1 Konings 16:29–17:24
Die Here wys vir Agab deur droogte dat Hy alleen die natuur beheer
Omri (885-874 vC) word opgevolg deur sy seun Agab (hy het 22 jaar regeer: 874-853 vC) wat nie net so afvallig is soos sy voorgangers nie, maar nog verder gaan en Israel intensief aan die Baälgodsdiens blootstel, veral nadat hy met Isebel, die dogter van Etbaäl van Sidon trou. Dit wil selfs voorkom asof hy vir Giël van Bet-El toelaat om teen die wil van die Here Jerigo te herbou (Jos 6:26) met tragiese gevolge vir Giël se kinders.
Die Here stuur egter sy profeet Elia om die afvalligheid aan te spreek en die volk tot bekering en aanbidding van Hom alleen op te roep deur die wonders en tekens wat sy beheer oor die natuur en die geskiedenis demonstreer. Hy alleen is God en Hy alleen bestuur die gang van sake op aarde.
Elia se verhaal strek van 1 Konings 17 waar sy bediening begin tot 2 Konings 2 waar hy lewend hemel toe geneem word. Agab se verhaal strek tot 1 Konings 22 waar ons ook vertel word dat hy opgevolg is deur sy seun Ahasia. Ahasia is kort daarna dood weens sy eie afgodery met Agab se kleinseun Joram wat daarna koning word, soos ons in 2 Konings 1 vertel word.
Reg deur al dié gebeure is Elia op die toneel, selfs al is daar ook ander profete wat in die tyd optree, soos Miga (1 Kon 22:8) en ‘n profetegroep (1 Konings 20:35), selfs ‘n onbekende profeet wat ook ‘n boodskap vir Agab het (1 Kon 20:13).
In 1 Konings 22 word die verhaal van Josafat van Juda ook ingetrek waar hy saam met Agab oorlog voer. Daar word meer oor Josafat in 2 Kronieke 17 tot 20 vertel waarin die inhoud van 2 Kronieke 18 ooreenkom met 1 Konings 22, maar die res van die hoofstukke meer selfstandige inligting oor sy regeringstyd gee.
Ons leeswerk sal dus soos volg verloop: 1 Konings 17-21, 2 Kronieke 17, 1 Konings 22:1-51 en 2 Kronieke 18, 2 Kronieke 19-20, en dan weer terug in Konings met 1 Konings 22:52-54 (Ahasia) en 2 Konings 1-2 waar Elisa op die toneel verskyn en by Elia oorneem tydens die regering van Joram.
Teks en konteks
Die tyd van Agab was ‘n tyd van ernstige politieke konflik, nie soseer tussen partye in die stede nie, soos hier in ons metropole nie, maar tussen die stede en die platteland. Tussen die kleinboere en die grootboere, die konings en die grondeienaars. Geen wonder die verhaal van Nabot se wingerd word met soveel deernis in die Elia-verhale ingesluit nie (1 Kon 21). Uitbuiting en onreg, lieg en bedrieg, was aan die orde van die dag.
Die godsdienstige afvalligheid was egter die heel slegste. Die kweekskool van Isebel – by wyse van spreke – met haar priesters en profete van Baäl en Asjera het die ghitaar geslaan. Hulle het die suiwer godsdiens van Jahwe en die heiligheid van die huwelik vervang met afgodsdiens en onsedelikheid.
Isebel – dogter van EtBaäl, koning van Sidon (1 Kon 16:31) – se Godsbeeld was dié van die Kanaänitiese viervlakkige veelgodedom. Op die boonste vlak was die dronk afsydige god El en sy wellustige vrou, die godin Asjera. ‘n Onwelvoeglike spul. Op die tweede en meer aktiewe vlak was die god Baäl, die bul, die god van die natuur. Die god van die storms wat reën bring, van vrugbaarheid en nuwe lewe.
En dan ook nog sy suster Baalat, sy eweknie. Met ‘n paar ander gode, soos die afgryslike god Mot, die god van die dood. Aan wie kinders geoffer is, baie keer in ‘n seksuele rite.
Dan was daar nog twee laer vlakke van plaaslike godjies, en ‘n paar boodskappers, amper soos engele. ‘n Hele godsdienstige sisteem in die gemeenskap waardeur die Godsbeeld van die heilige God, Jahwe, en sy wil vir die lewe in gedrang gebring is.
Dit bring die groot profeet Elia op die toneel wat die Here se toornigheid oor Israel se afgodsdiens in geen onsekere taal verkondig. Daar is min oor Elia bekend. Dit is asof hy net skielik uit die niet uit verskyn. Geen wonder dat daar Joodse tradisies was wat hom as ’n engel uit die hemel beskrywe. Dit lyk selfs asof Jakobus dié tradisie probeer bestry as hy in 5:17 sê dat Elia ’n mens nes ons was!
Soos die eerste vers van hoofstuk 17 vertaal is, lyk dit asof hy ’n nederige afkoms het, ’n Tisbitiese bywoner (vreemdeling of setlaar) uit Gilead, wes van die Jordaan. ’n vertaling wat al meer verkies word deur geleerdes. Die frase kan egter ook vertaal word as: “Elia, ’n Tisbiet uit Tisbe uit Galilea”.
Maar in sy naam al sit die boodskap wat hy aan Agab en die volk bring. Elia beteken “Jahwe is God”.
Die res van die verhaal kleur vir ons Elia se lewe in as ’n man van God wat veral ’n kragtige gebedsbediening het, en vir wie die Here nie net gebruik nie, maar ook vir hom sorg. Let op dat elke wonder van die Here ’n sinvolle rol speel in sy bediening (4 in hoofstuk 17 en 3 in hoofstuk 18 wat ons volgende gaan lees).
1. Die eerste is die droogte wat Elia aankondig, as teken aan Agab en die volk (1 Konings 17).
Elia kondig die droogte aan op geen onseker wyse nie: “So seker as die Here leef, die God van Israel in wie se diens ek staan, daar sal die volgende paar jaar geen dou of reën val nie, behalwe as ek so sê.”
Die droogte kom dus nie deur ‘n weervoorspelling nie. Nee, deur ‘n aankondiging van sy profeet. Vir drie jaar. ‘n Uitmergelende droogte. Oor die hele land. Net op grond van God se woord. Want, God is in beheer van die kosmos.
En Baäl kyk op sy neus. Die god van die storms is stil. Geen donderwolke. Geen reënwolke. Die normale gang van die natuur is verbreek. En die volk besef, Baäl is eintlik ‘n niksnuts. ‘n Wasempie. ‘n Newelwolk. Hy bestaan nie.
Daarmee wys Elia dat die droogte God se reaksie is op die chaos op politieke en godsdienstige terrein. Hy wys dat God groot is. Dat Hy kan optree. Dat die kosmos onder sy beheer is. Dat daar niemand saam met Hom God kan wees nie.
Maar Hy wys ook dat Hy die Enigste God is. Daar is nie ‘n god soos Baäl nie. Hy het geen beheer nie. Hy kan niks vermag nie. Hy is ‘n skim van ‘n god. Een wat in nie-bestaan vervlugtig.
2. Die tweede is by die Kritspruit waar die kraaie vir hom brood en vleis bring, as teken dat die Here sorg.
Dit is nie net die natuur wat onder God se beheer is nie. Selfs die diere is onder sy beheer. Só sorg Hy vir sy profeet wat hy beveel om hom te gaan versteek by die Kritspruit, anderkant die Jordaan. Daar sou hy water uit die spruit kon drink. En daar het God het die kraaie beveel om vir hom te sorg. God vra nie net gehoorsaamheid nie. Hy beloon dit ook. Hy kan vir sy profeet sorg, want Hy is genadig.
Terwyl Agab moet skarrel om water vir sy mense en diere te kry, sit Elia by die Kritspruit, anderkant die Jordaan. Die Here versteek Elia daar by ‘n goeie waterbron. En die kraaie bring vir hom brood en vleis. Elke oggend. Elke aand.
God is dus groot in die kosmos. Hy bring droogte. Hy kan die natuur beheer. God is ook groot in die kleine. Hy stuur die kraaie om vir sy profeet te sorg. Met brood en vleis. Twee keer ‘n dag.
3. Die derde is die meel in die kruik en die olie in die kan wat nie opraak nie, weereens as teken dat die Here sorg, net dié keer ook vir die heidense vrou in Sarfat.
