtig sê Jesaja dat dit “deur die boosheid in die wêreld is dat die regverdiges sterf.” (Jes 57:1). Dit is nie hulle eie skuld nie, en dit is ook nie vanweë die Here nie.
Die hoop waarmee hulle sterf word net so kort en kragtig uitgespel: “dié wat die reguit pad loop, kom waar daar vrede is, hulle rus in die graf” (Jes 57:2). God bewaar hulle nie noodwendig van die gevolge van die boosheid nie, maar in die ongeluk wat hulle tref.
Laat my dink aan Jesus se saligspreking: “Geseënd is dié wat vervolg word omdat hulle doen wat reg is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.”
Na die diep hoopvolle uitspraak word die probleme van goddelose rebelle en wellustige afgodsdienaars uitgespel (wat selfs nie terugdeins van kinderoffers vir Molek [’n oud-Semitiese en ook Feniciese god] nie). Niemand kan hulle van hul eie boosheid red nie, omdat hulle God versaak het.
Let op dat hulle soektog na sin en betekenis vrugteloos is, maar dat die feit steeds nie genoeg is vir hulle om daarvan afstand te doen nie. Die rede? Die gratifikasie van wellus (vers 10) en vrees (vir die afgode se wraak) wat hulle vals gemaak het (11).
Jesaja 57:14-21
Maar vir dié wat in nederigheid hulle aan God onderwerp, is daar uitkoms. Let op dat hulle gereed moet maak vir die uitkoms deur struikelblokke te verwyder.
God word hier geteken as die vergewensgesinde en genesende God, wat sondes nie vir altyd toereken nie, en nie vir altyd toornig bly nie. Anders sou mense dit nie gemaak het nie! Sy krag verander hulle lot, en gee aan hulle vrede, terwyl die goddelose verder sal krepeer in onvrede.
Boodskap en betekenis
Dit is darem ongelooflik dat die Here soveel moeite moet doen om mense te oortuig om die regte ding te doen! ‘n Mens sou dink dat dit ‘n natuurlike keuse moes wees, om die regte ding eerder as die verkeerde te doen! Maar, helaas, dit is nie so nie, wat aandui dat daar so iets soos die sondeval moes wees wat dié geneigdheid van mense om die verkeerde doelbewus te kies, kan verklaar.
Dat die Here ook sy net só wyd gooi dat Hy selfs dié insluit wat vroeër moeilik in die geloofsgemeenskap tereg gekom het, val op. Ons sien een aspek daarvan vervul in die Nuwe Testament waar die eunug Etiopiese finansiële amptenaar sonder enige probleem ingesluit word in die gemeenskap van die gelowiges (Hand 8).
Dit tref my ook hoe belangrik gebed is, en verklaar vir ons Jesus se woede met die tempelreiniging waar hy die handelaars verkwalik het dat hulle dié droom van God in gevaar gestel het (Matt 21:13; Mark 11:17)
Ekskursie oor die sabbat
Die sabbat (in Hebreeus beteken die woord: rus) was aanvanklik ‘n rusdag waardeur ‘n gesonde ritme van werk en rus gevestig is (Gen 1). Na die Uittog uit Egipte het dit ‘n ekstra betekenis gekry deurdat dit die volk moes laat terugdink aan die vryheid wat God hulle van hulle slawerny in Egipte gegee het (Deut 5). Dit was dus die teken van die verbond (Eks 20:22). Dit het ook ‘n kultiese betekenis gekry deurdat dit ‘n dag geword het waarop gewyde byeenkomste gehou is (Lev 23).
Die sabbat is met nuwe inhoud gevul in die tyd van die ballingskap, waar dit eintlik ‘n nog meer prominente betekenis gekry het as van te vore, veral omdat Israeliete nie meer by die tempel kon kom nie. Die sabbat het dus ‘n gemeenskapskeppende funksie gekry, waardeur hulle as ‘n volk saamgebind is, sowel as ‘n godsdiensbevestigende funksie, deurdat die onderhouding daarvan gesorg het dat die ballinge nie van God afvallig raak nie. Vandaar die baie belangrike opdrag in Jesaja hier rondom.
Die onderhouding van die sabbat het dus eintlik simbolies van die nakom van die hele wet geword. En oor die volgende paar eeue het die Fariseërs ‘n magdom eie wette van die korrekte nakoming van die sabbat geskep.
In die Nuwe Testament relativeer Jesus hierdie reëlbeheptheid deur te sê dat die sabbat ter wille van die mens gemaak is, nie die mens ter wille van die sabbat nie (Mark 2:27; Joh 5 [genesing van die man wat 38 jaar lank siek was by die bad van Betesda op ‘n sabbatdag]). Hy herstel dus die oorspronklike betekenis daarvan as ‘n dag waar op God en mense gefokus kan word en verwerp die eie wette van die Jode.
Daarom is die sabbat ook nie voorskriftelik gemaak vir die gelowiges uit die heidene nie (Hand 15), omdat dit sou beteken dat heidense gelowiges eers Jode moes word, voordat hulle Christene sou raak. Die evangelie sou daardeur ingeperk en eksklusief gemaak word.
Paulus het daarom gelowiges aangeraai om nie te luister na mense wat die sabbat voorskriftelik wil maak nie (Kol 2:19), ‘n opdrag wat ons gerus vandag ook kan handhaaf wanneer mense hieroor verkeerde interpretasies versprei.
Ons vier daarom nie meer Saterdag as die dag van die Here nie, maar wel die Sondag as ‘n rus- en aanbiddingsdag, onder andere op voetspoor van die eerste gelowiges wat op die eerste dag van die week, Sondag, begin bymekaar kom het om die opstanding van Jesus Christus op Sondag (Mark 16:2; Matt 28:1; Luk 24:1; Joh 20:1) te vier.
Terloops, Johannes het die eerste dag van die week die eerste keer “die dag van die Here”(Openb 1:10) genoem, wat deur latere vroeg-kerklike geskrifte verklaar is as die eerste dag van die week (bv die Didage), en wat later Sondag genoem is op voetspoor van die Romeine.
Die Christene het dus begin om die nagmaal op Sondae te vier (Hand 20:7) en die dankoffer in te samel (1 Kor 16:2). Dit het die voorkeur dag vir hulle byeenkomste geword, ‘n gebruik wat tot vandag toe die hoofstroom keuse is.
