Beloftes
Ek nooi jou uit om vir ‘n jaar lank te fokus op God se beloftes in die Bybel. Ek het 365 beloftes gekies vir elke dag van die week. Dit sluit aan by die kerkjaar van 2021-2022 (RCL) sowel as by ‘n wye reeks behoeftes, algemeen en persoonlik. Laat Jesaja jou motiveer om die Here elke dag te herinner aan sy beloftes: “Gun julleself geen rus nie! Gun Hom ook geen rus nie!” Totdat Hy antwoord en sy beloftes in jou en ander se lewens vervul (Jes 62:6-7).
Discover more from Bybelskool
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
Modules
Beloftes vir elke dag
Discover more from Bybelskool
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
Onlangse kommentaar