Skip to main content

Lees Dawid se lewe en Psalms kronologies deur met hierdie hulpmiddel

Ek het ‘n navraag gekry oor ‘n leesplan om op Dawid se lewe en Psalms te fokus. Ek het ‘n lys gemaak van my kronologiese Bybelleesplan met die relevante skakels as enigiemand dit wil gebruik om dieper op sy lewe en digwerk in te gaan. Ek lys dit hieronder en sluit dit ook as ‘n Excell spreitabel in as jy dit wil uitdruk en gebruik: Dawid se lewe en Psalms.

1 Samuel 16 – Die Here kyk na die hart 1 Samuel 16 – August 26, 2023
1 Samuel 17 – Van skaapwagter tot soldaat 1 Samuel 17 – August 27, 2023
1 Samuel 18 – Die hele Israel en Juda was lief vir Dawid 1 Samuel 18 – August 28, 2023
1 Samuel 19 – Die Gees maak Saul kragteloos 1 Samuel 19 – August 29, 2023
Psalm 59 – Breek hulle stadig af deur u mag Psalm 59 – August 30, 2023
1 Samuel 20 – Mag die Here by jou wees soos Hy by my pa was 1 Samuel 20 – August 31, 2023
1 Samuel 21 – Daar is meer beskerming by vriende as by vyande 1 Samuel 21 – September 1, 2023
Psalm 34 – Die Here red dié wat by Hom skuil Psalm 34 – September 2, 2023
Psalm 56 – God let op ons trane Psalm 56 – September 3, 2023
1 Samuel 22 – Sorg dat jy in die gebied van Juda kom 1 Samuel 22 – September 4, 2023
Psalm 142 – Lei my uit gevangenskap dat ek u Naam kan loof Psalm 142 – September 5, 2023
Psalm 52 – God is goed en sorg vir my Psalm 52 – September 6, 2023
1 Samuel 23 – Dawid raadpleeg die Here in elke besluit 1 Samuel 23 – September 7, 2023
Psalm 54 – God red my uit elke benoudheid Psalm 54 – September 8, 2023
1 Samuel 24 – Jy moet jou vyande liefhê 1 Samuel 24 – September 9, 2023
Psalm 57 – Van vrees na versekering Psalm 57 – September 10, 2023
Psalm 58 – Daar is tóg ’n God wat reg laat geskied in die land Psalm 58 – September 11, 2023
Psalm 143 – U goeie Gees moet my lei op gelyk grond Psalm 143 – September 12, 2023
Psalm 144 – Hoe gelukkig is die volk wie se God die Here is Psalm 144 – September 13, 2023
Psalm 145 – Die Here is goed vir almal Psalm 145 – September 14, 2023
1 Samuel 25 – Om met vrygewigheid te leef 1 Samuel 25 – September 15, 2023
1 Samuel 26 – In swaar tye word oorwinnings gebore 1 Samuel 26 – September 16, 2023
Psalm 17 – God verontagsaam nie die gebed van die hulpelose nie Psalm 17 – September 17, 2023
1 Samuel 27; 1 Kronieke 12:1-22 – ‘n Hele aantal helde sluit by Dawid aan in Siklag 1 Samuel 27; 1 Kronieke 12:1-22 – September 18, 2023
1 Samuel 28 – Saul raadpleeg nie meer die Here nie, maar ‘n medium 1 Samuel 28 – September 19, 2023
1 Samuel 29 – Die wantroue van die Filistyne bevry Dawid 1 Samuel 29 – September 20, 2023
1 Samuel 30 – God bewaar ons nie VAN gevaar nie, maar IN gevaar 1 Samuel 30 – September 21, 2023
1 Samuel 31 – Saul vat sy swaard, val daarin en sterf 1 Samuel 31 – September 22, 2023
1 Kronieke 10 – Saul se gebrek aan gehoorsaamheid en gebedsafhanklikheid 1 Kronieke 10 – September 23, 2023
2 Samuel 1 – Hoe het die helde geval 2 Samuel 1 – September 24, 2023
Psalm 19 – God bestaan en God praat met ons Psalm 19 – September 25, 2023
Psalm 29 – Die God van die natuur sorg ook vir sy kinders Psalm 29 – September 26, 2023