View all posts in this series
- Bekendstelling Kronologiese Bybelleesplan - November 24, 2022
- Genesis 1:1-2:3 - November 25, 2022
- Genesis 2:4-25 - November 26, 2022
- Genesis 3 - November 27, 2022
- Genesis 4 - November 28, 2022
- Genesis 5 - November 29, 2022
- Genesis 6 - November 30, 2022
- Genesis 7 - December 1, 2022
- Genesis 8 - December 2, 2022
- Genesis 9 - December 3, 2022
- Genesis 10 - December 4, 2022
- Genesis 11 - December 5, 2022
- Job 1 - December 6, 2022
- Job 2 - December 7, 2022
- Job 3 - December 8, 2022
- Job 4:1-5:1 - December 9, 2022
- Job 5:2-27 - December 10, 2022
- Job 6 - December 11, 2022
- Job 7 - December 12, 2022
- Job 8 - December 13, 2022
- Job 9 - December 14, 2022
- Job 10 - December 15, 2022
- Job 11 - December 16, 2022
- Job 12:1-13:19 - December 17, 2022
- Job 13:20-14:22 - December 18, 2022
- Job 15 - December 19, 2022
- Job 16 - December 20, 2022
- Job 17 - December 21, 2022
- Job 18 - December 22, 2022
- Job 19 - December 23, 2022
- Job 20 - December 24, 2022
- Job 21 - December 25, 2022
- Job 22 - December 26, 2022
- Job 23 - December 27, 2022
- Job 24 - December 28, 2022
- Job 25 - December 29, 2022
- Job 26 - December 30, 2022
- Job 27 - December 31, 2022
- Job 28 - January 1, 2023
- Job 29 - January 2, 2023
- Job 30 - January 3, 2023
- Job 31 - January 4, 2023
- Job 32 - January 5, 2023
- Job 33 - January 6, 2023
- Job 34 - January 7, 2023
- Job 35 - January 8, 2023
- Job 36-37 - January 9, 2023
- Job 38-39 - January 10, 2023
- Job 40-42:6 - January 11, 2023
- Job 42:7-17 - January 12, 2023
- Genesis 12 - January 13, 2023
- Genesis 13 - January 14, 2023
- Genesis 14 - January 15, 2023
- Genesis 15 - January 16, 2023
- Genesis 16 - January 17, 2023
- Genesis 17 - January 18, 2023
- Genesis 18 - January 19, 2023
- Genesis 19 - January 20, 2023
- Genesis 20 - January 21, 2023
- Genesis 21 - January 22, 2023
- Genesis 22 - January 23, 2023
- Genesis 23 - January 24, 2023
- Genesis 24 - January 25, 2023
- Genesis 25:1-18 - January 26, 2023
- Genesis 25:19-34 - January 27, 2023
- Genesis 26 - January 28, 2023
- Genesis 27:1-45 - January 29, 2023
- Genesis 27:46-28:22 - January 30, 2023
- Genesis 29-30 - January 31, 2023
- Genesis 31 - February 1, 2023
- Genesis 32 - February 2, 2023
- Genesis 33 - February 3, 2023
- Genesis 34 - February 4, 2023
- Genesis 35 - February 5, 2023
- Genesis 36 - February 6, 2023
- Genesis 37 - February 7, 2023
- Genesis 38 - February 8, 2023
- Genesis 39:1-20 - February 9, 2023
- Genesis 39:21-40:23 - February 10, 2023
- Genesis 41 - February 11, 2023
- Genesis 42 - February 12, 2023
- Genesis 43 - February 13, 2023
- Genesis 44 - February 14, 2023
- Genesis 45 - February 15, 2023
- Genesis 46 - February 16, 2023
- Genesis 47-48 - February 17, 2023
- Genesis 49-50 - February 18, 2023
- Eksodus 1 - February 19, 2023
- Eksodus 2 - February 20, 2023
- Eksodus 3:1-4:17 - February 21, 2023
- Eksodus 4:18-31 - February 22, 2023
- Eksodus 5 - February 23, 2023
- Eksodus 6:1-26 - February 24, 2023
- Eksodus 6:27-7:25 - February 25, 2023
- Eksodus 8 - February 26, 2023
- Eksodus 9 - February 27, 2023
- Eksodus 10:1-27 - February 28, 2023
- Eksodus 10:28-11:10 - March 1, 2023
- Eksodus 12:1-42 - March 2, 2023
- Eksodus 12:43-13:16 - March 3, 2023
- Eksodus 13:17-14:31 - March 4, 2023
- Eksodus 15 - March 5, 2023
- Eksodus 16 - March 6, 2023
- Eksodus 17 - March 7, 2023
- Eksodus 18 - March 8, 2023
- Eksodus 19 - March 9, 2023
- Eksodus 20 - March 10, 2023
- Eksodus 21 - March 11, 2023
- Eksodus 22 - March 12, 2023
- Eksodus 23 - March 13, 2023
- Eksodus 24 - March 14, 2023
- Eksodus 25 - March 15, 2023
- Eksodus 26 - March 16, 2023
- Eksodus 27 - March 17, 2023
- Eksodus 28 - March 18, 2023
- Eksodus 29 - March 19, 2023
- Eksodus 30 - March 20, 2023
- Eksodus 31 - March 21, 2023
- Eksodus 32 - March 22, 2023
- Eksodus 33 - March 23, 2023
- Eksodus 34 - March 24, 2023
- Eksodus 35:1-36:1 - March 25, 2023
- Eksodus 36:2-38 - March 26, 2023
- Eksodus 37 - March 27, 2023
- Eksodus 38 - March 28, 2023
- Eksodus 39 - March 29, 2023
- Eksodus 40 - March 30, 2023
- Levitikus 1 - March 31, 2023
- Levitikus 2 - April 1, 2023
- Levitikus 3 - April 2, 2023
- Levitikus 4:1-5:13 - April 3, 2023
- Levitikus 5:14-6:7 - April 4, 2023
- Levitikus 6:8-7:38 - April 5, 2023
- Levitikus 8 - April 6, 2023
- Levitikus 9 - April 7, 2023
- Levitikus 10 - April 8, 2023
- Levitikus 11 - April 9, 2023
- Levitikus 12 - April 10, 2023
- Levitikus 13-14 - April 11, 2023
- Levitikus 15 - April 12, 2023
- Levitikus 16 - April 13, 2023
- Levitikus 17 - April 14, 2023
- Levitikus 18 - April 15, 2023
- Levitikus 19 - April 16, 2023
- Levitikus 20 - April 17, 2023
- Levitikus 21 - April 18, 2023
- Levitikus 22 - April 19, 2023
- Levitikus 23 - April 20, 2023
- Levitikus 24 - April 21, 2023
- Levitikus 25 - April 22, 2023
- Levitikus 26 - April 23, 2023
- Levitikus 27 - April 24, 2023
- Numeri 1-2 - April 25, 2023
- Numeri 3-4 - April 26, 2023
- Numeri 5 - April 27, 2023
- Numeri 6 - April 28, 2023
- Numeri 7 - April 29, 2023
- Numeri 8 - April 30, 2023
- Numeri 9 - May 1, 2023
- Numeri 10 - May 2, 2023
- Numeri 11 - May 3, 2023
- Numeri 12 - May 4, 2023
- Numeri 13 - May 5, 2023
- Numeri 14 - May 6, 2023
- Numeri 15 - May 7, 2023
- Numeri 16 - May 8, 2023
- Numeri 17 - May 9, 2023
- Numeri 18 - May 10, 2023
