Wat is die nagmaal? – 1 Korintiërs 11:17-34

Wanneer ek nou hierdie volgende saak ophaal, kan ek julle nie prys nie, want as julle as gemeente bymekaarkom, doen dit meer kwaad as goed. Wat vir my vooropstaan, is dat ek verneem dat daar groepvorming onder julle is wanneer julle as gemeente bymekaarkom, en in ’n mate glo ek dit. (Sulke verdelings onder julle kan selfs nodig wees in dié sin dat dit sal uitwys wie die staatmakers onder julle is.) As julle dan as gemeente bymekaarkom, is dit duidelik nie die Here se maaltyd wat julle eet nie. Want by die gemeenskaplike maaltyd eet elkeen haastig sy eie ete met die gevolg dat die een honger bly en die ander een weer dronk word. Hoe is dit moontlik? Het julle dan nie julle eie huise waar julle kan eet en drink nie? Het julle geen respek vir die gemeente van God nie? Of wil julle die arm mense verneder? Wat verwag julle moet ek hieroor sê? Julle wil tog seker nie hê ek moet julle hieroor prys nie? Wel, dit sal ek sekerlik nie doen nie! Dít is wat die Here self gesê het en wat ek destyds aan julle oorgedra het net soos ek dit ontvang het. In die nag waarin Jesus verraai is, het Hy brood geneem 24en nadat Hy God gedank het, het Hy dit gebreek en gesê: “Dit is my liggaam, dit is vir júlle. Gebruik dit ter herinnering aan My.” Net so het Hy die wynbeker ná die maaltyd geneem en gesê: “Hierdie beker is die nuwe verbond wat verseël is deur my bloed. Gebruik dit, elke keer as julle daaruit drink, ter herinnering aan My.” Want elke keer as julle hierdie brood eet en uit hierdie beker drink, verkondig julle die Here se dood totdat Hy terugkom. As enigiemand dan op ’n onwaardige manier van die brood eet of uit die beker van die Here drink, sal daardie persoon skuldig wees aan sonde teen die liggaam en die bloed van die Here. Dit is waarom julle julleself moet ondersoek voordat julle van die brood eet en uit die beker drink. Want as julle van die brood eet en uit die beker drink, eet en drink julle ’n oordeel oor julleself as julle nie die nodige respek teenoor Christus se liggaam betoon nie. Dit is waarom daar baie swakkes en siekes onder julle is, en heelwat onder julle reeds oorlede is. As ons onsself egter vooraf ondersoek, sal ons nie onder God se oordeel kom nie. Maar selfs as ons God se oordeel en dissipline moet verduur, sal ons nie saam met die wêreld veroordeel word nie. Daarom, my broers en susters, as julle vir die maaltyd van die Here bymekaarkom, wag vir mekaar. As julle werklik honger is, eet liewer vooraf by die huis sodat julle nie ’n oordeel oor julleself bring wanneer julle bymekaarkom nie. Die ander kwessies sal ek hanteer wanneer ek by julle aankom. (NLV)
Paulus is besig om ‘n aantal vrae van die gemeente in Korinte te antwoord. Baie gelowiges in Korinte was slawe. Weens hulle omstandighede moes hulle van vroeg tot laat werk en het gevolglik baie keer laat opgedaag vir die byeenkomste. Dit het dus baie keer gebeur dat die meer vermoënde lidmate solank begin eet het – onthou dit was ’n liefdesmaal waartydens die Nagmaal ingestel is – en dat daar nie meer oor was as die ander by hulle aansluit nie. Dit het die armes verneder en Paulus spreek hom skerp hieroor uit en stel die eenheid voorop, wat uitdrukking kry in die mededeelsaamheid van ryk en arm by die Nagmaalstafel. Die rykes moet daarom by die huis klaar eet, as hulle nie kan wag met al die kos by die nagmaalstafel nie!
Na Paulus sy lering oor die Nagmaal afgehandel het, pas hy dit toe op ’n verdere ongepaste wyse om die Nagmaal te gebruik, naamlik om nie selfondersoek te doen nie. Daardeur drink en eet mense ’n oordeel oor hulleself wat letterlik ’n fisiese uitwerking op hulle het en sal hê. ’n Mens moet dit nou nie interpreteer asof net diegene dood is wat die Nagmaal verkeerd gebruik het nie, maar dat daar in die algemeen meer siektes en dood by hulle teenwoordig was wat Paulus wyt aan die feit dat hulle nie as ’n gemeente genoegsaam bedagsaam voor die Here God lewe nie.
1. Dit is duidelik dat die nagmaal ‘n gemeenskapsmaaltyd is. Is daar raakpunte tussen hierdie situasie wat Paulus beskryf en jou eie gemeente? Op watter maniere sorg julle dat die nagmaal ‘n gemeenskapsmaaltyd bly?
2. Dit is ook duidelik dat daar ‘n persoonlike kant is aan die deelname aan die nagmaal. Selfondersoek is noodsaaklik. Wat leer die gedeelte jou oor jou eie deelname aan die nagmaal?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner daaraan dat nagmaal ‘n viering van jou gemeenskap met gelowiges is, sowel as met die lewende Here Jesus.
