Waar Genesis die verhaal van Israel in die oorsprong van alle dinge begrond het, begrond Eksodus die verhaal van Israel in die verlossing uit Egipte. Eksodus sê daarmee dat die God van die heelal, die God van die nasies, die God van die aartsvaders is ook die God van Moses wat God se volk uit die slawerny van Egipte verlos en deur die woestyn bring na die land van die belofte. Daarmee word die verhaal van die Godsvolk in Eksodus doelbewus vertel as ‘n aaneenlopende verhaal met die Godsvolk waarmee ons reeds in Genesis kennis gemaak het, al het vier eeue al verloop tussen Genesis 50 en Eksodus 1. Die beloftes wat aan Abraham, Isak en Jakob in Genesis gemaak is, begin uiteindelik in Eksodus in vervuling gaan waar hulle nasate uit die smeltkroes van die slawerny in Egipte gered word om as Godsvolk die land wat God aan hulle belowe het in besit te neem.
Eksodus
Waar Genesis die verhaal van Israel in die oorsprong van alle dinge begrond het, begrond die verhaal van Eksodus die verhaal van Israel in die verlossing uit Egipte. Eksodus sê daarmee dat die God van die heelal, die God van die nasies, die God van die aartsvaders is ook die God van Moses wat God se volk uit die slawerny van Egipte verlos en deur die woestyn bring na die land van die belofte. Daarmee word die verhaal van die Godsvolk in Eksodus doelbewus vertel as ‘n aaneenlopende verhaal met die Godsvolk waarmee ons reeds in Genesis kennis gemaak het, al het vier eeue al verloop tussen Genesis 50 en Eksodus 1. Die beloftes wat aan Abraham, Isak en Jakob in Genesis gemaak is, begin uiteindelik in Eksodus in vervuling gaan waar hulle nasate uit die smeltkroes van die slawerny in Egipte gered word om as Godsvolk die land wat God aan hulle belowe het in besit te neem.
Discover more from Bybelskool
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
Modules
Eksodus
Discover more from Bybelskool
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
Onlangse kommentaar