- Numeri 19 - May 11, 2023
- Numeri 20 - May 12, 2023
- Numeri 21 - May 13, 2023
- Numeri 22 - May 14, 2023
- Numeri 23:1-26 - May 15, 2023
- Numeri 23:27-24:25 - May 16, 2023
- Numeri 25 - May 17, 2023
- Numeri 26 - May 18, 2023
- Numeri 27 - May 19, 2023
- Numeri 28-29 - May 20, 2023
- Numeri 30 - May 21, 2023
- Numeri 31 - May 22, 2023
- Numeri 32 - May 23, 2023
- Numeri 33 - May 24, 2023
- Numeri 34-35 - May 25, 2023
- Numeri 36 - May 26, 2023
- Deuteronomium 1 - May 27, 2023
- Deuteronomium 2 - May 28, 2023
- Deuteronomium 3 - May 29, 2023
- Deuteronomium 4:1-43 - May 30, 2023
- Deuteronomium 4:44-5:33 - May 31, 2023
- Deuteronomium 6 - June 1, 2023
- Deuteronomium 7 - June 2, 2023
- Deuteronomium 8 - June 3, 2023
- Deuteronomium 9 - June 4, 2023
- Deuteronomium 10 - June 5, 2023
- Deuteronomium 11 - June 6, 2023
- Deuteronomium 12 - June 7, 2023
- Deuteronomium 13 - June 8, 2023
- Deuteronomium 14 - June 9, 2023
- Deuteronomium 15 - June 10, 2023
- Deuteronomium 16:1-17 - June 11, 2023
- Deuteronomium 16:18-17:20 - June 12, 2023
- Deuteronomium 18 - June 13, 2023
- Deuteronomium 19 - June 14, 2023
- Deuteronomium 20 - June 15, 2023
- Deuteronomium 21 - June 16, 2023
- Deuteronomium 22 - June 17, 2023
- Deuteronomium 23 - June 18, 2023
- Deuteronomium 24:1-25:4 - June 19, 2023
- Deuteronomium 25:5-19 - June 20, 2023
- Deuteronomium 26 - June 21, 2023
- Deuteronomium 27 - June 22, 2023
- Deuteronomium 28 - June 23, 2023
- Deuteronomium 29 - June 24, 2023
- Deuteronomium 30 - June 25, 2023
- Deuteronomium 31:1-29 - June 26, 2023
- Deuteronomium 31:30-32:52 - June 27, 2023
- Psalm 90 - June 28, 2023
- Deuteronomium 33 - June 29, 2023
- Deuteronomium 34 - June 30, 2023
- Josua 1 - July 1, 2023
- Josua 2 - July 2, 2023
- Josua 3:1 – 5:1 - July 3, 2023
- Josua 5:2-12 - July 4, 2023
- Josua 5:13-6:27 - July 5, 2023
- Josua 7 - July 6, 2023
- Josua 8 - July 7, 2023
- Josua 9 - July 8, 2023
- Josua 10 - July 9, 2023
- Josua 11:1-15 - July 10, 2023
- Josua 11:16-12:24 - July 11, 2023
- Josua 13 - July 12, 2023
- Josua 14 - July 13, 2023
- Josua 15 - July 14, 2023
- Josua 16-17 - July 15, 2023
- Josua 18-19 - July 16, 2023
- Josua 20-21 - July 17, 2023
- Josua 22 - July 18, 2023
- Josua 23 - July 19, 2023
- Josua 24 - July 20, 2023
- Rigters 1:1-2:5 - July 21, 2023
- Rigters 2:6-3:6 - July 22, 2023
- Rigters 3:7-31 - July 23, 2023
- Rigters 4 - July 24, 2023
- Rigters 5 - July 25, 2023
- Rigters 6 - July 26, 2023
- Rigters 7 - July 27, 2023
- Rigters 8 - July 28, 2023
- Rigters 9 - July 29, 2023
- Rigters 10 - July 30, 2023
- Rigters 11-12 - July 31, 2023
- Rigters 13 - August 1, 2023
- Rigters 14-15 - August 2, 2023
- Rigters 16 - August 3, 2023
- Rigters 17-18 - August 4, 2023
- Rigters 19 - August 5, 2023
- Rigters 20 - August 6, 2023
- Rigters 21 - August 7, 2023
- Rut 1 - August 8, 2023
- Rut 2 - August 9, 2023
- Rut 3 - August 10, 2023
- Rut 4 - August 11, 2023
- 1 Samuel 1 - August 12, 2023
- 1 Samuel 2 - August 13, 2023
- 1 Samuel 3 - August 14, 2023
- 1 Samuel 4 - August 15, 2023
- 1 Samuel 5 - August 16, 2023
- 1 Samuel 6:1-7:1 - August 17, 2023
- 1 Samuel 7:2-17 - August 18, 2023
- 1 Samuel 8 - August 19, 2023
- 1 Samuel 9–10 - August 20, 2023
- 1 Samuel 11 - August 21, 2023
- 1 Samuel 12 - August 22, 2023
- 1 Samuel 13 - August 23, 2023
- 1 Samuel 14 - August 24, 2023
- 1 Samuel 15 - August 25, 2023
- 1 Samuel 16 - August 26, 2023
- 1 Samuel 17 - August 27, 2023
- 1 Samuel 18 - August 28, 2023
- 1 Samuel 19 - August 29, 2023
- Psalm 59 - August 30, 2023
- 1 Samuel 20 - August 31, 2023
- 1 Samuel 21 - September 1, 2023
- Psalm 34 - September 2, 2023
- Psalm 56 - September 3, 2023
- 1 Samuel 22 - September 4, 2023
- Psalm 142 - September 5, 2023
- Psalm 52 - September 6, 2023
- 1 Samuel 23 - September 7, 2023
- Psalm 54 - September 8, 2023
- 1 Samuel 24 - September 9, 2023
- Psalm 57 - September 10, 2023
- Psalm 58 - September 11, 2023
- Psalm 143 - September 12, 2023
- Psalm 144 - September 13, 2023
- Psalm 145 - September 14, 2023
- 1 Samuel 25 - September 15, 2023
- 1 Samuel 26 - September 16, 2023
- Psalm 17 - September 17, 2023
- 1 Samuel 27; 1 Kronieke 12:1-22 - September 18, 2023
- 1 Samuel 28 - September 19, 2023
- 1 Samuel 29 - September 20, 2023
- 1 Samuel 30 - September 21, 2023
- 1 Samuel 31 - September 22, 2023
- 1 Kronieke 10 - September 23, 2023
- 2 Samuel 1 - September 24, 2023
- Psalm 19 - September 25, 2023
- Psalm 29 - September 26, 2023
- Psalm 8 - September 27, 2023
- Psalm 22 - September 28, 2023
- Psalm 23 - September 29, 2023
- Psalm 14 - September 30, 2023
- Psalm 53 - October 1, 2023
- Psalm 16 - October 2, 2023
- 2 Samuel 2 - October 3, 2023
- 2 Samuel 3 - October 4, 2023
- Psalm 140 - October 5, 2023
- Psalm 141 - October 6, 2023
- 2 Samuel 4 - October 7, 2023
- 2 Samuel 5:1-16; 1 Kronieke 11:1-9; 12:23-40; 14:1-7 - October 8, 2023
- 2 Samuel 5:17-25; 1 Kronieke 14:8-17 - October 9, 2023
- 2 Samuel 6 - October 10, 2023
- 1 Kronieke 13 - October 11, 2023
- 1 Kronieke 15 - October 12, 2023
- 1 Kronieke 16 - October 13, 2023
- Psalm 105 - October 14, 2023
- Psalm 96 - October 15, 2023
- Psalm 68 - October 16, 2023
- Psalm 24 - October 17, 2023
- Psalm 26 - October 18, 2023
- Psalm 27 - October 19, 2023
- Psalm 31 - October 20, 2023
- Psalm 28 - October 21, 2023
- Psalm 50 - October 22, 2023