Selfs die kanne en die kruike van die weduwee van Sarfat is onder sy beheer: “So sê die Here die God van Israel: Die meel in die kruik sal nie opraak nie, en die olie in die kan sal nie minder word nie, totdat die Here laat reën het op die land.” God kan ook dáár in die vreemde land van Sidon vir sy profeet sorg. Só goed is God.
En Hy wys ook dat die huwelik vir hom kosbaar is. Dat Hy ver sal gaan om Hom oor die weduwees en die wese te ontferm, die vaderloses. Hy word die Vader van die weduwee van Sarfat en haar kind.
En later sal God weer reën gee om die droogte te breek soos Elia voorspel het. Sodat die normale siklus van die weerpatrone en die plant-en-oes siklus weer sy lewegewende werk kan doen. Maar op God se terme, nie op Baäl s’n nie.
4. Die vierde is die seuntjie wat uit die dood teruggebid word, weereens as teken aan haar.
Toe die seun van die weduwee van Sarfat sterf, wek God hom uit die dood uit op. Elia se indringende gebed word deur God verhoor. Wat vir ons sê dat God getrou is. Hy los die weduwee nie aan haar eie genade oor nie. Hy hou die familie in stand ten spyte van die uitdagings wat hulle deur die afsterwe van die man die hoof moes bied. God gee lewe vir haar kind. God is getrou.
Ter wille van volledigheid plaas ek die ander drie hier, maar ons lees eers môre daaroor.
5. Die vyfde is die vuur uit die hemel wat die offer verbrand, as teken aan die hele volk dat Jahwe God is en nie Baäl nie.
6. Die sesde is die reëns wat as antwoord op sy gebed kom, as teken aan Agab en die volk.
7. Die sewende is die feit dat hy voor die wa van Agab uit kon hardloop deur die mag van die Here, as teken aan Agab.
Dit tref my ook hoe ’n belangrike rol gebed in Elia se lewe speel en dat gebed ook meesal die wonders voorafgaan. Dit is in gebed dat die teenwoordigheid van God ons en ander se lewens verander.
“Die gebed van ’n gelowige het ’n kragtige uitwerking.” (Jak 5:16)
Let laastens ook op die klein verhaaltjie van Obadja (nie dieselfde persoon as die profeet van die 6de eeu nie) wat op sy stil en pligsgetroue manier ’n 100 profete weggesteek het wat aan die Here getrou wou bly. Elia mis egter dié feit as hy in hoofstuk 19 kla dat hy al een is wat oorgebly het wat die Here bly dien.
Boodskap en betekenis
In die eerste plek wil die verhaal van Elia dus ons oë oopmaak. Hy wil ons Godsbeeld herstel. Hy wil ons groter laat dink oor God. Hy wil hê ons moet sy genade raaksien. Sy goedheid. Sy getrouheid. Sy liefde en trou.
Maar, Elia is in die tweede plek ook helder daaroor dat ons dit beter kan raaksien midde in die chaos wat ons in hierdie lewe beleef. Midde in die droogte.
- Daar by die Kritspruit waar die kraaie vir Elia kos bring en hy wegkruip vir die woede van Agab en Isebel.
- Daar by die weduwee van Sarfat waar ‘n wonderwerk nodig is om genoeg olie en meel te hê om te kan oorleef.
- Daar waar ‘n kind sterf en nóg ‘n wonderwerk nodig is om hom na die lewe toe terug te bring.
- Daar waar hy alleen staan op die berg Karmel met ‘n oormag van 450 profete van Baäl teenoor hom. En hy moet vertrou dat God vuur uit die hemel sal bring. En later die droogte sal breek.
Dit is waar alles begin, by jou visie op God. Wie Hy is. Wat Hy doen. Wat Hy vra. Waarheen Hy met ons op pad is. God is groot. Onmeetbaar groot. Hy is die God van die kosmos en die kraaie, die kanne en die kruike, selfs van die lewe en die dood.
En dié God se genade strek baie ver. Daar is die genade van ‘n oase by die Kritspruit. Water, brood en vleis. Die genade van ‘n tuiste by die weduwee van Sarfat. Water, meel en olie. Die genade van ‘n seun wat vir die weduwee uit die dood uit opgewek word. Die genade van reën wanneer God sy seën weer uitgiet met die mag van die Baälprofete gebreek op die berg Karmel. God is genadig.
Maar wat ons ook moet raaksien, is dat hierdie genade ook telkens aan Agab en Isebel aangebied word. Die droogte is ‘n woord van God aan Agab om tot inkeer te kom. Die tuiskoms van Elia by die weduwee van Sarfat in heidense gebied en die opwekking van haar seun is ‘n woord van God aan Agab dat God lewe gee vir dié wat Hom verwelkom. Die vuur uit die hemel op die berg Karmel is ‘n teken dat God bestaan en dié beloon wat Hom soek.
View all posts in this series
- Bekendstelling Kronologiese Bybelleesplan - November 24, 2022
- Genesis 1:1-2:3 - November 25, 2022
- Genesis 2:4-25 - November 26, 2022
- Genesis 3 - November 27, 2022
- Genesis 4 - November 28, 2022
- Genesis 5 - November 29, 2022
- Genesis 6 - November 30, 2022
- Genesis 7 - December 1, 2022
- Genesis 8 - December 2, 2022
- Genesis 9 - December 3, 2022
- Genesis 10 - December 4, 2022
- Genesis 11 - December 5, 2022
- Job 1 - December 6, 2022
- Job 2 - December 7, 2022
- Job 3 - December 8, 2022
- Job 4:1-5:1 - December 9, 2022
- Job 5:2-27 - December 10, 2022
- Job 6 - December 11, 2022
- Job 7 - December 12, 2022
- Job 8 - December 13, 2022
- Job 9 - December 14, 2022
- Job 10 - December 15, 2022
- Job 11 - December 16, 2022
- Job 12:1-13:19 - December 17, 2022
- Job 13:20-14:22 - December 18, 2022
- Job 15 - December 19, 2022
- Job 16 - December 20, 2022
- Job 17 - December 21, 2022
- Job 18 - December 22, 2022
- Job 19 - December 23, 2022
- Job 20 - December 24, 2022
- Job 21 - December 25, 2022
- Job 22 - December 26, 2022
- Job 23 - December 27, 2022
- Job 24 - December 28, 2022
- Job 25 - December 29, 2022
- Job 26 - December 30, 2022
- Job 27 - December 31, 2022
- Job 28 - January 1, 2023
- Job 29 - January 2, 2023
- Job 30 - January 3, 2023
- Job 31 - January 4, 2023
- Job 32 - January 5, 2023
- Job 33 - January 6, 2023
- Job 34 - January 7, 2023
- Job 35 - January 8, 2023
- Job 36-37 - January 9, 2023
- Job 38-39 - January 10, 2023
- Job 40-42:6 - January 11, 2023
- Job 42:7-17 - January 12, 2023
- Genesis 12 - January 13, 2023
- Genesis 13 - January 14, 2023
- Genesis 14 - January 15, 2023
- Genesis 15 - January 16, 2023
- Genesis 16 - January 17, 2023