Psalm 8 – Nietig, maar waardig in God se teenwoordigheid Psalm 8 – September 27, 2023
Psalm 22 – My God, my God, waarom het U my verlaat? Psalm 22 – September 28, 2023
Psalm 23 – Die gebed vir alle seisoene van die lewe Psalm 23 – September 29, 2023
Psalm 14 – Net ‘n dwaas sê daar is geen God nie Psalm 14 – September 30, 2023
Psalm 53 – Dit is dwaas om sonder God te probeer lewe Psalm 53 – October 1, 2023
Psalm 16 – Daar is niks goeds behalwe by God nie Psalm 16 – October 2, 2023
2 Samuel 2 – Daar was ‘n langdurige oorlog tussen die nageslag van Saul en Dawid 2 Samuel 2 – October 3, 2023
2 Samuel 3 – Die pad na die troon is morsig 2 Samuel 3 – October 4, 2023
Psalm 140 – Hou my veilig teen geweldenaars Psalm 140 – October 5, 2023
Psalm 141 – Maar op U bly my oë gerig Psalm 141 – October 6, 2023
2 Samuel 4 – Die doel heilig nie die middele nie 2 Samuel 4 – October 7, 2023
2 Samuel 5:1-16; 1 Kronieke 11:1-9; 12:23-40; 14:1-7 – Almal erken Dawid as God se herder vir sy volk 2 Samuel 5:1-16; 1 Kronieke 11:1-9; 12:23-40; 14:1-7 – October 8, 2023
2 Samuel 5:17-25; 1 Kronieke 14:8-17 – Dawid staan sterk in Israel en verslaan die Filistyne 2 Samuel 5:17-25; 1 Kronieke 14:8-17 – October 9, 2023
2 Samuel 6 – God se wil moet in alles die deurslag gee 2 Samuel 6 – October 10, 2023
1 Kronieke 13 – Dawid raadpleeg beide die volk en God om die ark na Jerusalem te bring 1 Kronieke 13 – October 11, 2023
1 Kronieke 15 – Dawid bring die ark op die regte wyse na Jerusalem 1 Kronieke 15 – October 12, 2023
1 Kronieke 16 – Dawid vier die tuiskoms van die ark en word deur God geseën 1 Kronieke 16 – October 13, 2023
Psalm 105 – Maak aan die nasies bekend wat Hy gedoen het Psalm 105 – October 14, 2023
Psalm 96 – Sing en getuig tot eer van die Regeerder en Regter van die aarde Psalm 96 – October 15, 2023
Psalm 68 – God vul alles en almal met Sy teenwoordigheid Psalm 68 – October 16, 2023
Psalm 24 – Om in God se teenwoordigheid tot rus te kom Psalm 24 – October 17, 2023
Psalm 26 – Lewe met integriteit en vertroue Psalm 26 – October 18, 2023
Psalm 27 – Wag op die Here, wees uiterlik sterk, hou innerlik moed, en wag op die Here Psalm 27 – October 19, 2023
Psalm 31 – My toekoms is in u hande Psalm 31 – October 20, 2023
Psalm 28 – Lof aan God omdat Hy gehoor en gehelp het Psalm 28 – October 21, 2023
Psalm 50 – Loof God deur Hom in alles te erken en vereer Psalm 50 – October 22, 2023
Psalm 92 – Groots is alles wat U doen, Here Psalm 92 – October 23, 2023
Psalm 93 – God is Koning oor die wêreld en in die geloofsgemeenskap Psalm 93 – October 24, 2023
Psalm 94 – U wat onreg straf, verskyn tog! Psalm 94 – October 25, 2023
Psalm 95 – Die Here is ons God, en ons is sy volk Psalm 95 – October 26, 2023
Psalm 97 – Verbly julle, liefhebbers van die Here Psalm 97 – October 27, 2023
Psalm 98 – Hy kom om oor die aarde te heers Psalm 98 – October 28, 2023
Psalm 99 – Kom buig in aanbidding voor Hom: Heilig is Hy! Psalm 99 – October 29, 2023
Psalm 100 – Juig al wat leef, juig voor die Heer! Psalm 100 – October 30, 2023
Psalm 101 – Ek wil my daaraan wy om met integriteit te lewe Psalm 101 – October 31, 2023