4. Jy kan later vanaand die gedeelte weer lees in die konteks van 1 Korintiërs 11 sowel as my bydrae daaroor: 1 Korintiërs 11 – Oor mans en vroue in die erediens.
View all posts in this series
- Vraag 1: Wat is God? - August 27, 2018
- Wat is God? – Psalm 92:2-6,9 - August 28, 2018
- Wat is God? – Psalm 86:8-12,15 - August 29, 2018
- Wat is God? – Jesaja 40:12-14,26-28 - August 30, 2018
- Wat is God? – Jeremia 51:18-19 - August 31, 2018
- Wat is God? – Die getuienis van die belydenisskrifte - September 1, 2018
- Wat is God? – God is groot en genadig – 1 Konings 17 - September 2, 2018
- Gratis foto’s en illustrasies vir Bybelverhale, -karakters en -temas
- Vraag 2: Wat is die Drie-eenheid? - September 3, 2018
- Wat is die Drie-eenheid? – Lukas 1:35; Matteus 3:16-17 - September 4, 2018
- Wat is die Drie-eenheid? – Johannes 15:26; Galasiërs 4:6 - September 5, 2018
- Wat is die Drie-eenheid? – Kolossense 1:15-17; 1 Johannes 5:7-8 - September 6, 2018
- Wat is die Drie-eenheid? – Matteus 28:19; 2 Korintiërs 13:13 - September 7, 2018
- Wat is die Drie-eenheid? – Die getuienis van die belydenisskrifte - September 8, 2018
- Wat is die Drie-eenheid? – God is een Wese in wie drie Persone is: Vader, Seun en Heilige Gees – Lukas 1:26-38 - September 9, 2018
- Vraag 3: Wat is die mens? - September 10, 2018
- Wat is die mens? – Genesis 1:26-28 - September 11, 2018
- Wat is die mens? – Psalm 8:4-10 - September 12, 2018
- Wat is die mens? – Efesiërs 4:23-24 - September 13, 2018
- Wat is die mens? – Kolossense 3:9-11 - September 14, 2018
- Wat is die mens? – Die getuienis van die belydenisskrifte - September 15, 2018
- Wat is die mens? – Motivering maak saak: Haman en Mordegai in Ester - September 16, 2018
- Vraag 4: Wat beteken dit vir jou dat God alles gemaak het? - September 17, 2018
- Wat beteken dit vir jou dat God alles gemaak het? – Genesis 1:1, 31 - September 18, 2018
- Wat beteken dit vir jou dat God alles gemaak het? – Johannes 1:1-5 - September 19, 2018
- Wat beteken dit vir jou dat God alles gemaak het? – Psalm 33:4-9 - September 20, 2018
- Wat beteken dit vir jou dat God alles gemaak het? – Matteus 6:25-26; Romeine 8:28 - September 21, 2018
- Wat beteken dit vir jou dat God alles gemaak het? – Die getuienis van die belydenisskrifte - September 22, 2018
- Wat beteken dit vir jou dat God alles gemaak het? – Hoe groot is ons God – Psalm 104 - September 23, 2018
- Vraag 5: Hoe ken jy God? - October 8, 2018
- Hoe ken jy God? – Psalm 19:2, 8; Spreuke 22:17-21 - October 9, 2018
- Hoe ken jy God? – Psalm 119:89-96 - October 10, 2018
- Hoe ken jy God? – Romeine 1:20 - October 11, 2018
- Hoe ken jy God? – Hebreërs 2:10 - October 12, 2018
- Hoe ken jy God? – Die getuienis van die belydenisskrifte - October 13, 2018
- God bestaan en God praat – Psalm 19 - October 14, 2018
- Vraag 6: Wat is die Bybel? - October 15, 2018
- Wat is die Bybel? – 2 Petrus 1:19-21 - October 16, 2018
- Wat is die Bybel? – Psalm 119:105-112 - October 17, 2018
- Wat is die Bybel? – Romeine 15:4 en Hebreërs 4:12 - October 18, 2018
- Wat is die Bybel? – Eksodus 17:14; 34:27 - October 19, 2018
- Wat is die Bybel? – Die getuienis van die belydenisskrifte - October 20, 2018
- Ons sal alles doen wat die Here beveel het – Eksodus 24 - October 21, 2018
- Vraag 7: Hoe moet jy die Bybel lees? - October 22, 2018
- Hoe moet jy die Bybel lees? – Psalm 40:9 en Nehemia 8:1,3,7-8 - October 23, 2018
- Hoe moet jy die Bybel lees? – Lukas 24:25-27 - October 24, 2018
- Hoe moet jy die Bybel lees? – Handelinge 8:30-31,35 - October 25, 2018
- Hoe moet jy die Bybel lees? – 2 Timoteus 3:14-17 - October 26, 2018
- Hoe moet jy die Bybel lees? – Die getuienis van die belydenisskrifte - October 27, 2018
- Watter maatstaf gebruik jy vir wat jy glo, dink of doen? – Nehemia 8:1-12 - October 28, 2018
- Vraag 8: Wat is die wet soos God dit in die Tien Gebooie vasgestel het? - October 29, 2018
- Tien gedagtes oor Jesus se eie lering oor die wet in die evangelies
- Wat is die wet soos God dit in die Tien Gebooie vasgestel het? – Psalm 119:18, 49-56 - October 30, 2018