- Genesis 17 - January 18, 2023
- Genesis 18 - January 19, 2023
- Genesis 19 - January 20, 2023
- Genesis 20 - January 21, 2023
- Genesis 21 - January 22, 2023
- Genesis 22 - January 23, 2023
- Genesis 23 - January 24, 2023
- Genesis 24 - January 25, 2023
- Genesis 25:1-18 - January 26, 2023
- Genesis 25:19-34 - January 27, 2023
- Genesis 26 - January 28, 2023
- Genesis 27:1-45 - January 29, 2023
- Genesis 27:46-28:22 - January 30, 2023
- Genesis 29-30 - January 31, 2023
- Genesis 31 - February 1, 2023
- Genesis 32 - February 2, 2023
- Genesis 33 - February 3, 2023
- Genesis 34 - February 4, 2023
- Genesis 35 - February 5, 2023
- Genesis 36 - February 6, 2023
- Genesis 37 - February 7, 2023
- Genesis 38 - February 8, 2023
- Genesis 39:1-20 - February 9, 2023
- Genesis 39:21-40:23 - February 10, 2023
- Genesis 41 - February 11, 2023
- Genesis 42 - February 12, 2023
- Genesis 43 - February 13, 2023
- Genesis 44 - February 14, 2023
- Genesis 45 - February 15, 2023
- Genesis 46 - February 16, 2023
- Genesis 47-48 - February 17, 2023
- Genesis 49-50 - February 18, 2023
- Eksodus 1 - February 19, 2023
- Eksodus 2 - February 20, 2023
- Eksodus 3:1-4:17 - February 21, 2023
- Eksodus 4:18-31 - February 22, 2023
- Eksodus 5 - February 23, 2023
- Eksodus 6:1-26 - February 24, 2023
- Eksodus 6:27-7:25 - February 25, 2023
- Eksodus 8 - February 26, 2023
- Eksodus 9 - February 27, 2023
- Eksodus 10:1-27 - February 28, 2023
- Eksodus 10:28-11:10 - March 1, 2023
- Eksodus 12:1-42 - March 2, 2023
- Eksodus 12:43-13:16 - March 3, 2023
- Eksodus 13:17-14:31 - March 4, 2023
- Eksodus 15 - March 5, 2023
- Eksodus 16 - March 6, 2023
- Eksodus 17 - March 7, 2023
- Eksodus 18 - March 8, 2023
- Eksodus 19 - March 9, 2023
- Eksodus 20 - March 10, 2023
- Eksodus 21 - March 11, 2023
- Eksodus 22 - March 12, 2023
- Eksodus 23 - March 13, 2023
- Eksodus 24 - March 14, 2023
- Eksodus 25 - March 15, 2023
- Eksodus 26 - March 16, 2023
- Eksodus 27 - March 17, 2023
- Eksodus 28 - March 18, 2023
- Eksodus 29 - March 19, 2023
- Eksodus 30 - March 20, 2023
- Eksodus 31 - March 21, 2023
- Eksodus 32 - March 22, 2023
- Eksodus 33 - March 23, 2023
- Eksodus 34 - March 24, 2023
- Eksodus 35:1-36:1 - March 25, 2023
- Eksodus 36:2-38 - March 26, 2023
- Eksodus 37 - March 27, 2023
- Eksodus 38 - March 28, 2023
- Eksodus 39 - March 29, 2023
- Eksodus 40 - March 30, 2023
- Levitikus 1 - March 31, 2023
- Levitikus 2 - April 1, 2023
- Levitikus 3 - April 2, 2023
- Levitikus 4:1-5:13 - April 3, 2023
- Levitikus 5:14-6:7 - April 4, 2023
- Levitikus 6:8-7:38 - April 5, 2023
- Levitikus 8 - April 6, 2023
- Levitikus 9 - April 7, 2023
- Levitikus 10 - April 8, 2023
- Levitikus 11 - April 9, 2023
- Levitikus 12 - April 10, 2023
- Levitikus 13-14 - April 11, 2023
- Levitikus 15 - April 12, 2023
- Levitikus 16 - April 13, 2023
- Levitikus 17 - April 14, 2023
- Levitikus 18 - April 15, 2023
- Levitikus 19 - April 16, 2023
- Levitikus 20 - April 17, 2023
- Levitikus 21 - April 18, 2023
- Levitikus 22 - April 19, 2023
- Levitikus 23 - April 20, 2023
- Levitikus 24 - April 21, 2023
- Levitikus 25 - April 22, 2023
- Levitikus 26 - April 23, 2023
- Levitikus 27 - April 24, 2023
- Numeri 1-2 - April 25, 2023
- Numeri 3-4 - April 26, 2023
- Numeri 5 - April 27, 2023
- Numeri 6 - April 28, 2023
- Numeri 7 - April 29, 2023
- Numeri 8 - April 30, 2023
- Numeri 9 - May 1, 2023
- Numeri 10 - May 2, 2023
- Numeri 11 - May 3, 2023
- Numeri 12 - May 4, 2023
- Numeri 13 - May 5, 2023
- Numeri 14 - May 6, 2023
- Numeri 15 - May 7, 2023
- Numeri 16 - May 8, 2023
- Numeri 17 - May 9, 2023
- Numeri 18 - May 10, 2023
- Numeri 19 - May 11, 2023
- Numeri 20 - May 12, 2023
- Numeri 21 - May 13, 2023
- Numeri 22 - May 14, 2023
- Numeri 23:1-26 - May 15, 2023
- Numeri 23:27-24:25 - May 16, 2023
- Numeri 25 - May 17, 2023
- Numeri 26 - May 18, 2023
- Numeri 27 - May 19, 2023
- Numeri 28-29 - May 20, 2023
- Numeri 30 - May 21, 2023
- Numeri 31 - May 22, 2023
- Numeri 32 - May 23, 2023
- Numeri 33 - May 24, 2023
- Numeri 34-35 - May 25, 2023
- Numeri 36 - May 26, 2023
- Deuteronomium 1 - May 27, 2023
- Deuteronomium 2 - May 28, 2023
- Deuteronomium 3 - May 29, 2023
- Deuteronomium 4:1-43 - May 30, 2023
- Deuteronomium 4:44-5:33 - May 31, 2023
- Deuteronomium 6 - June 1, 2023
- Deuteronomium 7 - June 2, 2023
- Deuteronomium 8 - June 3, 2023
- Deuteronomium 9 - June 4, 2023
- Deuteronomium 10 - June 5, 2023
- Deuteronomium 11 - June 6, 2023
- Deuteronomium 12 - June 7, 2023
- Deuteronomium 13 - June 8, 2023
- Deuteronomium 14 - June 9, 2023
- Deuteronomium 15 - June 10, 2023
- Deuteronomium 16:1-17 - June 11, 2023
- Deuteronomium 16:18-17:20 - June 12, 2023
- Deuteronomium 18 - June 13, 2023
- Deuteronomium 19 - June 14, 2023
- Deuteronomium 20 - June 15, 2023
- Deuteronomium 21 - June 16, 2023
- Deuteronomium 22 - June 17, 2023
- Deuteronomium 23 - June 18, 2023
- Deuteronomium 24:1-25:4 - June 19, 2023
- Deuteronomium 25:5-19 - June 20, 2023
- Deuteronomium 26 - June 21, 2023
- Deuteronomium 27 - June 22, 2023
- Deuteronomium 28 - June 23, 2023
- Deuteronomium 29 - June 24, 2023
- Deuteronomium 30 - June 25, 2023
- Deuteronomium 31:1-29 - June 26, 2023
- Deuteronomium 31:30-32:52 - June 27, 2023
- Psalm 90 - June 28, 2023
- Deuteronomium 33 - June 29, 2023
- Deuteronomium 34 - June 30, 2023
- Josua 1 - July 1, 2023
- Josua 2 - July 2, 2023
- Josua 3:1 – 5:1 - July 3, 2023
- Josua 5:2-12 - July 4, 2023
- Josua 5:13-6:27 - July 5, 2023
- Josua 7 - July 6, 2023
- Josua 8 - July 7, 2023
- Josua 9 - July 8, 2023
- Josua 10 - July 9, 2023
- Josua 11:1-15 - July 10, 2023
- Josua 11:16-12:24 - July 11, 2023
- Josua 13 - July 12, 2023
- Josua 14 - July 13, 2023
- Josua 15 - July 14, 2023
- Josua 16-17 - July 15, 2023
- Josua 18-19 - July 16, 2023
- Josua 20-21 - July 17, 2023
- Josua 22 - July 18, 2023
- Josua 23 - July 19, 2023
- Josua 24 - July 20, 2023
- Rigters 1:1-2:5 - July 21, 2023
