Wie is God?
Jy kan hier deur 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees werk. Elke week word een vraag behandel in 7 dagstukkies. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd. Daar is ook een bydrae ‘n week vir kleingroepe wat dit in hulle byeenkomste wil gebruik. Die kursus werk deur die grondbeginsels van die Christelike geloof. […]
Preview this course - (7 preview lessons)