Psalm 111 – God se werk is groots en betroubaar Psalm 111 – November 1, 2023
Psalm 112 – Ontsag vir God se gebooie bring vreugde; Vertroue verdryf die vrees vir slegte tyding Psalm 112 – November 2, 2023
Psalm 113 – Prys die Here van waar die son opkom tot waar dit ondergaan Psalm 113 – November 3, 2023
Psalm 114 – Jubel uitgelate oor die Uittog uit Egipte Psalm 114 – November 4, 2023
Psalm 115 – Nie aan ons nie, Here, maar aan u Naam kom die eer toe Psalm 115 – November 5, 2023
Psalm 116 – Ek het die Here lief, want Hy verhoor my smeekgebede Psalm 116 – November 6, 2023
Psalm 117 – God is oneindig betroubaar in sy onmeetlike liefde vir ons Psalm 117 – November 7, 2023
Psalm 118 – Aan sy liefde is daar geen einde nie Psalm 118 – November 8, 2023
Psalm 119:1-8 – ALEF: God begelei en inspireer ons deur sy wet en getuienisse Psalm 119:1-8 – November 9, 2023
Psalm 119:9-16 – BET: Gehoorsaamheid aan God se woord bewaar van sonde Psalm 119:9-16 – November 10, 2023
Psalm 119:17-24 – GIMEL: God se woorde is raadgewers wat insig gee Psalm 119:17-24 – November 11, 2023
Psalm 119:25-32 – DALET: Die pad van u bevele volg ek geesdriftig Psalm 119:25-32 – November 12, 2023
Psalm 119:33-40 – HE: Onderrig my dat ek enduit u voorskrifte kan nakom Psalm 119:33-40 – November 13, 2023
Psalm 119:41-48 – WAW – Die liefde vir God se wet gee vryheid en vrymoedigheid Psalm 119:41-48 – November 14, 2023
Psalm 119:49-56 – ZAJIN – Onthou tog u woord aan u dienskneg Psalm 119:49-56 – November 15, 2023
Psalm 119:57-64 – GET – U, Here, is my deel; U troue liefde vul die aarde Psalm 119:57-64 – November 16, 2023
Psalm 119:65-72 – TET – U is goed en doen goed; leer my u voorskrifte Psalm 119:65-72 – November 17, 2023
Psalm 119:73-80 – JOD – U hande het my gemaak en aan my ‘n plek gegee Psalm 119:73-80 – November 18, 2023
Psalm 119:81-88 – KAF – Op u woord wag ek sodat ek dit kan nakom Psalm 119:81-88 – November 19, 2023
Psalm 119:89-96 – LAMED – Vir ewig staan u woord vas Psalm 119:89-96 – November 20, 2023
Psalm 119:97-104 – MEM – Insig in God se openbaring kom deur gehoorsaamheid Psalm 119:97-104 – November 21, 2023
Psalm 119:105-112 – NUN – Ek gehoorsaam U ten spyte van gevaar Psalm 119:105-112 – November 22, 2023
Psalm 119:113-120 – SAMEK – Ontsag vir God se woord bring ondersteuning en onderskraging Psalm 119:113-120 – November 23, 2023
Psalm 119:121-128 – AJIN – Insig lê anderkant die pyn van gehoorsaamheid Psalm 119:121-128 – November 24, 2023
Psalm 119:129-136 – PE – As u woorde oopgaan, gee dit lig Psalm 119:129-136 – November 25, 2023
Psalm 119:137-144 – TSADE – My ywer vir u woorde verteer my wanneer my teenstanders dit vergeet Psalm 119:137-144 – November 26, 2023
Psalm 119:145-152 – KOF – Op u woorde wag ek Psalm 119:145-152 – November 27, 2023
Psalm 119:153-160 – RESJ – Die hoofsaak van u woord is waarheid Psalm 119:153-160 – November 28, 2023
Psalm 119:161-168 – SIN/SJIN – Sewe keer ‘n dag loof ek U oor u regverdige beslissings Psalm 119:161-168 – November 29, 2023
Psalm 119:169-176 – TAW – Hou my lewend sodat ek U kan loof Psalm 119:169-176 – November 30, 2023