- Rigters 2:6-3:6 - July 22, 2023
- Rigters 3:7-31 - July 23, 2023
- Rigters 4 - July 24, 2023
- Rigters 5 - July 25, 2023
- Rigters 6 - July 26, 2023
- Rigters 7 - July 27, 2023
- Rigters 8 - July 28, 2023
- Rigters 9 - July 29, 2023
- Rigters 10 - July 30, 2023
- Rigters 11-12 - July 31, 2023
- Rigters 13 - August 1, 2023
- Rigters 14-15 - August 2, 2023
- Rigters 16 - August 3, 2023
- Rigters 17-18 - August 4, 2023
- Rigters 19 - August 5, 2023
- Rigters 20 - August 6, 2023
- Rigters 21 - August 7, 2023
- Rut 1 - August 8, 2023
- Rut 2 - August 9, 2023
- Rut 3 - August 10, 2023
- Rut 4 - August 11, 2023
- 1 Samuel 1 - August 12, 2023
- 1 Samuel 2 - August 13, 2023
- 1 Samuel 3 - August 14, 2023
- 1 Samuel 4 - August 15, 2023
- 1 Samuel 5 - August 16, 2023
- 1 Samuel 6:1-7:1 - August 17, 2023
- 1 Samuel 7:2-17 - August 18, 2023
- 1 Samuel 8 - August 19, 2023
- 1 Samuel 9–10 - August 20, 2023
- 1 Samuel 11 - August 21, 2023
- 1 Samuel 12 - August 22, 2023
- 1 Samuel 13 - August 23, 2023
- 1 Samuel 14 - August 24, 2023
- 1 Samuel 15 - August 25, 2023
- 1 Samuel 16 - August 26, 2023
- 1 Samuel 17 - August 27, 2023
- 1 Samuel 18 - August 28, 2023
- 1 Samuel 19 - August 29, 2023
- Psalm 59 - August 30, 2023
- 1 Samuel 20 - August 31, 2023
- 1 Samuel 21 - September 1, 2023
- Psalm 34 - September 2, 2023
- Psalm 56 - September 3, 2023
- 1 Samuel 22 - September 4, 2023
- Psalm 142 - September 5, 2023
- Psalm 52 - September 6, 2023
- 1 Samuel 23 - September 7, 2023
- Psalm 54 - September 8, 2023
- 1 Samuel 24 - September 9, 2023
- Psalm 57 - September 10, 2023
- Psalm 58 - September 11, 2023
- Psalm 143 - September 12, 2023
- Psalm 144 - September 13, 2023
- Psalm 145 - September 14, 2023
- 1 Samuel 25 - September 15, 2023
- 1 Samuel 26 - September 16, 2023
- Psalm 17 - September 17, 2023
- 1 Samuel 27; 1 Kronieke 12:1-22 - September 18, 2023
- 1 Samuel 28 - September 19, 2023
- 1 Samuel 29 - September 20, 2023
- 1 Samuel 30 - September 21, 2023
- 1 Samuel 31 - September 22, 2023
- 1 Kronieke 10 - September 23, 2023
- 2 Samuel 1 - September 24, 2023
- Psalm 19 - September 25, 2023
- Psalm 29 - September 26, 2023
- Psalm 8 - September 27, 2023
- Psalm 22 - September 28, 2023
- Psalm 23 - September 29, 2023
- Psalm 14 - September 30, 2023
- Psalm 53 - October 1, 2023
- Psalm 16 - October 2, 2023
- 2 Samuel 2 - October 3, 2023
- 2 Samuel 3 - October 4, 2023
- Psalm 140 - October 5, 2023
- Psalm 141 - October 6, 2023
- 2 Samuel 4 - October 7, 2023
- 2 Samuel 5:1-16; 1 Kronieke 11:1-9; 12:23-40; 14:1-7 - October 8, 2023
- 2 Samuel 5:17-25; 1 Kronieke 14:8-17 - October 9, 2023
- 2 Samuel 6 - October 10, 2023
- 1 Kronieke 13 - October 11, 2023
- 1 Kronieke 15 - October 12, 2023
- 1 Kronieke 16 - October 13, 2023
- Psalm 105 - October 14, 2023
- Psalm 96 - October 15, 2023
- Psalm 68 - October 16, 2023
- Psalm 24 - October 17, 2023
- Psalm 26 - October 18, 2023
- Psalm 27 - October 19, 2023
- Psalm 31 - October 20, 2023
- Psalm 28 - October 21, 2023
- Psalm 50 - October 22, 2023
- Psalm 92 - October 23, 2023
- Psalm 93 - October 24, 2023
- Psalm 94 - October 25, 2023
- Psalm 95 - October 26, 2023
- Psalm 97 - October 27, 2023
- Psalm 98 - October 28, 2023
- Psalm 99 - October 29, 2023
- Psalm 100 - October 30, 2023
- Psalm 101 - October 31, 2023
- Psalm 111 - November 1, 2023
- Psalm 112 - November 2, 2023
- Psalm 113 - November 3, 2023
- Psalm 114 - November 4, 2023
- Psalm 115 - November 5, 2023
- Psalm 116 - November 6, 2023
- Psalm 117 - November 7, 2023
- Psalm 118 - November 8, 2023
- Psalm 119:1-8 - November 9, 2023
- Psalm 119:9-16 - November 10, 2023
- Psalm 119:17-24 - November 11, 2023
- Psalm 119:25-32 - November 12, 2023
- Psalm 119:33-40 - November 13, 2023
- Psalm 119:41-48 - November 14, 2023
- Psalm 119:49-56 - November 15, 2023
- Psalm 119:57-64 - November 16, 2023
- Psalm 119:65-72 - November 17, 2023
- Psalm 119:73-80 - November 18, 2023
- Psalm 119:81-88 - November 19, 2023
- Psalm 119:89-96 - November 20, 2023
- Psalm 119:97-104 - November 21, 2023
- Psalm 119:105-112 - November 22, 2023
- Psalm 119:113-120 - November 23, 2023
- Psalm 119:121-128 - November 24, 2023
- Psalm 119:129-136 - November 25, 2023
- Psalm 119:137-144 - November 26, 2023
- Psalm 119:145-152 - November 27, 2023
- Psalm 119:153-160 - November 28, 2023
- Psalm 119:161-168 - November 29, 2023
- Psalm 119:169-176 - November 30, 2023
- Psalm 120 - December 1, 2023
- Psalm 121 - December 2, 2023
- Psalm 122 - December 3, 2023
- Psalm 123 - December 4, 2023
- Psalm 124 - December 5, 2023
- Psalm 125 - December 6, 2023
- Psalm 128 - December 7, 2023
- Psalm 129 - December 8, 2023
- Psalm 130 - December 9, 2023
- Psalm 131 - December 10, 2023
- Psalm 132 - December 11, 2023
- Psalm 133 - December 12, 2023
- Psalm 134 - December 13, 2023
- Psalm 135 - December 14, 2023
- Psalm 136 - December 15, 2023
- Psalm 138 - December 16, 2023
- Psalm 139 - December 17, 2023
- 2 Samuel 7 - December 18, 2023
- 1 Kronieke 17 - December 19, 2023
- Psalm 1 - December 20, 2023
- Psalm 2 - December 21, 2023
- Psalm 15 - December 22, 2023
- Psalm 89 - December 23, 2023
- 2 Samuel 8 - December 24, 2023
- 1 Kronieke 18 - December 25, 2023
- Psalm 60 - December 26, 2023
- Psalm 108 - December 27, 2023
- Psalm 61 - December 28, 2023
- Psalm 62 - December 29, 2023
- Psalm 25 - December 30, 2023
- Psalm 109 - December 31, 2023
- 2 Samuel 9 - January 1, 2024
- 2 Samuel 10 - January 2, 2024
- 1 Kronieke 19 - January 3, 2024
- Psalm 35 - January 4, 2024
- Psalm 20 - January 5, 2024
- 2 Samuel 11 - January 6, 2024
- 2 Samuel 12; 1 Kronieke 20:1-3 - January 7, 2024
- Psalm 21 - January 8, 2024
- Psalm 32 - January 9, 2024
- Psalm 33 - January 10, 2024
- Psalm 38 - January 11, 2024
- Psalm 51 - January 12, 2024
- Psalm 103 - January 13, 2024
- Psalm 104 - January 14, 2024
- 2 Samuel 13 - January 15, 2024
- 2 Samuel 14 - January 16, 2024
- 2 Samuel 15 - January 17, 2024