- Wat is die wet soos God dit in die Tien Gebooie vasgestel het? – Psalm 119:73-80 - October 31, 2018
- Wat is die wet soos God dit in die Tien Gebooie vasgestel het? – Psalm 119:121-128 - November 1, 2018
- Wat is die wet soos God dit in die Tien Gebooie vasgestel het? – Prediker 12:13-14 - November 2, 2018
- Wat is die wet soos God dit in die Tien Gebooie vasgestel het? – Die getuienis van die Nuwe Testament - November 3, 2018
- Wat is die wet soos God dit in die Tien Gebooie vasgestel het? - November 4, 2018
- Vraag 9: Wat verwag God van jou in sy wet? - November 5, 2018
- Wat verwag God van jou in sy wet? – Matteus 5:17-20 - November 6, 2018
- Wat verwag God van jou in sy wet? – Romeine 8:1-4 - November 7, 2018
- Wat verwag God van jou in sy wet? – 1 Timoteus 1:8-11 - November 8, 2018
- Wat verwag God van jou in sy wet? – Die Heidelbergse Kategismus - November 9, 2018
- Wat verwag God van jou in sy wet? – Die Westminster Geloofsbelydenis - November 10, 2018
- Die wet as bladmusiek van die koninkryk – Matteus 22:34-40 - November 11, 2018
- Vraag 10: Wat beveel God in die eerste drie gebooie? - November 12, 2018
- Wat beveel God in die eerste drie gebooie? – Openbaring 15:3-4 - November 13, 2018
- Wat beveel God in die eerste drie gebooie? – Matteus 6:9-10 - November 14, 2018
- Wat beveel God in die eerste drie gebooie? – Handelinge 17:24-31 - November 15, 2018
- Wat beveel God in die eerste drie gebooie? – Kolossense 3:15-20 - November 16, 2018
- Wat beveel God in die eerste drie gebooie? – Die belydenisskrifte - November 17, 2018
- Om God te soek in elke situasie – die verhaal van Josia - November 18, 2018
- Vraag 11: Wat beveel God in die vierde en vyfde gebod? - November 19, 2018
- Wat beveel God in die vierde gebod? – Hebreërs 10:23-25 - November 20, 2018
- Wat beveel God in die vierde gebod? – Psalm 40:10-11 - November 21, 2018
- Wat beveel God in die vyfde gebod? – Kolossense 3:20-21 - November 22, 2018
- Wat beveel God in die vyfde gebod? – Efesiërs 6:1-4 - November 23, 2018
- Wat beveel God in die vierde en vyfde gebod? – Die belydenisskrifte - November 24, 2018
- Die verhaal van twee seuns – Matteus 21:28-32 - November 25, 2018
- Vraag 12: Wat beveel God in die sesde en sewende gebod? - November 26, 2018
- Wat beveel God in die sesde gebod? – Matteus 5:21-26 - November 27, 2018
- Wat beveel God in die sesde gebod? – Matteus 5:38-48 - November 28, 2018
- Wat beveel God in die sewende gebod? – Matteus 5:27-32 - November 29, 2018
- Wat beveel God in die sesde en sewende gebod? – Galasiërs 5:15-26 - November 30, 2018
- Wat beveel God in die sesde en sewende gebod? – Die belydenisskrifte - December 1, 2018
- Die diepste ellende van die sonde lê in die minagting van die Here – die verhaal van Dawid en Batseba - December 2, 2018
- Vraag 13: Wat beveel God in die agste, negende en tiende gebod? - December 3, 2018
- Wat beveel God in die agste gebod? – Matteus 7:7-12 - December 4, 2018
- Wat beveel God in die negende gebod? – Efesiërs 4:25-31 - December 5, 2018
- Wat beveel God in die tiende gebod? – 1 Timoteus 6:6-10 - December 6, 2018
- Watter voorsiening maak God vir oortredings van al Tien Gebooie? – 1 Johannes 1:6-10 - December 7, 2018
- Wat beveel God in die agste, negende en tiende gebod? – Die belydenisskrifte - December 8, 2018
- God sluit bekeerde sondaars in sy koninkryk in – die verhaal van Saggeus - December 9, 2018
- Bydraes vir Wie is God? hervat 14 Januarie - January 5, 2019
- Vraag 14: Waarom hou God almal aan die wet as niemand dit volmaak kan onderhou nie? - January 14, 2019
- Waarom hou God almal aan die wet as niemand dit volmaak kan onderhou nie? – Eksodus 34:6-7 - January 15, 2019
- Waarom hou God almal aan die wet as niemand dit volmaak kan onderhou nie? – Jeremia 17:9-10 - January 16, 2019
- Waarom hou God almal aan die wet as niemand dit volmaak kan onderhou nie? – Romeine 3:10-12, 19-20 - January 17, 2019
- Waarom hou God almal aan die wet as niemand dit volmaak kan onderhou nie? – Romeine 5:12, 20 - January 18, 2019