Psalm 120 – Here, bevry my van bedrieglike tonge Psalm 120 – December 1, 2023
Psalm 121 – God, jou Beskermer, slaap nie Psalm 121 – December 2, 2023
Psalm 122 – Mag daar vrede in jou wees, Jerusalem Psalm 122 – December 3, 2023
Psalm 123 – Ons oë is gerig op God totdat Hy ons genadig is Psalm 123 – December 4, 2023
Psalm 124 – As die Here nie vir ons was nie… dan het hulle ons lewendig ingesluk Psalm 124 – December 5, 2023
Psalm 125 – Here, doen goed aan die goeies, aan dié wat opreg is in hulle harte Psalm 125 – December 6, 2023
Psalm 128 – Hoe gelukkig is elkeen wat vir die Here ontsag het, wat sy paaie volg! Psalm 128 – December 7, 2023
Psalm 129 – Verlossing uit verdrukking; Verguising vir verdrukkers Psalm 129 – December 8, 2023
Psalm 130 – Uit die dieptes roep ek na U, Hoor tog my stem Psalm 130 – December 9, 2023
Psalm 131 – Groot dade en wonderwerke kom van God af Psalm 131 – December 10, 2023
Psalm 132 – Here, laat u gesalfde se kroon skitter Psalm 132 – December 11, 2023
Psalm 133 – Kyk hoe goed, hoe mooi is eensgesindheid onder gelowiges Psalm 133 – December 12, 2023
Psalm 134 – Mag die Here jou seën uit Sion Psalm 134 – December 13, 2023
Psalm 135 – God is goed; God is groot; God sorg vir sy volk Psalm 135 – December 14, 2023
Psalm 136 – Want vir ewig duur sy troue liefde Psalm 136 – December 15, 2023
Psalm 138 – U besiel my met innerlike krag Psalm 138 – December 16, 2023
Psalm 139 – Die wonder van God en van menswees Psalm 139 – December 17, 2023
2 Samuel 7 – God sluit ‘n langtermyn verhouding met Dawid en sy nageslag 2 Samuel 7 – December 18, 2023
1 Kronieke 17 – Dawid se behoefte vir ‘n huis vir God word ‘n belofte van ‘n huis vir Dawid 1 Kronieke 17 – December 19, 2023
Psalm 1 – Geseënd is dié wat hul vreugde in God vind Psalm 1 – December 20, 2023
Psalm 2 – Geseënd is dié wat op God vertrou Psalm 2 – December 21, 2023
Psalm 15 – Kom in God se teenwoordigheid tot rus Psalm 15 – December 22, 2023
Psalm 89 – Sal U dan vir altyd u hulp weerhou? Psalm 89 – December 23, 2023
2 Samuel 8 – Die Here is by Dawid net waar hy gaan 2 Samuel 8 – December 24, 2023
1 Kronieke 18 – Die Here help Dawid net waar hy gaan 1 Kronieke 18 – December 25, 2023
Psalm 60 – Laat dit tog weer met ons goed gaan Psalm 60 – December 26, 2023
Psalm 108 – Met God aan ons kant sal ons oorwin Psalm 108 – December 27, 2023
Psalm 61 – Ek bid tot u van ver; hoor my van naby Psalm 61 – December 28, 2023
Psalm 62 – Net by God vind ek rus Psalm 62 – December 29, 2023
Psalm 25 – God neem dié wat Hom vertrou in vertroue Psalm 25 – December 30, 2023
Psalm 109 – U is goed en getrou, moet U nie doof hou nie Psalm 109 – December 31, 2023
2 Samuel 9 – Dawid is ‘n regverdige en billike koning 2 Samuel 9 – January 1, 2024
2 Samuel 10 – Dawid tree sterk op waar onderlinge ooreenkomste verbreek word 2 Samuel 10 – January 2, 2024
1 Kronieke 19 – Dawid se sukses lê in gehoorsaamheid aan God en samewerking met leiers 1 Kronieke 19 – January 3, 2024
Psalm 35 – Gebed om redding in aanvegting Psalm 35 – January 4, 2024