- 2 Samuel 16 - January 18, 2024
- 2 Samuel 17 - January 19, 2024
- Psalm 3 - January 20, 2024
- Psalm 4 - January 21, 2024
- Psalm 5 - January 22, 2024
- Psalm 6 - January 23, 2024
- Psalm 7 - January 24, 2024
- Psalm 55 - January 25, 2024
- Psalm 63 - January 26, 2024
- Psalm 64 - January 27, 2024
- 2 Samuel 18 - January 28, 2024
- 2 Samuel 19 - January 29, 2024
- 2 Samuel 20; 1 Kronieke 18:14-17 - January 30, 2024
- Psalm 9-10 - January 31, 2024
- 2 Samuel 21; 1 Kronieke 20:4-8 - February 1, 2024
- Psalm 65 - February 2, 2024
- Psalm 66 - February 3, 2024
- Psalm 67 - February 4, 2024
- 2 Samuel 22; Psalm 18 - February 5, 2024
- Psalm 36 - February 6, 2024
- 2 Samuel 23:8-39; 1 Kronieke 11:10-47 - February 7, 2024
- 2 Samuel 24 - February 8, 2024
- 1 Kronieke 21-22:1 - February 9, 2024
- Psalm 11 - February 10, 2024
- Psalm 12 - February 11, 2024
- Psalm 13 - February 12, 2024
- Psalm 30 - February 13, 2024
- 1 Kronieke 22 - February 14, 2024
- 1 Kronieke 23-24 - February 15, 2024
- Psalm 39 - February 16, 2024
- Psalm 40 - February 17, 2024
- 1 Kronieke 25-26 - February 18, 2024
- Psalm 41 - February 19, 2024
- 1 Kronieke 27 - February 20, 2024
- 1 Kronieke 28-29 - February 21, 2024
- Psalm 91 - February 22, 2024
- Psalm 69 - February 23, 2024
- Psalm 70 - February 24, 2024
- Psalm 71 - February 25, 2024
- Psalm 42-43 - February 26, 2024
- Psalm 44 - February 27, 2024
- Psalm 46 - February 28, 2024
- Psalm 47 - February 29, 2024
- Psalm 48 - March 1, 2024
- Psalm 49 - March 2, 2024
- Psalm 84 - March 3, 2024
- Psalm 85 - March 4, 2024
- Psalm 86 - March 5, 2024
- Psalm 87 - March 6, 2024
- Psalm 88 - March 7, 2024
- Psalm 37 - March 8, 2024
- Psalm 110 - March 9, 2024
- 2 Samuel 23:1-7 - March 10, 2024
- 1 Konings 1-2 - March 11, 2024
- 1 Konings 3-4 - March 12, 2024
- 2 Kronieke 1 - March 13, 2024
- 1 Konings 5; 2 Kronieke 2 - March 14, 2024
- 1 Konings 6-7; 2 Kronieke 3:1-5:1 - March 15, 2024
- 1 Konings 8:1-11; 2 Kronieke 5:2-14 - March 16, 2024
- 1 Konings 8:12-61; 2 Kronieke 6 - March 17, 2024
- 1 Konings 8:62-9:9; 2 Kronieke 7 - March 18, 2024
- Hooglied 1:1-11 - March 19, 2024
- Hooglied 1:12-2:7 - March 20, 2024
- Hooglied 2:8-17 - March 21, 2024
- Hooglied 3:1-5 - March 22, 2024
- Hooglied 3:6-11 - March 23, 2024
- Hooglied 4:1-5:1 - March 24, 2024
- Hooglied 4:12-5:1 - March 25, 2024
- Hooglied 5:2-8 - March 26, 2024
- Hooglied 5:9-6:3 - March 27, 2024
- Hooglied 6:4-8:4 - March 28, 2024
- Hooglied 8:5-14 - March 29, 2024
- Psalm 72 - March 30, 2024
- Psalm 127 - March 31, 2024
- Spreuke 1:1-33 - April 1, 2024
- Spreuke 2:1-22 - April 2, 2024
- Spreuke 3:1-35 - April 3, 2024
- Spreuke 4:1-27 - April 4, 2024
- Spreuke 5:1-23 - April 5, 2024
- Spreuke 6:1-19 - April 6, 2024
- Spreuke 6:20-7:27 - April 7, 2024
- Spreuke 8:1-36 - April 8, 2024
- Spreuke 9:1-18 - April 9, 2024
- Spreuke 10:1-32 - April 10, 2024
- Spreuke 11:1-31 - April 11, 2024
- Spreuke 12:1-28 - April 12, 2024
- Spreuke 13:1-25 - April 13, 2024
- Spreuke 14:1-35 - April 14, 2024
- Spreuke 15:1-33 - April 15, 2024
- Spreuke 16:1-33 - April 16, 2024
- Spreuke 17:1-28 - April 17, 2024
- Spreuke 18:1-24 - April 18, 2024
- Spreuke 19:1-29 - April 19, 2024
- Spreuke 20:1-30 - April 20, 2024
- Spreuke 21:1-31 - April 21, 2024
- Spreuke 22:1-16 - April 22, 2024
- Spreuke 22:17-29 - April 23, 2024
- Spreuke 23:1-35 - April 24, 2024
- Spreuke 24:1-22 - April 25, 2024
- Spreuke 24:23-34 - April 26, 2024
- Spreuke 25:1-28 - April 27, 2024
- Spreuke 26:1-28 - April 28, 2024
- Spreuke 27:1-27 - April 29, 2024
- Spreuke 28:1-28 - April 30, 2024
- Spreuke 29:1-27 - May 1, 2024
- Spreuke 30:1-33 - May 2, 2024
- Spreuke 31:1-31 - May 3, 2024
- Prediker 1:1-11 - May 4, 2024
- Prediker 1:12-2:26 - May 5, 2024
- Prediker 3:1-15 - May 6, 2024
- Prediker 3:16-22 - May 7, 2024
- Prediker 4:1-16 - May 8, 2024
- Prediker 4:17-5:6 - May 9, 2024
- Prediker 5:7-6:9 - May 10, 2024
- Prediker 6:10-7:29 - May 11, 2024
- Prediker 8:1-17 - May 12, 2024
- Prediker 9:1-12 - May 13, 2024
- Prediker 9:13-10:15 - May 14, 2024
- Prediker 10:16-11:6 - May 15, 2024
- Prediker 11:7-12:8 - May 16, 2024
- Prediker 12:9-14 - May 17, 2024
- Psalm 49 - May 18, 2024
- 1 Konings 9:10-28; 2 Kronieke 8:1-18 - May 19, 2024
- 1 Konings 10:1-13; 2 Kronieke 9:1-12 - May 20, 2024
- 1 Konings 10:14-25; 2 Kronieke 9:13-28 - May 21, 2024
- Psalm 45 - May 22, 2024
- 1 Konings 11:1-43; 2 Kronieke 9:29-31 - May 23, 2024
- 1 Konings 12 - May 24, 2024
- 1 Konings 13 - May 25, 2024
- 1 Konings 14 - May 26, 2024
- 2 Kronieke 10 - May 27, 2024
- 2 Kronieke 11-12 - May 28, 2024
- 1 Konings 15:1-8; 2 Kronieke 13 - May 29, 2024
- 1 Konings 15:9-15; 2 Kronieke 14-15 - May 30, 2024
- 1 Konings 15:16-24; 2 Kronieke 16 - May 31, 2024
- 1 Konings 15:25-16:28 - June 1, 2024
- 1 Konings 16:29–17:24 - June 2, 2024
- 1 Konings 18 - June 3, 2024
- 1 Konings 19 - June 4, 2024
- 1 Konings 20 - June 5, 2024
- 1 Konings 21 - June 6, 2024
- 2 Kronieke 17 - June 7, 2024
- 1 Konings 22:1-40; 2 Kronieke 18 - June 8, 2024
- 2 Kronieke 19 - June 9, 2024
- 2 Kronieke 20; 1 Konings 22:41-51 - June 10, 2024
- Psalm 83 - June 11, 2024
- 1 Konings 22:52-54; 2 Konings 1
- 2 Konings 2 - June 12, 2024
- 2 Konings 3 - June 13, 2024
- 2 Konings 4 - June 14, 2024
- 2 Konings 5 - June 15, 2024
- 2 Konings 6:1-23 - June 16, 2024
- 2 Konings 6:24-7:20 - June 17, 2024
- 2 Konings 8:1-15 - June 18, 2024
- 2 Konings 8:16-24; 2 Kronieke 21 - June 19, 2024
- 2 Konings 8:25-29; 2 Kronieke 22:1-9 - June 20, 2024
- 2 Konings 9 - June 21, 2024
- 2 Konings 10 - June 22, 2024
- 2 Konings 11; 2 Kronieke 22:10-23:21 - June 23, 2024
- 2 Konings 12; 2 Kronieke 24 - June 24, 2024
- 2 Konings 13 - June 25, 2024
- 2 Konings 14:1-22; 2 Kronieke 25 - June 26, 2024
- 2 Konings 14:23-29 - June 27, 2024
- Jona 1:1-16 - June 28, 2024
- Jona 1:17-2:10 - June 29, 2024
- Jona 3:1-10 - June 30, 2024
- Jona 4:1-11 - July 1, 2024
- 2 Konings 15:1-7; 2 Kronieke 26 - July 2, 2024