- Waarom hou God almal aan die wet as niemand dit volmaak kan onderhou nie? – Die belydenisskrifte - January 19, 2019
- God wil ons heilig maak - January 20, 2019
- Vraag 15: Wat is sonde? - January 21, 2019
- Wat is sonde? – Matteus 13:40-43 - January 22, 2019
- Wat is sonde? – 1 Korintiërs 6:9-11 - January 23, 2019
- Wat is sonde? – 1 Johannes 3:5-10 - January 24, 2019
- Wat is sonde? – Jakobus 1:12-15 - January 25, 2019
- Wat is sonde? – Die belydenisskrifte - January 26, 2019
- Kain oorweldig vir Abel en maak hom dood - January 27, 2019
- Vraag 16: Wat is afgodery? - January 28, 2019
- Wat is afgodery? – Levitikus 19:4 - January 29, 2019
- Wat is afgodery? – Psalm 97:6-9 - January 30, 2019
- Wat is afgodery? – Romeine 1:21-25 - January 31, 2019
- Wat is afgodery? – Handelinge 15:20 - February 1, 2019
- Wat is afgodery? – Die belydenisskrifte - February 2, 2019
- Gideon verruil God vir afgode - February 3, 2019
- Vraag 17: Sal God sonde en afgodery ongestraf laat bly? - February 4, 2019
- Sal God sonde en afgodery ongestraf laat bly? – Efesiërs 5:5-6 - February 5, 2019
- Sal God sonde en afgodery ongestraf laat bly? – Eksodus 15:6-7 - February 6, 2019
- Sal God sonde en afgodery ongestraf laat bly? – Deuteronomium 6:14-15 - February 7, 2019
- Sal God sonde en afgodery ongestraf laat bly? – Romeine 1:18-20 - February 8, 2019
- Sal God sonde en afgodery ongestraf laat bly? – Die belydenisskrifte - February 9, 2019
- Van Bedroefheid na Begenadiging – die verhaal van Noag - February 10, 2019
- Vraag 18: Is daar enige manier waarop jy God se straf kan ontvlug en in sy guns kan kom? - February 11, 2019
- Is daar enige manier waarop jy God se straf kan ontvlug en in sy guns kan kom? – Handelinge 5:29-32 - February 12, 2019
- Is daar enige manier waarop jy God se straf kan ontvlug en in sy guns kan kom? – Lukas 1:67-70 - February 13, 2019
- Is daar enige manier waarop jy God se straf kan ontvlug en in sy guns kan kom? – Romeine 5:20-21 - February 14, 2019
- Is daar enige manier waarop jy God se straf kan ontvlug en in sy guns kan kom? – 1 Timoteus 4:10 - February 15, 2019
- Is daar enige manier waarop jy God se straf kan ontvlug en in sy guns kan kom? – Die belydenisskrifte - February 16, 2019
- God bring verlossing vir dié wat op Hom vertrou - February 17, 2019
- Vraag 19: Watter soort Verlosser het jy nodig? - February 18, 2019
- Watter soort Verlosser het jy nodig? – 1 Timoteus 2:3-6 - February 19, 2019
- Watter soort Verlosser het jy nodig? – Jesaja 9:5-6 - February 20, 2019
- Watter soort Verlosser het jy nodig? – Johannes 1:14-18 - February 21, 2019
- Watter soort Verlosser het jy nodig? – Filippense 2:6-8 - February 22, 2019
- Watter soort Verlosser het jy nodig? – Die belydenisskrifte - February 23, 2019
- Matteus 17:1-8 – Luister na Hom! - February 24, 2019
- Vraag 20: Waarom moet hierdie Verlosser waarlik mens en waarlik God wees? - February 25, 2019
- Waarom moet hierdie Verlosser waarlik mens en waarlik God wees? – Romeine 1:1-4 - February 26, 2019
- Waarom moet hierdie Verlosser waarlik mens en waarlik God wees? – Romeine 5:15-17 - February 27, 2019
- Waarom moet hierdie Verlosser waarlik mens en waarlik God wees? – 2 Korintiërs 13:3-4 - February 28, 2019
- Waarom moet hierdie Verlosser waarlik mens en waarlik God wees? – Hebreërs 1:1-3 - March 1, 2019
- Waarom moet hierdie Verlosser waarlik mens en waarlik God wees? – Die belydenisskrifte - March 2, 2019
- Die krag van die kruis - March 3, 2019
- Vraag 21: Wat is jou enigste troos in lewe en dood? - March 4, 2019
- Wat is jou enigste troos in lewe en dood? – Romeine 14:7-9 - March 5, 2019
- Wat is jou enigste troos in lewe en dood? – 1 Korintiërs 3:21-23 en 1 Korintiërs 6:18-20 - March 6, 2019
- Wat is jou enigste troos in lewe en dood? – Filippense 1:20-21 - March 7, 2019
- Wat is jou enigste troos in lewe en dood? – Titus 2:11-14 - March 8, 2019
- Wat is jou enigste troos in lewe en dood? – Die belydenisskrifte - March 9, 2019
- Tien woorde van Troos - March 10, 2019
