Lees Dawid se lewe en Psalms kronologies deur met hierdie hulpmiddel
Ek het ‘n navraag gekry oor ‘n leesplan om op Dawid se lewe en Psalms te fokus. Ek het ‘n lys gemaak van my kronologiese Bybelleesplan met die relevante skakels as enigiemand dit wil gebruik om dieper op sy lewe en digwerk in te gaan. Ek lys dit hieronder en sluit dit ook as ‘n Excell spreitabel in as jy dit wil uitdruk en gebruik: Dawid se lewe en Psalms.


Onlangse kommentaar