- Amos 1:1-2:16 - July 3, 2024
- Amos 3:1 – 4:13 - July 4, 2024
- Amos 5:1-6:14 - July 5, 2024
- Amos 7:1-17 - July 6, 2024
- Amos 8:1-14 - July 7, 2024
- Amos 9:1-10 - July 8, 2024
- Amos 9:11-15 - July 9, 2024
- Hosea 1:1-12 - July 10, 2024
- Hosea 2:1-3:5 - July 11, 2024
- Hosea 4:1-5:7 - July 12, 2024
- Jesaja 1 - July 13, 2024
- Jesaja 2 - July 14, 2024
- Jesaja 3-4 - July 15, 2024
- Jesaja 5 - July 16, 2024
- Jesaja 6 - July 17, 2024
- 2 Konings 15:8-31 - July 18, 2024
- 2 Konings 15:32-38; 2 Kronieke 27 - July 19, 2024
- 2 Konings 16; 2 Kronieke 28 - July 20, 2024
- Jesaja 7 - July 21, 2024
- Jesaja 8:1-22 - July 22, 2024
- Jesaja 8:23-10:4 - July 23, 2024
- Jesaja 10:5-34 - July 24, 2024
- Jesaja 11-12 - July 25, 2024
- Hosea 5:8-7:16 - July 26, 2024
- Hosea 8:1-9:9 - July 27, 2024
- Hosea 9:10-10:15 - July 28, 2024
- Hosea 11:1-11 - July 29, 2024
- Hosea 12:1-15 - July 30, 2024
- Hosea 13:1-14:1 - July 31, 2024
- Hosea 14:2-10 - August 1, 2024
- Miga 1:1-3:12 - August 2, 2024
- Miga 4:1-5:14 - August 3, 2024
- Miga 6:1-7:20 - August 4, 2024
- 2 Konings 17 - August 5, 2024
- Jesaja 13-14 - August 6, 2024
- Jesaja 15-17 - August 7, 2024
- Jesaja 18-20 - August 8, 2024
- Jesaja 21-23 - August 9, 2024
- Jesaja 24-27 - August 10, 2024
- Jesaja 28 - August 11, 2024
- Jesaja 29 - August 12, 2024
- Jesaja 30-31 - August 13, 2024
- Jesaja 32-33 - August 14, 2024
- Jesaja 34-35 - August 15, 2024
- 2 Konings 18:1-12; 2 Kronieke 29 - August 16, 2024
- 2 Kronieke 30-31:1 - August 17, 2024
- 2 Kronieke 31:2-21 - August 18, 2024
- Psalm 80 - August 19, 2024
- 2 Kronieke 32:24; 2 Konings 20:1-11; Jesaja 38 - August 20, 2024
- 2 Kronieke 32:25; 2 Konings 20:12-19; Jesaja 39 - August 21, 2024
- 2 Kronieke 32:1-19; 2 Konings 18:13-37; Jesaja 36 - August 22, 2024
- 2 Kronieke 32:20-23, 26-33; 2 Konings 19; 20:20-21; Jesaja 37 - August 23, 2024
- Psalm 76 - August 24, 2024
- Jesaja 40-41 - August 25, 2024
- Jesaja 42-43 - August 26, 2024
- Jesaja 44:1-45:8 - August 27, 2024
- Jesaja 45:9-46:13 - August 28, 2024
- Jesaja 47-48 - August 29, 2024
- Jesaja 49-50 - August 30, 2024
- Jesaja 51:1-52:12 - August 31, 2024
- Jesaja 52:13-53:12 - September 1, 2024
- Jesaja 54 - September 2, 2024
- Jesaja 55 - September 3, 2024
- Jesaja 56-57 - September 4, 2024
- Jesaja 58 - September 5, 2024
- Jesaja 59 - September 6, 2024
- Jesaja 60 - September 7, 2024
- Jesaja 61 - September 8, 2024
- Jesaja 62 - September 9, 2024
- Jesaja 63 - September 10, 2024
- Jesaja 64 - September 11, 2024
- Jesaja 65 - September 12, 2024
- Jesaja 66 - September 13, 2024
- 2 Konings 21; 2 Kronieke 33 - September 14, 2024
- Nahum 1 - September 15, 2024
- Nahum 2 - September 16, 2024
- Nahum 3 - September 17, 2024
- Sefanja 1 - September 18, 2024
- Sefanja 2:1-3:8 - September 19, 2024
- Sefanja 3:9-20 - September 20, 2024
- 2 Kronieke 34; 2 Konings 22:1-20; 23:1-3 - September 21, 2024
- 2 Kronieke 35; 2 Konings 23:4-30 - September 22, 2024
- Jeremia 1 - September 23, 2024
- Jeremia 2 - September 24, 2024
- Jeremia 3:1-4:4 - September 25, 2024
- Jeremia 4:5-31 - September 26, 2024
- Jeremia 5 - September 27, 2024
- Jeremia 6 - September 28, 2024
- Habakuk 1 - September 29, 2024
- Habakuk 2 - September 30, 2024
- Habakuk 3 - October 1, 2024
- Joël 1 - October 2, 2024
- Joël 2 - October 3, 2024
- Joël 3 - October 4, 2024
- Jeremia 8:4-9:2 - October 5, 2024
- Jeremia 9:3-26 - October 6, 2024
- Jeremia 10 - October 7, 2024
- Jeremia 11:1-17 - October 8, 2024
- Jeremia 11:18-12:17 - October 9, 2024
- Jeremia 13 - October 10, 2024
- Jeremia 14:1-15:9 - October 11, 2024
- Jeremia 15:10-21 - October 12, 2024
- Jeremia 16 - October 13, 2024
- Jeremia 17 - October 14, 2024
- Jeremia 18 - October 15, 2024
- Jeremia 19:1-13 - October 16, 2024
- Jeremia 19:14-20:18 - October 17, 2024
- 2 Konings 23:31-24:6; 2 Kronieke 36:1-8 - October 18, 2024
- Jeremia 7:1-8:3 - October 19, 2024
- Jeremia 26 - October 20, 2024
- Jeremia 35 - October 21, 2024
- Jeremia 25 - October 22, 2024
- Jeremia 36 - October 23, 2024
- Jeremia 45 - October 24, 2024
- Jeremia 46 - October 25, 2024
- Jeremia 47 - October 26, 2024
- Daniël 1-2 - October 27, 2024
- Daniël 3-4 - October 28, 2024
- 2 Konings 24:7-17; 2 Kronieke 36:9-10 - October 29, 2024
- 2 Konings 24:18-25:7; 2 Kronieke 36:11-21 - October 30, 2024
- Jeremia 24 - October 31, 2024
- Jeremia 27 - November 1, 2024
- Jeremia 28 - November 2, 2024
- Jeremia 29 - November 3, 2024
- Jeremia 48 - November 4, 2024
- Jeremia 49 - November 5, 2024
- Obadja - November 6, 2024
- Jeremia 50-51 - November 7, 2024
- Esegiël 1 - November 8, 2024
- Esegiël 2-3 - November 9, 2024
- Esegiël 4-5 - November 10, 2024
- Esegiël 6 - November 11, 2024
- Esegiël 7 - November 12, 2024
- Esegiël 8 - November 13, 2024
- Esegiël 9 - November 14, 2024
- Esegiël 10-11 - November 15, 2024
- Esegiël 12 - November 16, 2024
- Esegiël 13 - November 17, 2024
- Esegiël 14 - November 18, 2024
- Esegiël 15 - November 19, 2024
- Esegiël 16 - November 20, 2024
- Esegiël 17 - November 21, 2024
- Esegiël 18 - November 22, 2024
- Esegiël 19 - November 23, 2024
- Esegiël 20:1-44 - November 24, 2024
- Esegiël 20:45-21:32 - November 25, 2024
- Esegiël 22 - November 26, 2024
- Esegiël 23 - November 27, 2024
- Esegiël 24 - November 28, 2024
- Esegiël 25 - November 29, 2024
- Esegiël 26:1-28:26 - November 30, 2024
- Jeremia 21 - December 1, 2024
- Jeremia 22 - December 2, 2024
- Jeremia 23 - December 3, 2024
- Jeremia 30:1-31:1 - December 4, 2024
- Jeremia 31:2-40 - December 5, 2024
- Jeremia 32 - December 6, 2024
- Jeremia 33 - December 7, 2024
- Jeremia 34 - December 8, 2024
- Jeremia 37 - December 9, 2024
- Jeremia 38 - December 10, 2024
- Jeremia 39:1-40:6 - December 11, 2024
- Jeremia 52; 2 Konings 25:8-21; 2 Kronieke 36:17-21 - December 12, 2024
- Jeremia 40:7-41:18; 2 Konings 25:22-26 - December 13, 2024
- Jeremia 42 - December 14, 2024
- Jeremia 43 - December 15, 2024