- Vraag 22: Hoe kan jy verlos word? - March 11, 2019
- Hoe kan jy verlos word? – Johannes 3:16-17 - March 12, 2019
- Hoe kan jy verlos word? – Galasiërs 3:26-29 - March 13, 2019
- Hoe kan jy verlos word? – Romeine 1:16-17 - March 14, 2019
- Hoe kan jy verlos word? – Efesiërs 2:8-9 - March 15, 2019
- Hoe kan jy verlos word? – Die belydenisskrifte - March 16, 2019
- As iemand nie van bo-af gebore word nie - March 17, 2019
- Vraag 23: Wat is geloof in Jesus Christus? - March 18, 2019
- Wat is geloof in Jesus Christus? – Romeine 5:1-2 - March 19, 2019
- Dinge sal verander, een ding op ‘n keer – dis waarvoor ons hier is
- Wat is geloof in Jesus Christus? – Romeine 3:23-28 - March 20, 2019
- Wat is geloof in Jesus Christus? – Galasiërs 2:19-20 - March 21, 2019
- Wat is geloof in Jesus Christus? – Handelinge 20:24 - March 22, 2019
- Wat is geloof in Jesus Christus? – Die belydenisskrifte - March 23, 2019
- ‘n Vrou se diepste begeerte na God word bevredig - March 24, 2019
- Vraag 24: Waar kom die ware geloof vandaan? - March 25, 2019
- Waar kom die ware geloof vandaan? – Titus 3:4-7 - March 26, 2019
- Waar kom die ware geloof vandaan? – Galasiërs 5:5-6 - March 27, 2019
- Waar kom die ware geloof vandaan? – Efesiërs 1:13-14 - March 28, 2019
- Waar kom die ware geloof vandaan? – Kolossense 1:3-6 - March 29, 2019
- Waar kom die ware geloof vandaan? – Die belydenisskrifte - March 30, 2019
- Jesus se heerlikheid beweeg sy dissipels tot geloof in Hom - March 31, 2019
- Vraag 25: Wat is die geloofsbelydenis van Nicea? - April 1, 2019
- Wat is die geloofsbelydenis van Nicea? – Romeine 10:9-10 - April 2, 2019
- Wat is die geloofsbelydenis van Nicea? – Filippense 1:27-30 - April 3, 2019
- Wat is die geloofsbelydenis van Nicea? – Titus 2:7-8 - April 4, 2019
- Wat is die geloofsbelydenis van Nicea? – 2 Timoteus 3:10-17 - April 5, 2019
- Wat is die geloofsbelydenis van Nicea? – Die belydenisskrifte - April 6, 2019
- Bestry dwaalleer en bou julle lewe op julle heiligste geloof - April 7, 2019
- Vraag 26: Wat is die Vader? - April 8, 2019
- Wat is die Vader? – Psalm 68:6-7 - April 9, 2019
- Wat is die Vader? – Jesaja 63:15-16 - April 10, 2019
- Wat is die Vader? – Deuteronomium 32:6 - April 11, 2019
- Wat is die Vader? – Romeine 8:15-17 - April 12, 2019
- Wat is die Vader? – Die belydenisskrifte - April 13, 2019
- Ek is doodsbenoud - April 14, 2019
- Bybelskool hervat weer 29 April 2019 - April 15, 2019
- Vraag 27: Wat is die Seun? - April 29, 2019
- Wat is die Seun? – Filippense 2:9-11 - April 30, 2019
- Wat is die Seun? – 1 Timoteus 3:16 - May 1, 2019
- Wat is die Seun? – 1 Johannes 5:20 - May 2, 2019
- Wat is die Seun? – Galasiërs 4:3-7 - May 3, 2019
- Wat is die Seun? – Die belydenisskrifte - May 4, 2019
- Die Seun is die Woord van God - May 5, 2019
- Vraag 28: Wat beteken Jesus Christus se menswording vir jou? - May 6, 2019
- Wat beteken Jesus Christus se menswording vir jou? – Lukas 1:26-38 - May 7, 2019
- Wat beteken Jesus Christus se menswording vir jou? – Romeine 9:4-5 - May 8, 2019
- Wat beteken Jesus Christus se menswording vir jou? – Galasiërs 4:3-5 - May 9, 2019
- Wat beteken Jesus Christus se menswording vir jou? – Hebreërs 2:14-18 - May 10, 2019
- Wat beteken Jesus Christus se menswording vir jou? – Die belydenisskrifte - May 11, 2019
- Om in die bewuste teenwoordigheid van die Heilige Gees te leef – Simeon en Anna - May 12, 2019
- Vraag 29: Wat beteken Jesus Christus se kruisdood vir jou? - May 13, 2019
- Wat beteken Jesus Christus se kruisdood vir jou? – Hebreërs 10:19-22 - May 14, 2019
- Wat beteken Jesus Christus se kruisdood vir jou? – Jesaja 53:10-11 - May 15, 2019
- Wat beteken Jesus Christus se kruisdood vir jou? – 1 Petrus 2:24-25 - May 16, 2019
- Wat beteken Jesus Christus se kruisdood vir jou? – 1 Petrus 3:18 - May 17, 2019
- Wat beteken Jesus Christus se kruisdood vir jou? – Die belydenisskrifte - May 18, 2019
- Die Onskuldige sterf vir ons die skuldiges – Lukas 23:1-56 - May 19, 2019
- Vraag 30: Wat beteken die vergifnis van al jou sondes vir jou? - May 20, 2019
