Skip to main content

Nuusbrief Augustus 2026

Ek deel graag in hierdie nuusbrief ‘n refleksie “Wanneer die storm kom”, ‘n paar veranderinge in my opdrag in Veritas, twee getuienisse van ons MA studente, ‘n getuienis uit die Libanon waar ons fondasie opleiding regtig grond gevat het, ‘n paar gebedsversoeke onder andere vir die groei in my bediening en ek sluit met ‘n persoonlike woord van bemoediging.

Lees meer…

Skryf hier in vir die nuusbrief

Veritas Grondvlak fase opleiding – Afrikaans module 3 deelnemers – 3 Augustus tot 2 November

VERITAS FOUNDATION TRAINING- MODULE 3 ONLINE (AFRIKAANS)

3 AUGUST – 2 NOVEMBER 2026

REGISTRATION

Good day,

As Veritas College South Africa, we would like to invite you to participate in the Foundation Training Participant Module 3 Training. (Afrikaans Classes)

Module 3 is all about:

  • Understanding Biblical poetry
  • Psalms, Proverbs, Prophets
  • Biblical counselling
  • Worship in the church
  • Social and Community involvement

Closing date for Registration is 8 JULY 2026.

Please use the registration link to register.

  • Here is the Mod 3 Participant Training Link to register:

Module 3 Afrikaanse Deelnemers Registration

Training will be provided online from 3 Aug until 2 Nov 2026 weekly from 18:00 till 21:00 online via MS TEAMS. Please see the attached schedule.

A TEAMS link will be provided by the Facilitator for every session.

Logistical arrangements for registration:

  1. Please complete the online registration form by 8 July 2026.
  2. Payment Details:    A payment of R650.00 is required by 3 Aug 2026 for participation in Module 3 training.

PAYMENT DETAILS FOR PARTICIPANTS FROM SOUTH AFRICA:

Account Name:  Veritas College International (SA)
Bank: ABSA
Account Type:  Cheque
Account Number: 407 644 1929
Branch Code: 632005
Reference for Payment: 800566 and add your Name & Surname
Email Proof of Payment: imundey@veritascollege.org
PAYMENT DETAILS FOR PARTICIPANTS FROM OTHER COUNTRIES:

Please send an email to amanda@veritascollege.org to request the relevant banking details

Nuusbrief Februarie 2026 – Veritas in Namibië

Die afgelope maand het ek en Herman Steyn (regs bo) deur Namibië gereis vir Veritas, ‘n reis wat Herman spitsvondig as ‘n “Paulus en Barnabas” reis getipeer het. Hierdie nuusbrief fokus op die dinge wat ons daar ervaar het.

Die beplanning vir die reis het reeds in Oktober 2024 begin op ‘n Predikantekonferensie waar ek as spreker opgetree het. Die behoefte is daar uitgespreek vir die aanbied van module 1 op ‘n paar plekke in Namibië. Uiteindelik sou Keetmanshoop, Windhoek, Tsumeb en Aroab op hierdie reis as opleidingsentra dien.

Lees meer…

Veritas Module 1 opleiding Keetmanshoop, Windhoek en Tsumeb

Alle geestelike leiers in die NG Gemeentes van Namibië word uitgenooi na die komende Bybelse Konferensie 26-28 Januarie 2026 in Tsumeb. Die oproep is op leraars en ouderlinge in die gemeentes, diegene wie se verantwoordelikheid dit is om met die Woord van God te leef en Sy lammers te laat wei…

So Kom! Kom léés saam hierdie kosbare, unieke Woord van God wat oor alle eeue, generasies en wêrelddele heen tot vandag nog waar en lewendmakend is. Ons gaan onder andere stil staan by 2 Timoteus. Die tema van die konferensie is: “Voltooi die wedloop – Getrou tot die einde”.

BELANGRIK! Namibiese gemeentes is soekend na nog bedienaars en geleenthede om lidmate en ouderlinge te bemagtig vir die groot oes. Veritas bied daarom in Januarie ‘n in-persoon opleidingsgeleentheid vir Module 1 op 3 verskillende plekke in Namibië aan (suide, sentraal en noorde) in Januarie 2026. Alle lidmate wat graag wil dieper delf in die Bybel word uitgenooi om in te skryf vir Module 1.