- Jeremia 44 - December 16, 2024
- Klaagliedere 1 - December 17, 2024
- Klaagliedere 2 - December 18, 2024
- Klaagliedere 3 - December 19, 2024
- Klaagliedere 4 - December 20, 2024
- Klaagliedere 5 - December 21, 2024
- Psalm 102 - December 22, 2024
- Esegiël 29-32 - December 23, 2024
- Esegiël 33:1-20 - December 24, 2024
- Esegiël 33:21-33 - December 25, 2024
- Esegiël 34 - December 26, 2024
- Esegiël 35-36:15 - December 27, 2024
- Esegiël 36:16-38 - December 28, 2024
- Esegiël 37 - December 29, 2024
- Esegiël 38-39 - December 30, 2024
- Esegiël 40-42 - December 31, 2024
- Esegiël 43-44 - January 1, 2025
- Esegiël 45-46 - January 2, 2025
- Esegiël 47-48 - January 3, 2025
- Ons nader die einde van die OT gedeelte van ons kronologiese Bybelleesplan
- Psalm 106 - January 4, 2025
- Psalm 73 - January 5, 2025
- Psalm 74 - January 6, 2025
- Psalm 75 - January 7, 2025
- Psalm 77 - January 8, 2025
- Psalm 78 - January 9, 2025
- Psalm 79 - January 10, 2025
- Psalm 81 - January 11, 2025
- Psalm 82 - January 12, 2025
- 2 Konings 25:27-30 - January 13, 2025
- Daniël 7 - January 14, 2025
- Daniël 8 - January 15, 2025
- Daniël 5 - January 16, 2025
- Daniël 6 - January 17, 2025
- Daniël 9 - January 18, 2025
- 2 Kronieke 36:22-23; Esra 1 - January 19, 2025
- Esra 2-3 - January 20, 2025
- 1 Kronieke 1 - January 21, 2025
- 1 Kronieke 2:1-4:23 - January 22, 2025
- 1 Kronieke 4:24-5:26 - January 23, 2025
- 1 Kronieke 6-7 - January 24, 2025
- 1 Kronieke 8-9 - January 25, 2025
- Psalm 137 - January 26, 2025
- Psalm 126 - January 27, 2025
- Esra 4:1-5, 24 - January 28, 2025
- Daniël 10 - January 29, 2025
- Daniël 11-12 - January 30, 2025
- Esra 5:1-6:13 - January 31, 2025
- Haggai 1 - February 1, 2025
- Haggai 2 - February 2, 2025
- Sagaria 1:1-2:13 - February 3, 2025
- Sagaria 3:1-4:14 - February 4, 2025
- Sagaria 5:1-6:15 - February 5, 2025
- Sagaria 7:1-8:23 - February 6, 2025
- Sagaria 9:1-11:17 - February 7, 2025
- Sagaria 12:1-14:21 - February 8, 2025
- Esra 6:14-22 - February 9, 2025
- Psalm 107 - February 10, 2025
- Ester 1-2:18 - February 11, 2025
- Ester 2:19-5:14 - February 12, 2025
- Ester 6-7 - February 13, 2025
- Ester 8 - February 14, 2025
- Ester 9-10 - February 15, 2025
- Esra 4:6-23 - February 16, 2025
- Esra 7 - February 17, 2025
- Esra 8 - February 18, 2025
- Esra 9 - February 19, 2025
- Esra 10 - February 20, 2025
- Nehemia 1 - February 21, 2025
- Nehemia 2 - February 22, 2025
- Nehemia 3-4 - February 23, 2025
- Nehemia 5 - February 24, 2025
- Nehemia 6-7 - February 25, 2025
- Nehemia 8 - February 26, 2025
- Nehemia 9 - February 27, 2025
- Nehemia 10 - February 28, 2025
- Nehemia 11-12 - March 1, 2025
- Nehemia 13 - March 2, 2025
- Maleagi 1:1-2:16 - March 3, 2025
- Maleagi 2:17-4:6 - March 4, 2025
- Psalm 146 - March 5, 2025
- Psalm 147 - March 6, 2025
- Psalm 148 - March 7, 2025
- Psalm 149 - March 8, 2025
- Psalm 150 - March 9, 2025
- Lukas 1 - March 10, 2025
- Volgorde waarin ek die hoofstukke van die vier Evangelies hanteer
- Matteus 1 - March 11, 2025
- Lukas 2 - March 12, 2025
- Matteus 2 - March 13, 2025
- Lukas 3 - March 14, 2025
- Matteus 3 - March 15, 2025
- Markus 1 - March 16, 2025
- Matteus 4 - March 17, 2025
- Lukas 4 - March 18, 2025
- Lukas 5 - March 19, 2025
- Johannes 1 - March 20, 2025
- Johannes 2 - March 21, 2025
- Johannes 3 - March 22, 2025
- Johannes 4 - March 23, 2025
- Markus 2 - March 24, 2025
- Markus 3 - March 25, 2025
- Lukas 6 - March 26, 2025
- Matteus 5 - March 27, 2025
- Matteus 6 - March 28, 2025
- Matteus 7 - March 29, 2025
- Matteus 8 - March 30, 2025
- Lukas 7 - March 31, 2025
- Johannes 5 - April 1, 2025
- Lukas 8 - April 2, 2025
- Markus 4 - April 3, 2025
- Lukas 9 - April 5, 2025
- Markus 6 - April 6, 2025
- Markus 7 - April 7, 2025
- Markus 8 - April 8, 2025
- Markus 9 - April 9, 2025
- Johannes 6 - April 10, 2025
- Johannes 7 - April 11, 2025
- Johannes 8 - April 12, 2025
- Johannes 9 - April 13, 2025
- Johannes 10 - April 14, 2025
- Johannes 11 - April 15, 2025
- Lukas 10 - April 16, 2025
- Lukas 11 - April 17, 2025
- Lukas 12 - April 18, 2025
- Lukas 13 - April 19, 2025
- Lukas 14 - April 20, 2025
- Lukas 15 - April 21, 2025
- Lukas 16 - April 22, 2025
- Lukas 17 - April 23, 2025
- Matteus 9 - April 24, 2025
- Matteus 10 - April 25, 2025
- Matteus 11 - April 26, 2025
- Matteus 12 - April 27, 2025
- Matteus 13 - April 28, 2025
- Matteus 14 - April 29, 2025
- Matteus 15 - April 30, 2025
- Matteus 16 - May 1, 2025
- Matteus 17 - May 2, 2025
- Matteus 18 - May 3, 2025
- Matteus 19 - May 4, 2025
- Markus 10 - May 5, 2025
- Matteus 20 - May 6, 2025
- Lukas 18 - May 7, 2025
- Lukas 19 - May 8, 2025
- Markus 11 - May 9, 2025
- Matteus 21 - May 10, 2025
- Johannes 12 - May 11, 2025
- Matteus 22 - May 12, 2025
- Markus 12 - May 13, 2025
- Matteus 23 - May 14, 2025
- Lukas 20 - May 15, 2025
- Lukas 21 - May 16, 2025
- Markus 13 - May 17, 2025
- Matteus 24 - May 18, 2025
- Matteus 25 - May 19, 2025
- Matteus 26 - May 20, 2025
- Markus 14 - May 21, 2025
- Lukas 22 - May 22, 2025
- Johannes 13 - May 23, 2025
- Johannes 14 - May 24, 2025
- Johannes 15 - May 25, 2025
- Johannes 16 - May 26, 2025
- Lees Handelinge en die NT briewe kronologies saam met my deur van 7 Junie af
- Johannes 17 - May 27, 2025
- Johannes 18 - May 28, 2025
- Johannes 19 - May 29, 2025
- Matteus 27 - May 30, 2025
- Markus 15 - May 31, 2025
- Lukas 23 - June 1, 2025
- Matteus 28 - June 2, 2025
- Markus 16 - June 3, 2025
- Lukas 24 - June 4, 2025
- Johannes 20 - June 5, 2025
- Johannes 21 - June 6, 2025
- Handelinge 1 - June 7, 2025
- Handelinge 2 - June 8, 2025
- Handelinge 3 - June 9, 2025
- Handelinge 4 - June 10, 2025
- Handelinge 5:1-6:7 - June 11, 2025
- Handelinge 6:8-7:60 - June 12, 2025
- Handelinge 8 - June 13, 2025
- Handelinge 9 - June 14, 2025
- Handelinge 10 - June 15, 2025
- Handelinge 11 - June 16, 2025
- Handelinge 12 - June 17, 2025
- Jakobus 1:1-18 - June 18, 2025