- Wat beteken die vergifnis van al jou sondes vir jou? – Kolossense 1:19-20 - May 21, 2019
- Wat beteken die vergifnis van al jou sondes vir jou? – Hebreërs 10:14-18 - May 22, 2019
- Wat beteken die vergifnis van al jou sondes vir jou? – Psalm 103:11-12 - May 23, 2019
- Wat beteken die vergifnis van al jou sondes vir jou? – Lukas 5:22-24 - May 24, 2019
- Wat beteken die vergifnis van al jou sondes vir jou? – Die belydenisskrifte - May 25, 2019
- God woon in die gemeenskap van gelowiges – Efesiërs 2 tot 3 - May 26, 2019
- Vraag 31: Wat beteken Jesus Christus se opstanding en hemelvaart vir jou? - May 27, 2019
- Wat beteken Jesus Christus se opstanding en hemelvaart vir jou? – Efesiërs 2:4-7 - May 28, 2019
- Wat beteken Jesus Christus se opstanding en hemelvaart vir jou? – Johannes 14:1-3 - May 29, 2019
- Wat beteken Jesus Christus se opstanding en hemelvaart vir jou? – Handelinge 1:9-11 - May 30, 2019
- Wat beteken Jesus Christus se opstanding en hemelvaart vir jou? – Romeine 8:34 - May 31, 2019
- Wat beteken Jesus Christus se opstanding en hemelvaart vir jou? – Die belydenisskrifte - June 1, 2019
- Ons toekoms is belangriker as wat ons besef – Handelinge 1:1-11 - June 2, 2019
- Blaaskans vir Pinkster - June 3, 2019
- Vraag 32: Wat beteken Jesus Christus se wederkoms vir jou? - June 10, 2019
- Wat beteken Jesus Christus se wederkoms vir jou? – Romeine 8:18-24 - June 11, 2019
- Wat beteken Jesus Christus se wederkoms vir jou? – 2 Korintiërs 5:1-10 - June 12, 2019
- Wat beteken Jesus Christus se wederkoms vir jou? – 1 Petrus 1:3-9 - June 13, 2019
- Wat beteken Jesus Christus se wederkoms vir jou? – Openbaring 21:1-8 - June 14, 2019
- Wat beteken Jesus Christus se wederkoms vir jou? – Die belydenisskrifte - June 15, 2019
- Is daar hoop? – 1 Tessalonisense 4:13-18 - June 16, 2019
- Vraag 33: Wat is die verskil tussen verlossing en heiliging? - June 17, 2019
- Wat is die verskil tussen verlossing en heiliging? – 1 Petrus 1:1-2 - June 18, 2019
- Wat is die verskil tussen verlossing en heiliging? – 2 Tessalonisense 2:13-14 - June 19, 2019
- Wat is die verskil tussen verlossing en heiliging? – Romeine 6:15-23 - June 20, 2019
- Wat is die verskil tussen verlossing en heiliging? – Efesiërs 5:1-14 - June 21, 2019
- Wat is die verskil tussen verlossing en heiliging? – Die belydenisskrifte - June 22, 2019
- Bou jou geloof – 2 Petrus 1 - June 23, 2019
- Vraag 34: Kan jy deur die wet of goeie werke gered word? - June 24, 2019
- Kan jy deur die wet of goeie werke gered word? – Galasiërs 2:15-16 - June 25, 2019
- Kan jy deur die wet of goeie werke gered word? – Matteus 5:13-16 - June 26, 2019
- Kan jy deur die wet of goeie werke gered word? – Filippense 2:12-13 - June 27, 2019
- Kan jy deur die wet of goeie werke gered word? – Titus 3:3-8 - June 28, 2019
- Kan jy deur die wet of goeie werke gered word? – Die belydenisskrifte - June 29, 2019
- Laat jou gedrag deur die Gees bepaal word – Galasiërs 5:13-26 - June 30, 2019
- Vraag 35: Moet jy nog goeie werke doen en God se Woord gehoorsaam? - July 1, 2019
- Moet jy nog goeie werke doen en God se Woord gehoorsaam? – Romeine 2:2-11 - July 2, 2019
- Moet jy nog goeie werke doen en God se Woord gehoorsaam? – 1 Petrus 2:11-12 - July 3, 2019
- Moet jy nog goeie werke doen en God se Woord gehoorsaam? – 2 Tessalonisense 2:13-17 - July 4, 2019
- Moet jy nog goeie werke doen en God se Woord gehoorsaam? – 1 Timoteus 6:11-19 - July 5, 2019
- Moet jy nog goeie werke doen en God se Woord gehoorsaam? – Die belydenisskrifte - July 6, 2019
- God-flavors en God-colors - July 7, 2019
- Vraag 36: Word alle mense gered deur Christus se verlossing? - July 8, 2019
- Word alle mense gered deur Christus se verlossing? – Efesiërs 1:3-6 - July 9, 2019
- Word alle mense gered deur Christus se verlossing? – Johannes 14:1-6 - July 10, 2019
- Word alle mense gered deur Christus se verlossing? – Johannes 15:1-8 - July 11, 2019
- Word alle mense gered deur Christus se verlossing? – Romeine 5:12-21 - July 12, 2019