Ek (Chris van Wyk) en Herman Steyn van Veritas bied hierdie Veritas Module 1 op die drie plekke aan. Ek gaan ook die Bybelstudie – op die Veritas manier – by die konferensie aanbied oor 2 Timoteus. Mag die Here die geleentheid regtig seën in baie mense se lewe!

Inskrywingsvorm

Meer inligting in hierdie Veritas Brosjure vir Jan 2026

Onlangse kommentaar

  • Chris van Wyk on Psalm 137Dit is my voorreg. Groete!
  • Doreen Snyders on Psalm 137Net om weer 'n slag dankie te sê vir al die wonderlike verklarings en verduidelikings van al die Bybelse waarhede. Ons dien 'n wonderbare en allerheilige God. Ek sien baie uit na die Matteusevangelie. Nogmaals baie dankie. Doreen Snyders
  • Chris van Wyk on Psalm 119:169-176Absoluut!
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 119:169-176Psalm 119 is voorwaar ñ baie Geseënde Psalm
  • Chris van Wyk on Psalm 119:145-152Dis self opnuut weer ‘n vreugde vir my.
  • originalblizzard19aaa84c56 on Psalm 119:145-152Ek was altyd baie langtand om Ps 119 aan te durf, nou wens ek dat dit nie ophou nie... Ps 119 is te kort!!! PDH
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 119:105-112Goeie middag, baie dankie vir die deel van die kosbare verhaal wat so gepas is met die Psalm
  • originalblizzard19aaa84c56 on Psalm 119:1-8Sien waarlik die nou verband tussen OT EN NT. waarlik verhelderend. אמן
  • Chris van Wyk on Psalm 118:19-29Ek gee maar net aan wat ek ontvang het. Dit bly egter 'n kosbare voorreg.
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 118:19-29Goeie môre, baie dankie dat u met ons deel wie en waar die vertaaling van die Bybel sy oorsprong gekry het, dit is so kosbaar, baie dankie vir een en elkeen wat deel is en was om hierdie kosbare woord ook vir ons in ons Taal te kon uitlê
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 110Baie dankie vir hierdie kosbaarhede wat u met ons deel. Ek het Openbaring 22 gelees en dit klink baie soos die tuin van Eden, hy praat van die boom van lewe. Die sondeval gemaak dat die mens gesondig het en dat hul nie meer in die tuin kon woon nie asgevolg van die sonde.
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 109:6-19Goeie middag, ek wil ook by las dat in Psalm 139:23 bid David;"Deurgrond my, O GOD, en ken my hart, toets my en ken my gedagtes" GOD ken die mens en HY deersoek die hart en die gedagtes. Ek het self al telkens gebid, HERE vergewe hulle want hulle weet nie wat hulle doen nie en dan soos die woord sel…
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 107:33-38Baie dankie vir hierdie verduideliking. Ons lees die eerste keer van Baäl-Peor in Numeri 25. Baäl was die Kanaänitiese god van vrugbaarheid, terwyl Peor verwys na die berg in Moab waar hy onder andere aanbid is. Hy is ook in Kanaän aanbid en was 'n groot versoeking vir die Israeliete met hulle vesti…
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 107:33-38GOD is so goeie GOD. HY gee vir ons die voorskrifte vanaf Deut. 28 en dan volg HY dit ook op in Psalm 107 en sê as ons net doen wat HY ons beveel sal dit met ons goed gaan en ons geseënd wees, nie oor ons nie, maar oor GOD en wie HY is.
  • Chris van Wyk on Psalm 106:43-48Ons lees die eerste keer van Baäl-Peor in Numeri 25. Baäl was die Kanaänitiese god van vrugbaarheid, terwyl Peor verwys na die berg in Moab waar hy onder andere aanbid is. Hy is ook in Kanaän aanbid en was 'n groot versoeking vir die Israeliete met hulle vestiging in die Beloofde Land.