- Jakobus 1:19-2:26 - June 19, 2025
- Jakobus 3 - June 20, 2025
- Jakobus 4 - June 21, 2025
- Jakobus 5 - June 22, 2025
- Handelinge 13 - June 23, 2025
- Handelinge 14 - June 24, 2025
- Galasiërs 1 - June 25, 2025
- Galasiërs 2 - June 26, 2025
- Galasiërs 3 - June 27, 2025
- Galasiërs 4 - June 28, 2025
- Galasiërs 5 - June 29, 2025
- Galasiërs 6 - June 30, 2025
- Handelinge 15:1-35 - July 1, 2025
- Handelinge 15:36-16:5 - July 2, 2025
- Handelinge 16:6-40 - July 3, 2025
- Handelinge 17 - July 4, 2025
- Handelinge 18:1-17 - July 5, 2025
- 1 Tessalonisense 1 - July 6, 2025
- 1 Tessalonisense 2:1-16 - July 7, 2025
- 1 Tessalonisense 2:17-3:13 - July 8, 2025
- 1 Tessalonisense 4 - July 9, 2025
- 1 Tessalonisense 5 - July 10, 2025
- 2 Tessalonisense 1 - July 11, 2025
- 2 Tessalonisense 2 - July 12, 2025
- 2 Tessalonisense 3 - July 13, 2025
- Handelinge 18:18-28 - July 14, 2025
- Handelinge 19:1-40 - July 15, 2025
- 1 Korintiërs 1 - July 16, 2025
- 1 Korintiërs 2 - July 17, 2025
- 1 Korintiërs 3 - July 18, 2025
- 1 Korintiërs 4 - July 19, 2025
- 1 Korintiërs 5 - July 20, 2025
- 1 Korintiërs 6 - July 21, 2025
- 1 Korintiërs 7 - July 22, 2025
- 1 Korintiërs 8 - July 23, 2025
- 1 Korintiërs 9 - July 24, 2025
- 1 Korintiërs 10:1-11:1 - July 25, 2025
- 1 Korintiërs 11:2-34 - July 26, 2025
- 1 Korintiërs 12:1-31a - July 27, 2025
- 1 Korintiërs 12:31b-13:13 - July 28, 2025
- 1 Korintiërs 14 - July 29, 2025
- 1 Korintiërs 15 - July 30, 2025
- 1 Korintiërs 16 - July 31, 2025
- Handelinge 20:1-2a; 2 Korintiërs 1:1-2:11 - August 1, 2025
- 2 Korintiërs 2:12-3:18 - August 2, 2025
- 2 Korintiërs 4:1-5:10 - August 3, 2025
- 2 Korintiërs 5:11-6:13 - August 4, 2025
- 2 Korintiërs 6:14-7:1 - August 5, 2025
- 2 Korintiërs 7:2-16 - August 6, 2025
- 2 Korintiërs 8-9 - August 7, 2025
- 2 Korintiërs 10 - August 8, 2025
- 2 Korintiërs 11 - August 9, 2025
- 2 Korintiërs 12 - August 10, 2025
- 2 Korintiërs 13 - August 11, 2025
- Handelinge 20:2b-3a; Romeine 1 - August 12, 2025
- Romeine 2 - August 13, 2025
- Romeine 3 - August 14, 2025
- Romeine 4 - August 15, 2025
- Romeine 5 - August 16, 2025
- Romeine 6 - August 17, 2025
- Romeine 7 - August 18, 2025
- Romeine 8 - August 19, 2025
- Romeine 9 - August 20, 2025
- Romeine 10 - August 21, 2025
- Romeine 11 - August 22, 2025
- Romeine 12 - August 23, 2025
- Romeine 13 - August 24, 2025
- Romeine 14 - August 25, 2025
- Romeine 15 - August 26, 2025
- Romeine 16 - August 27, 2025
- Handelinge 20:3b-38 - August 28, 2025
- Handelinge 21:1-36 - August 29, 2025
- Handelinge 21:37-22:29 - August 30, 2025
- Handelinge 22:30-23:35 - August 31, 2025
- Handelinge 24 - September 1, 2025
- Handelinge 25:1-22 - September 2, 2025
- Handelinge 25:23-26:32 - September 3, 2025
- Handelinge 27 - September 4, 2025
- Handelinge 28 - September 5, 2025
- Kolossense 1:1-14 - September 6, 2025
- Kolossense 1:15-23 - September 7, 2025
- Kolossense 1:24-2:5 - September 8, 2025
- Kolossense 2:6-23 - September 9, 2025
- Kolossense 3:1-4:1 - September 10, 2025
- Kolossense 4:2-18 - September 11, 2025
- Filemon - September 12, 2025
- Efesiërs 1 - September 13, 2025
- Efesiërs 2 - September 14, 2025
- Efesiërs 3 - September 15, 2025
- Efesiërs 4:1-16 - September 16, 2025
- Efesiërs 4:17-5:20 - September 17, 2025
- Efesiërs 5:21-6:9 - September 18, 2025
- Efesiërs 6:10-24 - September 19, 2025
- Filippense 1:1-11 - September 20, 2025
- Filippense 1:12-2:4 - September 21, 2025
- Filippense 2:5-30 - September 22, 2025
- Filippense 3:1-4:1 - September 23, 2025
- Filippense 4:2-23 - September 24, 2025
- 1 Timoteus 1 - September 25, 2025
- 1 Timoteus 2 - September 26, 2025
- 1 Timoteus 3:1-13 - September 27, 2025
- 1 Timoteus 3:14-4:16 - September 28, 2025
- 1 Timoteus 5 - September 29, 2025
- 1 Timoteus 6 - September 30, 2025
- Titus 1 - October 1, 2025
- Titus 2 - October 2, 2025
- Titus 3 - October 3, 2025
- 1 Petrus 1 - October 4, 2025
- 1 Petrus 2 - October 5, 2025
- 1 Petrus 3 - October 6, 2025
- 1 Petrus 4 - October 7, 2025
- 1 Petrus 5 - October 8, 2025
- Judas - October 9, 2025
- 2 Petrus 1 - October 10, 2025
- 2 Petrus 2 - October 11, 2025
- 2 Petrus 3 - October 12, 2025
- 2 Timoteus 1:1-18 - October 13, 2025
- 2 Timoteus 2:1-26 - October 14, 2025
- 2 Timoteus 3:1-17 - October 15, 2025
- 2 Timoteus 4:1-22 - October 16, 2025
- Hebreërs 1 - October 17, 2025
- Hebreërs 2-3:11 - October 18, 2025
- Hebreërs 3:12-4:13 - October 19, 2025
- Hebreërs 4:14-5:10 - October 20, 2025
- Hebreërs 5:11-6:20 - October 21, 2025
- Hebreërs 7:1-28 - October 22, 2025
- Hebreërs 8:1-13 - October 23, 2025
- Hebreërs 9:1-22 - October 24, 2025
- Hebreërs 9:23-10:18 - October 25, 2025
- Hebreërs 10:19-39 - October 26, 2025
- Hebreërs 11 - October 27, 2025
- Hebreërs 12 - October 28, 2025
- Hebreërs 13 - October 29, 2025
- 1 Johannes 1 - October 30, 2025
- 1 Johannes 2:1-27 - October 31, 2025
- 1 Johannes 2:28-3:24 - November 1, 2025
- 1 Johannes 4 - November 2, 2025
- 1 Johannes 5 - November 3, 2025
- 2 Johannes - November 4, 2025
- 3 Johannes - November 5, 2025
- Openbaring 1 - November 6, 2025
- Openbaring 2 - November 7, 2025
- Openbaring 3 - November 8, 2025
- Openbaring 4 - November 9, 2025
- Openbaring 5 - November 10, 2025
- Openbaring 6 - November 11, 2025
- Openbaring 7:1-8:5 - November 12, 2025
- Openbaring 8:6-13 - November 13, 2025
- Openbaring 9 - November 14, 2025
- Openbaring 10 - November 15, 2025
- Openbaring 11 - November 16, 2025
- Openbaring 12 - November 17, 2025
- Openbaring 13 - November 18, 2025
- Openbaring 14 - November 19, 2025
- Openbaring 15 - November 20, 2025
- Openbaring 16 - November 21, 2025
- Openbaring 17 - November 22, 2025
- Openbaring 18 – 19:10 - November 23, 2025
- Openbaring 19:11-21 - November 24, 2025
- Openbaring 20 - November 25, 2025
- Openbaring 21 - November 26, 2025
- Openbaring 22 - November 27, 2025
Discover more from Bybelskool
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
Onlangse kommentaar