- Word alle mense gered deur Christus se verlossing? – Die belydenisskrifte - July 13, 2019
- Baie is immers geroep, maar min is uitgekies – Matteus 22:1-14 - July 14, 2019
- Vraag 37: Wat gebeur ná die dood met mense wat nie in Christus glo nie? - July 15, 2019
- Wat gebeur ná die dood met mense wat nie in Christus glo nie? – Johannes 3:31-36 - July 16, 2019
- Wat gebeur ná die dood met mense wat nie in Christus glo nie? – 2 Tessalonisense 1:3-12 - July 17, 2019
- Wat gebeur ná die dood met mense wat nie in Christus glo nie? – 2 Petrus 2:1-10 - July 18, 2019
- Wat gebeur ná die dood met mense wat nie in Christus glo nie? – Openbaring 21:1-8 - July 19, 2019
- Wat gebeur ná die dood met mense wat nie in Christus glo nie? – Die belydenisskrifte - July 20, 2019
- Die gelykenis van die onkruid in die land – Matteus 13 - July 21, 2019
- Vraag 38: Wat is die Heilige Gees? - July 22, 2019
- Wat is die Heilige Gees? – Johannes 16:5-15 - July 23, 2019
- Wat is die Heilige Gees? – Matteus 3:7-12 - July 24, 2019
- Wat is die Heilige Gees? – Handelinge 1:1-11 - July 25, 2019
- Wat is die Heilige Gees? – Handelinge 2:1-13 - July 26, 2019
- Wat is die Heilige Gees? – Die belydenisskrifte - July 27, 2019
- Tien Perspektiewe op die werk van die Heilige Gees
- Die Heilige Gees is ons Helper - July 28, 2019
- Vraag 39: Hoe help die Heilige Gees jou? - July 29, 2019
- Hoe help die Heilige Gees jou? – Johannes 16:7-14 - July 30, 2019
- Hoe help die Heilige Gees jou? – Romeine 5:1-5 - July 31, 2019
- Hoe help die Heilige Gees jou? – 1 Korintiërs 12:4-10 - August 1, 2019
- Hoe help die Heilige Gees jou? – Galasiërs 5:22-23 - August 2, 2019
- Hoe help die Heilige Gees jou? – Die belydenisskrifte - August 3, 2019
- Hoe “praat” die Heilige Gees? - August 4, 2019
- Vraag 40: Wat is gebed? - August 5, 2019
- Wat is gebed? – Psalm 62:6-9 - August 6, 2019
- Wat is gebed? – Matteus 6:5-8 - August 7, 2019
- Wat is gebed? – Efesiërs 3:14-21 - August 8, 2019
- Wat is gebed? – Jakobus 5:13-17 - August 9, 2019
- Wat is gebed? – Die belydenisskrifte - August 10, 2019
- Tien gebede van Nehemia - August 11, 2019
- Vraag 41: Hoe moet jy bid? - August 12, 2019
- Hoe moet jy bid? – Psalm 17:1-2 - August 13, 2019
- Hoe moet jy bid? – Efesiërs 6:18-20 - August 14, 2019
- Hoe moet jy bid? – Matteus 21:18-22 - August 15, 2019
- Hoe moet jy bid? – Lukas 18:9-14 - August 16, 2019
- Hoe moet jy bid? – Die belydenisskrifte - August 17, 2019
- Die gelykenis van die weduwee en die regter – Lukas 18:1-8 - August 18, 2019
- Vraag 42: Wat moet jy bid? - August 19, 2019
- Wat moet jy bid? – Filippense 1:9-11 - August 20, 2019
- Wat moet jy bid? – Filippense 4:4-9 - August 21, 2019
- Wat moet jy bid? – Numeri 6:23-27 - August 22, 2019
- Wat moet jy bid? – Romeine 8:26-27 - August 23, 2019
- Wat moet jy bid? – Die belydenisskrifte - August 24, 2019
- Salomo se gebed word met God se vuur beseël – 2 Kronieke 6-7 - August 25, 2019
- Vraag 43: Wat is die Ons Vader? - August 26, 2019
- Wat is die Ons Vader? – Matteus 6:9-13 - August 27, 2019
- Wat is die Ons Vader? – Lukas 6:12-13 - August 28, 2019
- Wat is die Ons Vader? – Lukas 9:18-22 - August 29, 2019
- Wat is die Ons Vader? – Lukas 22:39-46 - August 30, 2019
- Wat is die Ons Vader? – Die belydenisskrifte - August 31, 2019
- So moet julle dan bid – Matteus 6:5-15 - September 1, 2019
- Vraag 44: Wat bid jy met die eerste drie bedes? - September 2, 2019
- Wat bid jy met die eerste drie bedes? – Jeremia 9:23-24 - September 3, 2019
- Wat bid jy met die eerste drie bedes? – Johannes 17:1-3 - September 4, 2019
- Wat bid jy met die eerste drie bedes? – Matteus 6:31-34 - September 5, 2019
- Wat bid jy met die eerste drie bedes? – Romeine 12:1-2 - September 6, 2019
- Wat bid jy met die eerste drie bedes? – Die belydenisskrifte - September 7, 2019
- Laat u wil geskied - September 8, 2019
- Vraag 45: Wat bid jy met die laaste drie bedes? - September 9, 2019
- Wat bid jy met die laaste drie bedes? – Psalm 145:14-16 - September 10, 2019
- Wat bid jy met die laaste drie bedes? – Psalm 51:12-15 - September 11, 2019