Psalm 20 – Mag Hy u gee wat u hart begeer Psalm 20 – January 5, 2024
2 Samuel 11 – Dawid val vir versoeking en doen wat verkeerd is in die oë van die Here 2 Samuel 11 – January 6, 2024
2 Samuel 12; 1 Kronieke 20:1-3 – Die diepste ellende van die sonde lê in die minagting van die Here 2 Samuel 12; 1 Kronieke 20:1-3 – January 7, 2024
Psalm 21 – Die wens van my hart het U vervul Psalm 21 – January 8, 2024
Psalm 32 – Vergifnis seën jou met ’n veranderde lewe Psalm 32 – January 9, 2024
Psalm 33 – Die Here sorg vir dié wat Hom vertrou Psalm 33 – January 10, 2024
Psalm 38 – Moet my nie verlaat nie, help my gou, my Redder Psalm 38 – January 11, 2024
Psalm 51 – Wees my genadig, o God Psalm 51 – January 12, 2024
Psalm 103 – Ek wil die Here loof met alles wat in my is Psalm 103 – January 13, 2024
Psalm 104 – Hoe groot is U, hoe groot is U! Psalm 104 – January 14, 2024
2 Samuel 13 – Tamar kry geen geregtigheid kry met haar gewelddadige verkragting nie 2 Samuel 13 – January 15, 2024
2 Samuel 14 – Die verhouding tussen Absalom en Dawid word herstel, maar sonder werklike berou 2 Samuel 14 – January 16, 2024
2 Samuel 15 – Dawid bid tot God EN bestry strategies die opstand van sy seun Absalom 2 Samuel 15 – January 17, 2024
2 Samuel 16 – Gusai wen Absalom se vertroue om Dawid te beskerm 2 Samuel 16 – January 18, 2024
2 Samuel 17 – God werk agter alles sy wil uit in die doen en late van mense 2 Samuel 17 – January 19, 2024
Psalm 3 – God bring rus en vrede as ons Hom vra Psalm 3 – January 20, 2024
Psalm 4 – Verhef oor ons die lig van u aangesig, o Here! Psalm 4 – January 21, 2024
Psalm 5 – God gee vreugde aan dié wat by Hom skuil Psalm 5 – January 22, 2024
Psalm 6 – Genesing is genade Psalm 6 – January 23, 2024
Psalm 7 – God help die opregtes Psalm 7 – January 24, 2024
Psalm 55 – Laat jou sorge aan die Here oor Psalm 55 – January 25, 2024
Psalm 63 – Ek bly altyd naby U Psalm 63 – January 26, 2024
Psalm 64 – God sorg vir die regverdiges Psalm 64 – January 27, 2024
2 Samuel 18 – Absalom se dood is Dawid se wins en verlies 2 Samuel 18 – January 28, 2024
2 Samuel 19 – Dawid probeer die volk weer verenig terwyl sy hart swaar is oor sy seun 2 Samuel 19 – January 29, 2024
2 Samuel 20; 1 Kronieke 18:14-17 – Dawid bring eenheid, maar die onderliggende konflik bly sluimerend 2 Samuel 20; 1 Kronieke 18:14-17 – January 30, 2024
Psalm 9-10 – God gee nuwe moed en laat reg geskied Psalm 9-10 – January 31, 2024
2 Samuel 21; 1 Kronieke 20:4-8 – Die vloek van die verbond is ‘n realiteit vir die volk 2 Samuel 21; 1 Kronieke 20:4-8 – February 1, 2024
Psalm 65 – Waar U ook al gaan, is daar oorvloed! Psalm 65 – February 2, 2024
Psalm 66 – God se dade moet vir almal vertel word Psalm 66 – February 3, 2024
Psalm 67 – Geseën om te seën Psalm 67 – February 4, 2024
2 Samuel 22; Psalm 18 – Dit is God wat die oorwinning gee 2 Samuel 22; Psalm 18 – February 5, 2024
Psalm 36 –Laat U liefde bly by dié wat U erken Psalm 36 – February 6, 2024
2 Samuel 23:8-39; 1 Kronieke 11:10-47 – Dawid se dapper manne 2 Samuel 23:8-39; 1 Kronieke 11:10-47 – February 7, 2024
2 Samuel 24 – Dis beter om in die hande van God te val as in dié van mense 2 Samuel 24 – February 8, 2024