- Psalm 92 - October 23, 2023
- Psalm 93 - October 24, 2023
- Psalm 94 - October 25, 2023
- Psalm 95 - October 26, 2023
- Psalm 97 - October 27, 2023
- Psalm 98 - October 28, 2023
- Psalm 99 - October 29, 2023
- Psalm 100 - October 30, 2023
- Psalm 101 - October 31, 2023
- Psalm 111 - November 1, 2023
- Psalm 112 - November 2, 2023
- Psalm 113 - November 3, 2023
- Psalm 114 - November 4, 2023
- Psalm 115 - November 5, 2023
- Psalm 116 - November 6, 2023
- Psalm 117 - November 7, 2023
- Psalm 118 - November 8, 2023
- Psalm 119:1-8 - November 9, 2023
- Psalm 119:9-16 - November 10, 2023
- Psalm 119:17-24 - November 11, 2023
- Psalm 119:25-32 - November 12, 2023
- Psalm 119:33-40 - November 13, 2023
- Psalm 119:41-48 - November 14, 2023
- Psalm 119:49-56 - November 15, 2023
- Psalm 119:57-64 - November 16, 2023
- Psalm 119:65-72 - November 17, 2023
- Psalm 119:73-80 - November 18, 2023
- Psalm 119:81-88 - November 19, 2023
- Psalm 119:89-96 - November 20, 2023
- Psalm 119:97-104 - November 21, 2023
- Psalm 119:105-112 - November 22, 2023
- Psalm 119:113-120 - November 23, 2023
- Psalm 119:121-128 - November 24, 2023
- Psalm 119:129-136 - November 25, 2023
- Psalm 119:137-144 - November 26, 2023
- Psalm 119:145-152 - November 27, 2023
- Psalm 119:153-160 - November 28, 2023
- Psalm 119:161-168 - November 29, 2023
- Psalm 119:169-176 - November 30, 2023
- Psalm 120 - December 1, 2023
- Psalm 121 - December 2, 2023
- Psalm 122 - December 3, 2023
- Psalm 123 - December 4, 2023
- Psalm 124 - December 5, 2023
- Psalm 125 - December 6, 2023
- Psalm 128 - December 7, 2023
- Psalm 129 - December 8, 2023
- Psalm 130 - December 9, 2023
- Psalm 131 - December 10, 2023
- Psalm 132 - December 11, 2023
- Psalm 133 - December 12, 2023
- Psalm 134 - December 13, 2023
- Psalm 135 - December 14, 2023
- Psalm 136 - December 15, 2023
- Psalm 138 - December 16, 2023
- Psalm 139 - December 17, 2023
- 2 Samuel 7 - December 18, 2023
- 1 Kronieke 17 - December 19, 2023
- Psalm 1 - December 20, 2023
- Psalm 2 - December 21, 2023
- Psalm 15 - December 22, 2023
- Psalm 89 - December 23, 2023
- 2 Samuel 8 - December 24, 2023
- 1 Kronieke 18 - December 25, 2023
- Psalm 60 - December 26, 2023
- Psalm 108 - December 27, 2023
- Psalm 61 - December 28, 2023
- Psalm 62 - December 29, 2023
- Psalm 25 - December 30, 2023
- Psalm 109 - December 31, 2023
- 2 Samuel 9 - January 1, 2024
- 2 Samuel 10 - January 2, 2024
- 1 Kronieke 19 - January 3, 2024
- Psalm 35 - January 4, 2024
- Psalm 20 - January 5, 2024
- 2 Samuel 11 - January 6, 2024
- 2 Samuel 12; 1 Kronieke 20:1-3 - January 7, 2024
- Psalm 21 - January 8, 2024
- Psalm 32 - January 9, 2024
- Psalm 33 - January 10, 2024
- Psalm 38 - January 11, 2024
- Psalm 51 - January 12, 2024
- Psalm 103 - January 13, 2024
- Psalm 104 - January 14, 2024
- 2 Samuel 13 - January 15, 2024
- 2 Samuel 14 - January 16, 2024
- 2 Samuel 15 - January 17, 2024
- 2 Samuel 16 - January 18, 2024
- 2 Samuel 17 - January 19, 2024
- Psalm 3 - January 20, 2024
- Psalm 4 - January 21, 2024
- Psalm 5 - January 22, 2024
- Psalm 6 - January 23, 2024
- Psalm 7 - January 24, 2024
- Psalm 55 - January 25, 2024
- Psalm 63 - January 26, 2024
- Psalm 64 - January 27, 2024
- 2 Samuel 18 - January 28, 2024
- 2 Samuel 19 - January 29, 2024
- 2 Samuel 20; 1 Kronieke 18:14-17 - January 30, 2024
- Psalm 9-10 - January 31, 2024
- 2 Samuel 21; 1 Kronieke 20:4-8 - February 1, 2024
- Psalm 65 - February 2, 2024
- Psalm 66 - February 3, 2024
- Psalm 67 - February 4, 2024
- 2 Samuel 22; Psalm 18 - February 5, 2024
- Psalm 36 - February 6, 2024
- 2 Samuel 23:8-39; 1 Kronieke 11:10-47 - February 7, 2024
- 2 Samuel 24 - February 8, 2024
- 1 Kronieke 21-22:1 - February 9, 2024
- Psalm 11 - February 10, 2024
- Psalm 12 - February 11, 2024
- Psalm 13 - February 12, 2024
- Psalm 30 - February 13, 2024
- 1 Kronieke 22 - February 14, 2024
- 1 Kronieke 23-24 - February 15, 2024
- Psalm 39 - February 16, 2024
- Psalm 40 - February 17, 2024
- 1 Kronieke 25-26 - February 18, 2024
- Psalm 41 - February 19, 2024
- 1 Kronieke 27 - February 20, 2024
- 1 Kronieke 28-29 - February 21, 2024
- Psalm 91 - February 22, 2024
- Psalm 69 - February 23, 2024
- Psalm 70 - February 24, 2024
- Psalm 71 - February 25, 2024
- Psalm 42-43 - February 26, 2024
- Psalm 44 - February 27, 2024
- Psalm 46 - February 28, 2024
- Psalm 47 - February 29, 2024
- Psalm 48 - March 1, 2024
- Psalm 49 - March 2, 2024
- Psalm 84 - March 3, 2024
- Psalm 85 - March 4, 2024
- Psalm 86 - March 5, 2024
- Psalm 87 - March 6, 2024
- Psalm 88 - March 7, 2024
- Psalm 37 - March 8, 2024
- Psalm 110 - March 9, 2024
- 2 Samuel 23:1-7 - March 10, 2024
- 1 Konings 1-2 - March 11, 2024
- 1 Konings 3-4 - March 12, 2024
- 2 Kronieke 1 - March 13, 2024
- 1 Konings 5; 2 Kronieke 2 - March 14, 2024
- 1 Konings 6-7; 2 Kronieke 3:1-5:1 - March 15, 2024
- 1 Konings 8:1-11; 2 Kronieke 5:2-14 - March 16, 2024
- 1 Konings 8:12-61; 2 Kronieke 6 - March 17, 2024
- 1 Konings 8:62-9:9; 2 Kronieke 7 - March 18, 2024
- Hooglied 1:1-11 - March 19, 2024
- Hooglied 1:12-2:7 - March 20, 2024
- Hooglied 2:8-17 - March 21, 2024
- Hooglied 3:1-5 - March 22, 2024
- Hooglied 3:6-11 - March 23, 2024
- Hooglied 4:1-5:1 - March 24, 2024
- Hooglied 4:12-5:1 - March 25, 2024
- Hooglied 5:2-8 - March 26, 2024
- Hooglied 5:9-6:3 - March 27, 2024
- Hooglied 6:4-8:4 - March 28, 2024