- Wat bid jy met die laaste drie bedes? – Efesiërs 6:10-18 - September 12, 2019
- Wat bid jy met die laaste drie bedes? – 1 Korintiërs 10:12-13 - September 13, 2019
- Wat bid jy met die laaste drie bedes? – Die belydenisskrifte - September 14, 2019
- Vertrou op die kragtige hand van God - September 15, 2019
- Vraag 46: Wat is die Christelike kerk? - September 30, 2019
- Wat is die Christelike kerk? – Efesiërs 4:11-16 - October 1, 2019
- Wat is die Christelike kerk? – Matteus 16:15-18 - October 2, 2019
- Wat is die Christelike kerk? – Kolossense 1:15-20 - October 3, 2019
- Wat is die Christelike kerk? – Efesiërs 5:25-33 - October 4, 2019
- Wat is die Christelike kerk? – Die belydenisskrifte - October 5, 2019
- Wat ons leer van die kerk in die verhaal van Antiogië in Pisidië - October 6, 2019
- Vraag 47: Wat is die onderskeid tussen die ware en valse kerk? - October 7, 2019
- Wat is die onderskeid tussen die ware en valse kerk? – Galasiërs 1:6-9 - October 8, 2019
- Wat is die onderskeid tussen die ware en valse kerk? – 1 Timoteus 4:1-5 - October 9, 2019
- Wat is die onderskeid tussen die ware en valse kerk? – Titus 1:10-2:1 - October 10, 2019
- Wat is die onderskeid tussen die ware en valse kerk? – 2 Timoteus 1:9-14 - October 11, 2019
- Wat is die onderskeid tussen die ware en valse kerk? – Die belydenisskrifte - October 12, 2019
- Om die Bybel te ondersoek, maak die evangelie vir ’n mens oop – Handelinge 17:1-15 - October 13, 2019
- Vraag 48: Wat is die Christelike tug? - October 14, 2019
- Wat is die Christelike tug? – Matteus 16:13-19 - October 15, 2019
- Wat is die Christelike tug? – Romeine 16:17-20 - October 16, 2019
- Wat is die Christelike tug? – Kolossense 2:6-10 - October 17, 2019
- Wat is die Christelike tug? – Matteus 15:17-20 - October 18, 2019
- Wat is die Christelike tug? – Die belydenisskrifte - October 19, 2019
- Reik uit na dié wat teen jou sondig - October 20, 2019
- Vraag 49: Wat is die sakramente? - October 21, 2019
- Wat is die sakramente? – Romeine 4:11-12 - October 22, 2019
- Wat is die sakramente? – Johannes 6:47-58 - October 23, 2019
- Wat is die sakramente? – Matteus 26:26-29 - October 24, 2019
- Wat is die sakramente? – Kolossense 2:11-12 - October 25, 2019
- Wat is die sakramente? – Die belydenisskrifte - October 26, 2019
- God seën ons tot ‘n seën – Efesiërs 1:3-14 - October 27, 2019
- Vraag 50: Wat is die doop? - October 28, 2019
- Wat is die doop? – Romeine 6:1-5 - October 29, 2019
- Wat is die doop? – Matteus 28:18-20 - October 30, 2019
- Wat is die doop? – Efesiërs 4:4-6 - October 31, 2019
- Wat is die doop? – 1 Petrus 3:21 - November 1, 2019
- Wat is die doop? – Die belydenisskrifte - November 2, 2019
- Die kerk in Europa begin met die doop van twee gesinne - November 3, 2019
- Vraag 49: Wat is die nagmaal? - November 4, 2019
- Wat is die nagmaal? – Handelinge 2:41-47 - November 5, 2019
- Wat is die nagmaal? – Handelinge 20:7-12 - November 6, 2019
- Wat is die nagmaal? – 1 Korintiërs 11:17-34 - November 7, 2019
- Wat is die nagmaal? – Openbaring 19:6-9 - November 8, 2019
- Wat is die nagmaal? – Die belydenisskrifte - November 9, 2019
- Die nagmaal as gemeenskap met die Here Jesus – Lukas 22:7-23 - November 10, 2019
- Verhale van verlossing en verdoemenis – ‘n perspektief op die nagmaal
- Vraag 52: Watter hoop hou die ewige lewe vir jou in? - November 11, 2019
- Watter hoop hou die ewige lewe vir jou in? – Johannes 3:14-17; 35-36 - November 12, 2019
- Watter hoop hou die ewige lewe vir jou in? – 1 Tessalonisense 4:13-17 - November 13, 2019
- Watter hoop hou die ewige lewe vir jou in? – 1 Petrus 1:13-16 - November 14, 2019
- Watter hoop hou die ewige lewe vir jou in? – 1 Johannes 2:24-30 - November 15, 2019
- Watter hoop hou die ewige lewe vir jou in? – Die belydenisskrifte - November 16, 2019
- Die belofte van die ewige lewe - November 17, 2019
- Wie is God? nou in kursusformaat beskikbaar - January 10, 2023
Discover more from Bybelskool
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
Onlangse kommentaar