1 Kronieke 21-22:1 – Selfs in die oordeel is God se ontferming groot 1 Kronieke 21-22:1 – February 9, 2024
Psalm 11 – om God te vertrou in ’n krisis Psalm 11 – February 10, 2024
Psalm 12 – Vertrou op die beloftes van die Here Psalm 12 – February 11, 2024
Psalm 13 – Kyk tog en luister na my, Here, my God Psalm 13 – February 12, 2024
Psalm 30 – Sy toorn duur net ‘n oomblik, maar sy goedheid lewenslank Psalm 30 – February 13, 2024
1 Kronieke 22 – Dawid berei Salomo nougeset voor vir die bou van die tempel 1 Kronieke 22 – February 14, 2024
1 Kronieke 23-24 – Dawid reël die priesterlike en Levitiese bediening 1 Kronieke 23-24 – February 15, 2024
1 Kronieke 25-26 – Dawid se reëlings vir ’n omvattende Levitiese bediening Psalm 39 – February 16, 2024
Psalm 39 – Ek wil sorgvuldig let op my lewe en op U Psalm 40 – February 17, 2024
Psalm 40 – U woord is my hele lewe 1 Kronieke 25-26 – February 18, 2024
Psalm 41 – Omgee vir swakkes gee vrymoedigheid in gebed Psalm 41 – February 19, 2024
1 Kronieke 27 – Dawid en die leiers in sy diens 1 Kronieke 27 – February 20, 2024
1 Kronieke 28-29 – Dawid motiveer en mentor Salomo vir sy roeping om die tempel te bou 1 Kronieke 28-29 – February 21, 2024
Psalm 91 – Ja, U, Here, is my skuilplek! Psalm 91 – February 22, 2024
Psalm 69 – Moenie dat dié wat op U vertrou, deur my toedoen teleurgestel word nie Psalm 69 – February 23, 2024
Psalm 70 – Kom tog gou na my toe, o God Psalm 70 – February 24, 2024
Psalm 71 – Moet my tog nie verwerp nou dat ek oud geword het nie Psalm 71 – February 25, 2024
Psalm 42-43 – Gebed bring vertroue selfs in die ervaring van God se afwesigheid Psalm 42-43 – February 26, 2024
Psalm 44 – Kom ons tog te hulp in ons ellende Psalm 44 – February 27, 2024
Psalm 46 – Bedaar en erken dat Ek God is Psalm 46 – February 28, 2024
Psalm 47 – ’n Verenigde volk van God uit al die nasies Psalm 47 – February 29, 2024
Psalm 48 – God sal ons altyd lei Psalm 48 – March 1, 2024
Psalm 49 – Dis dwaas om op rykdom te vertrou Psalm 49 – March 2, 2024
Psalm 84 – Hoe gelukkig is hulle wat in u huis woon Psalm 84 – March 3, 2024
Psalm 85 – Die verbintenis aan en verwagting van God vir uitkoms Psalm 85 – March 4, 2024
Psalm 86 – Gee my ’n teken van u goedheid Psalm 86 – March 5, 2024
Psalm 87 – Elke persoon wat God ken, is in Sion gebore Psalm 87 – March 6, 2024
Psalm 88 – Die swaarkry het vir my te veel geword Psalm 88 – March 7, 2024
Psalm 37 – Wysheid lê in ’n God-gesentreerde lewe Psalm 37 – March 8, 2024
Psalm 110 – U volk is gereed vir die dag waarop u u magte monster Psalm 110 – March 9, 2024
2 Samuel 23:1-7 – Laaste lied van Dawid 2 Samuel 23:1-7 – March 10, 2024
1 Konings 1-2 – Salomo word koning te midde van groot intriges 1 Konings 1-2 – March 11, 2024
View all posts in this series

Discover more from Bybelskool

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Dawid, Kronologiese Bybelleesplan


Chris van Wyk

Ek is Direkteur van Bediening en Geestelike Vorming by Veritas College International. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am Director of Ministry and Spiritual Formation at Veritas College International. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Maak 'n opmerking