- Hooglied 8:5-14 - March 29, 2024
- Psalm 72 - March 30, 2024
- Psalm 127 - March 31, 2024
- Spreuke 1:1-33 - April 1, 2024
- Spreuke 2:1-22 - April 2, 2024
- Spreuke 3:1-35 - April 3, 2024
- Spreuke 4:1-27 - April 4, 2024
- Spreuke 5:1-23 - April 5, 2024
- Spreuke 6:1-19 - April 6, 2024
- Spreuke 6:20-7:27 - April 7, 2024
- Spreuke 8:1-36 - April 8, 2024
- Spreuke 9:1-18 - April 9, 2024
- Spreuke 10:1-32 - April 10, 2024
- Spreuke 11:1-31 - April 11, 2024
- Spreuke 12:1-28 - April 12, 2024
- Spreuke 13:1-25 - April 13, 2024
- Spreuke 14:1-35 - April 14, 2024
- Spreuke 15:1-33 - April 15, 2024
- Spreuke 16:1-33 - April 16, 2024
- Spreuke 17:1-28 - April 17, 2024
- Spreuke 18:1-24 - April 18, 2024
- Spreuke 19:1-29 - April 19, 2024
- Spreuke 20:1-30 - April 20, 2024
- Spreuke 21:1-31 - April 21, 2024
- Spreuke 22:1-16 - April 22, 2024
- Spreuke 22:17-29 - April 23, 2024
- Spreuke 23:1-35 - April 24, 2024
- Spreuke 24:1-22 - April 25, 2024
- Spreuke 24:23-34 - April 26, 2024
- Spreuke 25:1-28 - April 27, 2024
- Spreuke 26:1-28 - April 28, 2024
- Spreuke 27:1-27 - April 29, 2024
- Spreuke 28:1-28 - April 30, 2024
- Spreuke 29:1-27 - May 1, 2024
- Spreuke 30:1-33 - May 2, 2024
- Spreuke 31:1-31 - May 3, 2024
- Prediker 1:1-11 - May 4, 2024
- Prediker 1:12-2:26 - May 5, 2024
- Prediker 3:1-15 - May 6, 2024
- Prediker 3:16-22 - May 7, 2024
- Prediker 4:1-16 - May 8, 2024
- Prediker 4:17-5:6 - May 9, 2024
- Prediker 5:7-6:9 - May 10, 2024
- Prediker 6:10-7:29 - May 11, 2024
- Prediker 8:1-17 - May 12, 2024
- Prediker 9:1-12 - May 13, 2024
- Prediker 9:13-10:15 - May 14, 2024
- Prediker 10:16-11:6 - May 15, 2024
- Prediker 11:7-12:8 - May 16, 2024
- Prediker 12:9-14 - May 17, 2024
- Psalm 49 - May 18, 2024
- 1 Konings 9:10-28; 2 Kronieke 8:1-18 - May 19, 2024
- 1 Konings 10:1-13; 2 Kronieke 9:1-12 - May 20, 2024
- 1 Konings 10:14-25; 2 Kronieke 9:13-28 - May 21, 2024
- Psalm 45 - May 22, 2024
- 1 Konings 11:1-43; 2 Kronieke 9:29-31 - May 23, 2024
- 1 Konings 12 - May 24, 2024
- 1 Konings 13 - May 25, 2024
- 1 Konings 14 - May 26, 2024
- 2 Kronieke 10 - May 27, 2024
- 2 Kronieke 11-12 - May 28, 2024
- 1 Konings 15:1-8; 2 Kronieke 13 - May 29, 2024
- 1 Konings 15:9-15; 2 Kronieke 14-15 - May 30, 2024
- 1 Konings 15:16-24; 2 Kronieke 16 - May 31, 2024
- 1 Konings 15:25-16:28 - June 1, 2024
- 1 Konings 16:29–17:24 - June 2, 2024
- 1 Konings 18 - June 3, 2024
- 1 Konings 19 - June 4, 2024
- 1 Konings 20 - June 5, 2024
- 1 Konings 21 - June 6, 2024
- 2 Kronieke 17 - June 7, 2024
- 1 Konings 22:1-40; 2 Kronieke 18 - June 8, 2024
- 2 Kronieke 19 - June 9, 2024
- 2 Kronieke 20; 1 Konings 22:41-51 - June 10, 2024
- Psalm 83 - June 11, 2024
- 1 Konings 22:52-54; 2 Konings 1
- 2 Konings 2 - June 12, 2024
- 2 Konings 3 - June 13, 2024
- 2 Konings 4 - June 14, 2024
- 2 Konings 5 - June 15, 2024
- 2 Konings 6:1-23 - June 16, 2024
- 2 Konings 6:24-7:20 - June 17, 2024
- 2 Konings 8:1-15 - June 18, 2024
- 2 Konings 8:16-24; 2 Kronieke 21 - June 19, 2024
- 2 Konings 8:25-29; 2 Kronieke 22:1-9 - June 20, 2024
- 2 Konings 9 - June 21, 2024
- 2 Konings 10 - June 22, 2024
- 2 Konings 11; 2 Kronieke 22:10-23:21 - June 23, 2024
- 2 Konings 12; 2 Kronieke 24 - June 24, 2024
- 2 Konings 13 - June 25, 2024
- 2 Konings 14:1-22; 2 Kronieke 25 - June 26, 2024
- 2 Konings 14:23-29 - June 27, 2024
- Jona 1:1-16 - June 28, 2024
- Jona 1:17-2:10 - June 29, 2024
- Jona 3:1-10 - June 30, 2024
- Jona 4:1-11 - July 1, 2024
- 2 Konings 15:1-7; 2 Kronieke 26 - July 2, 2024
- Amos 1:1-2:16 - July 3, 2024
- Amos 3:1 – 4:13 - July 4, 2024
- Amos 5:1-6:14 - July 5, 2024
- Amos 7:1-17 - July 6, 2024
- Amos 8:1-14 - July 7, 2024
- Amos 9:1-10 - July 8, 2024
- Amos 9:11-15 - July 9, 2024
- Hosea 1:1-12 - July 10, 2024
- Hosea 2:1-3:5 - July 11, 2024
- Hosea 4:1-5:7 - July 12, 2024
- Jesaja 1 - July 13, 2024
- Jesaja 2 - July 14, 2024
- Jesaja 3-4 - July 15, 2024
- Jesaja 5 - July 16, 2024
- Jesaja 6 - July 17, 2024
- 2 Konings 15:8-31 - July 18, 2024
- 2 Konings 15:32-38; 2 Kronieke 27 - July 19, 2024
- 2 Konings 16; 2 Kronieke 28 - July 20, 2024
- Jesaja 7 - July 21, 2024
- Jesaja 8:1-22 - July 22, 2024
- Jesaja 8:23-10:4 - July 23, 2024
- Jesaja 10:5-34 - July 24, 2024
- Jesaja 11-12 - July 25, 2024
- Hosea 5:8-7:16 - July 26, 2024
- Hosea 8:1-9:9 - July 27, 2024
- Hosea 9:10-10:15 - July 28, 2024
- Hosea 11:1-11 - July 29, 2024
- Hosea 12:1-15 - July 30, 2024
- Hosea 13:1-14:1 - July 31, 2024
- Hosea 14:2-10 - August 1, 2024
- Miga 1:1-3:12 - August 2, 2024
- Miga 4:1-5:14 - August 3, 2024
- Miga 6:1-7:20 - August 4, 2024
- 2 Konings 17 - August 5, 2024
- Jesaja 13-14 - August 6, 2024
- Jesaja 15-17 - August 7, 2024
- Jesaja 18-20 - August 8, 2024
- Jesaja 21-23 - August 9, 2024
- Jesaja 24-27 - August 10, 2024
- Jesaja 28 - August 11, 2024
- Jesaja 29 - August 12, 2024
- Jesaja 30-31 - August 13, 2024
- Jesaja 32-33 - August 14, 2024
- Jesaja 34-35 - August 15, 2024
- 2 Konings 18:1-12; 2 Kronieke 29 - August 16, 2024
- 2 Kronieke 30-31:1 - August 17, 2024
- 2 Kronieke 31:2-21 - August 18, 2024
- Psalm 80 - August 19, 2024
- 2 Kronieke 32:24; 2 Konings 20:1-11; Jesaja 38 - August 20, 2024
- 2 Kronieke 32:25; 2 Konings 20:12-19; Jesaja 39 - August 21, 2024
- 2 Kronieke 32:1-19; 2 Konings 18:13-37; Jesaja 36 - August 22, 2024
- 2 Kronieke 32:20-23, 26-33; 2 Konings 19; 20:20-21; Jesaja 37 - August 23, 2024
