Iemand het navraag gedoen oor my perspektief oor die engel van die lig. Ek het ‘n boekie tien jaar terug geskryf oor Geestelike Oorlogvoering en haal drie dele daaruit hier aan, vir dié wat graag meer wil lees daaroor. Jy kan dit hier aflaai in pdf formaat: Soek julle krag in die Here en in sy groot mag. Die drie dele is as volg (voetnote aan einde):
Die stryd tussen lig en duisternis – ‘n gemeenskaplike godsdienstige metafoor
Die bestaan van die duiwel, demone en engele
Efesiërs 6:10-24 – Soek julle krag in die Here en in sy groot mag
runawayjoyous2427b27b07onLUKAS 1:67-80 – Sagaria profeteer dat Johannes voor die Here sal uitgaan om sy paaie gereed te maakLukas 1:67-80. Chris, jy stel 3 vrae in die gedeelte. Wat ruk my in my eie verhaal? Dat ek as kind gemolesteer is en as gevolg daarvan soveel verkeerde keuses gemaak het. Wat troos my? Dat God my nooit laat gaan het nie , my met geduld en liefde op Sy pad van verlossing gelei het. Wat is Sy plan met…
originalblizzard19aaa84c56onDaniëlDankie Chris, jou uiteensetting is baie goed en help om die tye waarin ons leef beter te hanteer. Volharding en gebed.
Chris van WykonDaniëlEk is bly die pennie het vir jou gedrop. Dit is só 'n kosbare boek.
originalblizzard19aaa84c56onDaniëlChris, dankie vir jou studie leiding. Ek het, of die Here se redding vir my het gekom in Mei 1973. Baie geleer uit die Heilige Skrif, maar Daniël vermy, behalwe die maklike begin dele. Vir die eerste keer maak Daniel 8 ev baie sin met jou studiegids. Baie, baie dankie. Dolf
Marinda HattinghonOpenbaring 21Dankie vir die verduideliking.
Chris van WykonOpenbaring 21Nee, dit is ook nie wat die teks sê nie. Dit gaan oor mense wat towerspreuke en dwelms gebruik om met geeste kontak te maak en nie dit aflê en tot bekering kom nie.
Doreen SnydersonOpenbaring 22Net om baie baie dankie te sê vir die wonderlike voorreg om elke dag se reis mee te maak . Dit is só insiggewend en besonders. Ek besef dit verg baie tyd en toewyding en waardeer dit opreg . Sien uit na die volgende aflewerings. Met dank. Doreen Snyders.
Onlangse kommentaar