Onlangse kommentaar

  • Hannes. on Hoe het “Bid die Psalms” jou gehelp?Middag Dr. Chris, Baie dankie vir ‘n insiggewende reis deur Psalms. Dit het beslis gehelp om my persoonlike gebedslewe te verbeter, en ek glo sterk dat elke gebed beslis my verhouding met die Here verdiep op ‘n manier waar ek tans baie meer pligsgetrou is teenoor my persoonlike stiltetyd en gesprekk…
  • Kobus on Hoe het “Bid die Psalms” jou gehelp?Dit was vir my 'n wonderlike ervaring, ek kyk met 'n ander insig nou na die Psalms
  • Chris van Zyl on Hoe het “Bid die Psalms” jou gehelp?Bid die Psalms het vir my baie beter insig verskaf, veral die kontektualisering en verklarings wat elke gedeelte belig het. Ek is so dankbaar dat ek kon deel in hierdie bid-gerigte ervaring. Menige dag het ek gevoel dat die Psalm van die dag spesiaal vir my bedoel was. Dankie Chris van Wyk vir hierd…
  • Chris van Wyk on Psalm 137Dit is my voorreg. Groete!
  • Doreen Snyders on Psalm 137Net om weer 'n slag dankie te sê vir al die wonderlike verklarings en verduidelikings van al die Bybelse waarhede. Ons dien 'n wonderbare en allerheilige God. Ek sien baie uit na die Matteusevangelie. Nogmaals baie dankie. Doreen Snyders
  • Chris van Wyk on Psalm 119:169-176Absoluut!
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 119:169-176Psalm 119 is voorwaar ñ baie Geseënde Psalm
  • Chris van Wyk on Psalm 119:145-152Dis self opnuut weer ‘n vreugde vir my.
  • originalblizzard19aaa84c56 on Psalm 119:145-152Ek was altyd baie langtand om Ps 119 aan te durf, nou wens ek dat dit nie ophou nie... Ps 119 is te kort!!! PDH
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 119:105-112Goeie middag, baie dankie vir die deel van die kosbare verhaal wat so gepas is met die Psalm
  • originalblizzard19aaa84c56 on Psalm 119:1-8Sien waarlik die nou verband tussen OT EN NT. waarlik verhelderend. אמן
  • Chris van Wyk on Psalm 118:19-29Ek gee maar net aan wat ek ontvang het. Dit bly egter 'n kosbare voorreg.
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 118:19-29Goeie môre, baie dankie dat u met ons deel wie en waar die vertaaling van die Bybel sy oorsprong gekry het, dit is so kosbaar, baie dankie vir een en elkeen wat deel is en was om hierdie kosbare woord ook vir ons in ons Taal te kon uitlê
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 110Baie dankie vir hierdie kosbaarhede wat u met ons deel. Ek het Openbaring 22 gelees en dit klink baie soos die tuin van Eden, hy praat van die boom van lewe. Die sondeval gemaak dat die mens gesondig het en dat hul nie meer in die tuin kon woon nie asgevolg van die sonde.
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 109:6-19Goeie middag, ek wil ook by las dat in Psalm 139:23 bid David;"Deurgrond my, O GOD, en ken my hart, toets my en ken my gedagtes" GOD ken die mens en HY deersoek die hart en die gedagtes. Ek het self al telkens gebid, HERE vergewe hulle want hulle weet nie wat hulle doen nie en dan soos die woord sel…