- Psalm 76 - August 24, 2024
- Jesaja 40-41 - August 25, 2024
- Jesaja 42-43 - August 26, 2024
- Jesaja 44:1-45:8 - August 27, 2024
- Jesaja 45:9-46:13 - August 28, 2024
- Jesaja 47-48 - August 29, 2024
- Jesaja 49-50 - August 30, 2024
- Jesaja 51:1-52:12 - August 31, 2024
- Jesaja 52:13-53:12 - September 1, 2024
- Jesaja 54 - September 2, 2024
- Jesaja 55 - September 3, 2024
- Jesaja 56-57 - September 4, 2024
- Jesaja 58 - September 5, 2024
- Jesaja 59 - September 6, 2024
- Jesaja 60 - September 7, 2024
- Jesaja 61 - September 8, 2024
- Jesaja 62 - September 9, 2024
- Jesaja 63 - September 10, 2024
- Jesaja 64 - September 11, 2024
- Jesaja 65 - September 12, 2024
- Jesaja 66 - September 13, 2024
- 2 Konings 21; 2 Kronieke 33 - September 14, 2024
- Nahum 1 - September 15, 2024
- Nahum 2 - September 16, 2024
- Nahum 3 - September 17, 2024
- Sefanja 1 - September 18, 2024
- Sefanja 2:1-3:8 - September 19, 2024
- Sefanja 3:9-20 - September 20, 2024
- 2 Kronieke 34; 2 Konings 22:1-20; 23:1-3 - September 21, 2024
- 2 Kronieke 35; 2 Konings 23:4-30 - September 22, 2024
- Jeremia 1 - September 23, 2024
- Jeremia 2 - September 24, 2024
- Jeremia 3:1-4:4 - September 25, 2024
- Jeremia 4:5-31 - September 26, 2024
- Jeremia 5 - September 27, 2024
- Jeremia 6 - September 28, 2024
- Habakuk 1 - September 29, 2024
- Habakuk 2 - September 30, 2024
- Habakuk 3 - October 1, 2024
- Joël 1 - October 2, 2024
- Joël 2 - October 3, 2024
- Joël 3 - October 4, 2024
- Jeremia 8:4-9:2 - October 5, 2024
- Jeremia 9:3-26 - October 6, 2024
- Jeremia 10 - October 7, 2024
- Jeremia 11:1-17 - October 8, 2024
- Jeremia 11:18-12:17 - October 9, 2024
- Jeremia 13 - October 10, 2024
- Jeremia 14:1-15:9 - October 11, 2024
- Jeremia 15:10-21 - October 12, 2024
- Jeremia 16 - October 13, 2024
- Jeremia 17 - October 14, 2024
- Jeremia 18 - October 15, 2024
- Jeremia 19:1-13 - October 16, 2024
- Jeremia 19:14-20:18 - October 17, 2024
- 2 Konings 23:31-24:6; 2 Kronieke 36:1-8 - October 18, 2024
- Jeremia 7:1-8:3 - October 19, 2024
- Jeremia 26 - October 20, 2024
- Jeremia 35 - October 21, 2024
- Jeremia 25 - October 22, 2024
- Jeremia 36 - October 23, 2024
- Jeremia 45 - October 24, 2024
- Jeremia 46 - October 25, 2024
- Jeremia 47 - October 26, 2024
- Daniël 1-2 - October 27, 2024
- Daniël 3-4 - October 28, 2024
- 2 Konings 24:7-17; 2 Kronieke 36:9-10 - October 29, 2024
- 2 Konings 24:18-25:7; 2 Kronieke 36:11-21 - October 30, 2024
- Jeremia 24 - October 31, 2024
- Jeremia 27 - November 1, 2024
- Jeremia 28 - November 2, 2024
- Jeremia 29 - November 3, 2024
- Jeremia 48 - November 4, 2024
- Jeremia 49 - November 5, 2024
- Obadja - November 6, 2024
- Jeremia 50-51 - November 7, 2024
- Esegiël 1 - November 8, 2024
- Esegiël 2-3 - November 9, 2024
- Esegiël 4-5 - November 10, 2024
- Esegiël 6 - November 11, 2024
- Esegiël 7 - November 12, 2024
- Esegiël 8 - November 13, 2024
- Esegiël 9 - November 14, 2024
- Esegiël 10-11 - November 15, 2024
- Esegiël 12 - November 16, 2024
- Esegiël 13 - November 17, 2024
- Esegiël 14 - November 18, 2024
- Esegiël 15 - November 19, 2024
- Esegiël 16 - November 20, 2024
- Esegiël 17 - November 21, 2024
- Esegiël 18 - November 22, 2024
- Esegiël 19 - November 23, 2024
- Esegiël 20:1-44 - November 24, 2024
- Esegiël 20:45-21:32 - November 25, 2024
- Esegiël 22 - November 26, 2024
- Esegiël 23 - November 27, 2024
- Esegiël 24 - November 28, 2024
- Esegiël 25 - November 29, 2024
- Esegiël 26:1-28:26 - November 30, 2024
- Jeremia 21 - December 1, 2024
- Jeremia 22 - December 2, 2024
- Jeremia 23 - December 3, 2024
- Jeremia 30:1-31:1 - December 4, 2024
- Jeremia 31:2-40 - December 5, 2024
- Jeremia 32 - December 6, 2024
- Jeremia 33 - December 7, 2024
- Jeremia 34 - December 8, 2024
- Jeremia 37 - December 9, 2024
- Jeremia 38 - December 10, 2024
- Jeremia 39:1-40:6 - December 11, 2024
- Jeremia 52; 2 Konings 25:8-21; 2 Kronieke 36:17-21 - December 12, 2024
- Jeremia 40:7-41:18; 2 Konings 25:22-26 - December 13, 2024
- Jeremia 42 - December 14, 2024
- Jeremia 43 - December 15, 2024
- Jeremia 44 - December 16, 2024
- Klaagliedere 1 - December 17, 2024
- Klaagliedere 2 - December 18, 2024
- Klaagliedere 3 - December 19, 2024
- Klaagliedere 4 - December 20, 2024
- Klaagliedere 5 - December 21, 2024
- Psalm 102 - December 22, 2024
- Esegiël 29-32 - December 23, 2024
- Esegiël 33:1-20 - December 24, 2024
- Esegiël 33:21-33 - December 25, 2024
- Esegiël 34 - December 26, 2024
- Esegiël 35-36:15 - December 27, 2024
- Esegiël 36:16-38 - December 28, 2024
- Esegiël 37 - December 29, 2024
- Esegiël 38-39 - December 30, 2024
- Esegiël 40-42 - December 31, 2024
- Esegiël 43-44 - January 1, 2025
- Esegiël 45-46 - January 2, 2025
- Esegiël 47-48 - January 3, 2025
- Ons nader die einde van die OT gedeelte van ons kronologiese Bybelleesplan
- Psalm 106 - January 4, 2025
- Psalm 73 - January 5, 2025
- Psalm 74 - January 6, 2025
- Psalm 75 - January 7, 2025
- Psalm 77 - January 8, 2025
- Psalm 78 - January 9, 2025
- Psalm 79 - January 10, 2025
- Psalm 81 - January 11, 2025
- Psalm 82 - January 12, 2025
- 2 Konings 25:27-30 - January 13, 2025
- Daniël 7 - January 14, 2025
- Daniël 8 - January 15, 2025
- Daniël 5 - January 16, 2025
- Daniël 6 - January 17, 2025
- Daniël 9 - January 18, 2025
- 2 Kronieke 36:22-23; Esra 1 - January 19, 2025
- Esra 2-3 - January 20, 2025
- 1 Kronieke 1 - January 21, 2025
- 1 Kronieke 2:1-4:23 - January 22, 2025
- 1 Kronieke 4:24-5:26 - January 23, 2025
- 1 Kronieke 6-7 - January 24, 2025
- 1 Kronieke 8-9 - January 25, 2025
- Psalm 137 - January 26, 2025
- Psalm 126 - January 27, 2025
- Esra 4:1-5, 24 - January 28, 2025
- Daniël 10 - January 29, 2025
- Daniël 11-12 - January 30, 2025
- Esra 5:1-6:13 - January 31, 2025
- Haggai 1 - February 1, 2025
- Haggai 2 - February 2, 2025
- Sagaria 1:1-2:13 - February 3, 2025
- Sagaria 3:1-4:14 - February 4, 2025
- Sagaria 5:1-6:15 - February 5, 2025
- Sagaria 7:1-8:23 - February 6, 2025
- Sagaria 9:1-11:17 - February 7, 2025
- Sagaria 12:1-14:21 - February 8, 2025
- Esra 6:14-22 - February 9, 2025
- Psalm 107 - February 10, 2025
- Ester 1-2:18 - February 11, 2025
- Ester 2:19-5:14 - February 12, 2025
- Ester 6-7 - February 13, 2025
- Ester 8 - February 14, 2025
- Ester 9-10 - February 15, 2025
- Esra 4:6-23 - February 16, 2025
- Esra 7 - February 17, 2025
- Esra 8 - February 18, 2025
- Esra 9 - February 19, 2025
- Esra 10 - February 20, 2025
- Nehemia 1 - February 21, 2025
- Nehemia 2 - February 22, 2025
- Nehemia 3-4 - February 23, 2025
- Nehemia 5 - February 24, 2025
- Nehemia 6-7 - February 25, 2025
- Nehemia 8 - February 26, 2025
- Nehemia 9 - February 27, 2025
- Nehemia 10 - February 28, 2025
- Nehemia 11-12 - March 1, 2025
- Nehemia 13 - March 2, 2025
- Maleagi 1:1-2:16 - March 3, 2025
- Maleagi 2:17-4:6 - March 4, 2025
- Psalm 146 - March 5, 2025
- Psalm 147 - March 6, 2025
- Psalm 148 - March 7, 2025
- Psalm 149 - March 8, 2025
- Psalm 150 - March 9, 2025
- Lukas 1 - March 10, 2025
- Volgorde waarin ek die hoofstukke van die vier Evangelies hanteer
- Matteus 1 - March 11, 2025
- Lukas 2 - March 12, 2025
- Matteus 2 - March 13, 2025
- Lukas 3 - March 14, 2025
- Matteus 3 - March 15, 2025
- Markus 1 - March 16, 2025
- Matteus 4 - March 17, 2025
- Lukas 4 - March 18, 2025
- Lukas 5 - March 19, 2025
- Johannes 1 - March 20, 2025
- Johannes 2 - March 21, 2025
- Johannes 3 - March 22, 2025
- Johannes 4 - March 23, 2025
- Markus 2 - March 24, 2025
- Markus 3 - March 25, 2025
- Lukas 6 - March 26, 2025
- Matteus 5 - March 27, 2025
- Matteus 6 - March 28, 2025
- Matteus 7 - March 29, 2025
- Matteus 8 - March 30, 2025
- Lukas 7 - March 31, 2025
- Johannes 5 - April 1, 2025
- Lukas 8 - April 2, 2025
- Markus 4 - April 3, 2025
- Markus 5 - April 4, 2025
- Lukas 9 - April 5, 2025
- Markus 6 - April 6, 2025
- Markus 7 - April 7, 2025
- Markus 8 - April 8, 2025
- Markus 9 - April 9, 2025
- Johannes 6 - April 10, 2025
- Johannes 7 - April 11, 2025
- Johannes 8 - April 12, 2025
- Johannes 9 - April 13, 2025
- Johannes 10 - April 14, 2025
- Johannes 11 - April 15, 2025
- Lukas 10 - April 16, 2025
- Lukas 11 - April 17, 2025
- Lukas 12 - April 18, 2025
- Lukas 13 - April 19, 2025
- Lukas 14 - April 20, 2025
- Lukas 15 - April 21, 2025
- Lukas 16 - April 22, 2025
- Lukas 17 - April 23, 2025
- Matteus 9 - April 24, 2025
- Matteus 10 - April 25, 2025
- Matteus 11 - April 26, 2025
- Matteus 12 - April 27, 2025
- Matteus 13 - April 28, 2025
- Matteus 14 - April 29, 2025
- Matteus 15 - April 30, 2025
- Matteus 16 - May 1, 2025
- Matteus 17 - May 2, 2025
- Matteus 18 - May 3, 2025
- Matteus 19 - May 4, 2025
- Markus 10 - May 5, 2025
- Matteus 20 - May 6, 2025
- Lukas 18 - May 7, 2025
- Lukas 19 - May 8, 2025
- Markus 11 - May 9, 2025
- Matteus 21 - May 10, 2025
- Johannes 12 - May 11, 2025
- Matteus 22 - May 12, 2025
- Markus 12 - May 13, 2025
- Matteus 23 - May 14, 2025
- Lukas 20 - May 15, 2025
- Lukas 21 - May 16, 2025
- Markus 13 - May 17, 2025
- Matteus 24 - May 18, 2025
- Matteus 25 - May 19, 2025
- Matteus 26 - May 20, 2025
- Markus 14 - May 21, 2025
- Lukas 22 - May 22, 2025
- Johannes 13 - May 23, 2025
- Johannes 14 - May 24, 2025
- Johannes 15 - May 25, 2025
- Johannes 16 - May 26, 2025
- Lees Handelinge en die NT briewe kronologies saam met my deur van 7 Junie af
- Johannes 17 - May 27, 2025
- Johannes 18 - May 28, 2025
- Johannes 19 - May 29, 2025
- Matteus 27 - May 30, 2025
- Markus 15 - May 31, 2025
- Lukas 23 - June 1, 2025
- Matteus 28 - June 2, 2025
- Markus 16 - June 3, 2025
- Lukas 24 - June 4, 2025
- Johannes 20 - June 5, 2025
- Johannes 21 - June 6, 2025
- Handelinge 1 - June 7, 2025
- Handelinge 2 - June 8, 2025
- Handelinge 3 - June 9, 2025
- Handelinge 4 - June 10, 2025
- Handelinge 5:1-6:7 - June 11, 2025
- Handelinge 6:8-7:60 - June 12, 2025
- Handelinge 8 - June 13, 2025
- Handelinge 9 - June 14, 2025
- Handelinge 10 - June 15, 2025
- Handelinge 11 - June 16, 2025
- Handelinge 12 - June 17, 2025
- Jakobus 1:1-18 - June 18, 2025
- Jakobus 1:19-2:26 - June 19, 2025
- Jakobus 3 - June 20, 2025
- Jakobus 4 - June 21, 2025
- Jakobus 5 - June 22, 2025
- Handelinge 13 - June 23, 2025
- Handelinge 14 - June 24, 2025
- Galasiërs 1 - June 25, 2025
- Galasiërs 2 - June 26, 2025
- Galasiërs 3 - June 27, 2025
- Galasiërs 4 - June 28, 2025
- Galasiërs 5 - June 29, 2025
- Galasiërs 6 - June 30, 2025
- Handelinge 15:1-35 - July 1, 2025
- Handelinge 15:36-16:5 - July 2, 2025
- Handelinge 16:6-40 - July 3, 2025
- Handelinge 17 - July 4, 2025
- Handelinge 18:1-17 - July 5, 2025
- 1 Tessalonisense 1 - July 6, 2025
- 1 Tessalonisense 2:1-16 - July 7, 2025
- 1 Tessalonisense 2:17-3:13 - July 8, 2025
- 1 Tessalonisense 4 - July 9, 2025
- 1 Tessalonisense 5 - July 10, 2025
- 2 Tessalonisense 1 - July 11, 2025
- 2 Tessalonisense 2 - July 12, 2025
- 2 Tessalonisense 3 - July 13, 2025
- Handelinge 18:18-28 - July 14, 2025
- Handelinge 19:1-40 - July 15, 2025
- 1 Korintiërs 1 - July 16, 2025
- 1 Korintiërs 2 - July 17, 2025
- 1 Korintiërs 3 - July 18, 2025
- 1 Korintiërs 4 - July 19, 2025
- 1 Korintiërs 5 - July 20, 2025
- 1 Korintiërs 6 - July 21, 2025
- 1 Korintiërs 7 - July 22, 2025
- 1 Korintiërs 8 - July 23, 2025
- 1 Korintiërs 9 - July 24, 2025
- 1 Korintiërs 10:1-11:1 - July 25, 2025
- 1 Korintiërs 11:2-34 - July 26, 2025
- 1 Korintiërs 12:1-31a - July 27, 2025
- 1 Korintiërs 12:31b-13:13 - July 28, 2025
- 1 Korintiërs 14 - July 29, 2025
- 1 Korintiërs 15 - July 30, 2025
- 1 Korintiërs 16 - July 31, 2025
- Handelinge 20:1-2a; 2 Korintiërs 1:1-2:11 - August 1, 2025
- 2 Korintiërs 2:12-3:18 - August 2, 2025
- 2 Korintiërs 4:1-5:10 - August 3, 2025
- 2 Korintiërs 5:11-6:13 - August 4, 2025
- 2 Korintiërs 6:14-7:1 - August 5, 2025
- 2 Korintiërs 7:2-16 - August 6, 2025
- 2 Korintiërs 8-9 - August 7, 2025
- 2 Korintiërs 10 - August 8, 2025
- 2 Korintiërs 11 - August 9, 2025
- 2 Korintiërs 12 - August 10, 2025
- 2 Korintiërs 13 - August 11, 2025
- Handelinge 20:2b-3a; Romeine 1 - August 12, 2025
- Romeine 2 - August 13, 2025
- Romeine 3 - August 14, 2025
- Romeine 4 - August 15, 2025
- Romeine 5 - August 16, 2025
- Romeine 6 - August 17, 2025
- Romeine 7 - August 18, 2025
- Romeine 8 - August 19, 2025
- Romeine 9 - August 20, 2025
- Romeine 10 - August 21, 2025
- Romeine 11 - August 22, 2025
- Romeine 12 - August 23, 2025
- Romeine 13 - August 24, 2025
- Romeine 14 - August 25, 2025
- Romeine 15 - August 26, 2025
- Romeine 16 - August 27, 2025
- Handelinge 20:3b-38 - August 28, 2025
- Handelinge 21:1-36 - August 29, 2025
- Handelinge 21:37-22:29 - August 30, 2025
- Handelinge 22:30-23:35 - August 31, 2025
- Handelinge 24 - September 1, 2025
- Handelinge 25:1-22 - September 2, 2025
- Handelinge 25:23-26:32 - September 3, 2025
- Handelinge 27 - September 4, 2025
- Handelinge 28 - September 5, 2025
- Kolossense 1:1-14 - September 6, 2025
- Kolossense 1:15-23 - September 7, 2025
- Kolossense 1:24-2:5 - September 8, 2025
- Kolossense 2:6-23 - September 9, 2025
- Kolossense 3:1-4:1 - September 10, 2025
- Kolossense 4:2-18 - September 11, 2025
- Filemon - September 12, 2025
- Efesiërs 1 - September 13, 2025
- Efesiërs 2 - September 14, 2025
- Efesiërs 3 - September 15, 2025
- Efesiërs 4:1-16 - September 16, 2025
- Efesiërs 4:17-5:20 - September 17, 2025
- Efesiërs 5:21-6:9 - September 18, 2025
- Efesiërs 6:10-24 - September 19, 2025
- Filippense 1:1-11 - September 20, 2025
- Filippense 1:12-2:4 - September 21, 2025
- Filippense 2:5-30 - September 22, 2025
- Filippense 3:1-4:1 - September 23, 2025
- Filippense 4:2-23 - September 24, 2025
- 1 Timoteus 1 - September 25, 2025
- 1 Timoteus 2 - September 26, 2025
- 1 Timoteus 3:1-13 - September 27, 2025
- 1 Timoteus 3:14-4:16 - September 28, 2025
- 1 Timoteus 5 - September 29, 2025
- 1 Timoteus 6 - September 30, 2025
- Titus 1 - October 1, 2025
- Titus 2 - October 2, 2025
- Titus 3 - October 3, 2025
- 1 Petrus 1 - October 4, 2025
- 1 Petrus 2 - October 5, 2025
- 1 Petrus 3 - October 6, 2025
- 1 Petrus 4 - October 7, 2025
- 1 Petrus 5 - October 8, 2025
- Judas - October 9, 2025
- 2 Petrus 1 - October 10, 2025
- 2 Petrus 2 - October 11, 2025
- 2 Petrus 3 - October 12, 2025
- 2 Timoteus 1:1-18 - October 13, 2025
- 2 Timoteus 2:1-26 - October 14, 2025
- 2 Timoteus 3:1-17 - October 15, 2025
- 2 Timoteus 4:1-22 - October 16, 2025
- Hebreërs 1 - October 17, 2025
- Hebreërs 2-3:11 - October 18, 2025
- Hebreërs 3:12-4:13 - October 19, 2025
- Hebreërs 4:14-5:10 - October 20, 2025
- Hebreërs 5:11-6:20 - October 21, 2025
- Hebreërs 7:1-28 - October 22, 2025
- Hebreërs 8:1-13 - October 23, 2025
- Hebreërs 9:1-22 - October 24, 2025
- Hebreërs 9:23-10:18 - October 25, 2025
- Hebreërs 10:19-39 - October 26, 2025
- Hebreërs 11 - October 27, 2025
- Hebreërs 12 - October 28, 2025
- Hebreërs 13 - October 29, 2025
- 1 Johannes 1 - October 30, 2025
- 1 Johannes 2:1-27 - October 31, 2025
- 1 Johannes 2:28-3:24 - November 1, 2025
- 1 Johannes 4 - November 2, 2025
- 1 Johannes 5 - November 3, 2025
- 2 Johannes - November 4, 2025
- 3 Johannes - November 5, 2025
- Openbaring 1 - November 6, 2025
- Openbaring 2 - November 7, 2025
- Openbaring 3 - November 8, 2025
- Openbaring 4 - November 9, 2025
- Openbaring 5 - November 10, 2025
- Openbaring 6 - November 11, 2025
- Openbaring 7:1-8:5 - November 12, 2025
- Openbaring 8:6-13 - November 13, 2025
- Openbaring 9 - November 14, 2025
- Openbaring 10 - November 15, 2025
- Openbaring 11 - November 16, 2025
- Openbaring 12 - November 17, 2025
- Openbaring 13 - November 18, 2025
- Openbaring 14 - November 19, 2025
- Openbaring 15 - November 20, 2025
- Openbaring 16 - November 21, 2025
- Openbaring 17 - November 22, 2025
- Openbaring 18 – 19:10 - November 23, 2025
- Openbaring 19:11-21 - November 24, 2025
- Openbaring 20 - November 25, 2025
- Openbaring 21 - November 26, 2025
- Openbaring 22 - November 27, 2025
- Lees Dawid se lewe en Psalms kronologies deur met hierdie hulpmiddel - January 8, 2026
Discover more from Bybelskool
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
Onlangse kommentaar