Skip to main content

Blaaskans vir Pinkster

Ek hou Pinkster in La Rochelle gemeente in Bellville hierdie week. Tema: Gemeentes in die weegskaal (Jesus se briewe aan sewe gemeentes in Openbaring 1-3).

Ek neem dus ‘n blaaskans vir Pinkster.

Die bydraes hervat volgende week 10 Junie met bydraes oor die Wederkoms. Hier is ‘n lys van die vrae en antwoorde (en teksgedeeltes vir Sondae) wat ek in die loop van die volgende 21 weke gaan hanteer. Ons maak klaar op die 3de November, DV.

32 Wat beteken Jesus Christus se wederkoms vir jou? Wederkoms – 1 Tessalonisense 4
33 Wat is die verskil tussen verlossing en heiliging? Maak verlossing sigbaar – 2 Petrus 1
34 Kan jy deur die wet of goeie werke gered word? Gedrag word deur Gees bepaal – Galasiërs 5
35 Moet jy nog goeie werke doen en God se Woord gehoorsaam? Sout van die aarde – lig vir die wêreld
36 Word alle mense gered deur Christus se verlossing? Gelykenis van die bruilof
37 Wat gebeur na die dood met mense wat nie in Christus glo nie? Gelykenis van die onkruid tussen die koring
38 Wat is die Heilige Gees? Uitstorting van die Heilige Gees
39 Hoe help die Heilige Gees jou? Petrus en Johannes voor die Joodse Raad
40 Wat is gebed? Nehemia
41 Hoe moet jy bid? Gelykenis van die onregverdige regter
42 Wat moet jy bid? Salomo
43 Wat is die Ons Vader? Ons Vader
44 Wat bid jy met die eerste drie bedes? Getsemane
45 Wat bid jy met die laaste drie bedes? Ons gee alles aan God oor – 1 Petrus 5
46 Wat is die Christelike kerk? Die gemeente in Antiogië in Pisidië – Handelinge 13
47 Wat is die onderskeid tussen die ware en valse kerk? Die gemeente in Berea – Handelinge 17
48 Wat is die Christelike tug? Jesus se belofte – Matteus 18
49 Wat is die sakramente? God se seën – Efesiërs 1
50 Wat is die doop? Lidia  en die tronkbewaarder in Filippi – Handelinge 16
51 Wat is die nagmaal? Nagmaal – Lukas 22
52 Watter hoop hou die ewige lewe vir jou in? Alfa en Omega – Openbaring 21
View all posts in this series

Discover more from Bybelskool

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Wie is God?


Chris van Wyk

Ek is Direkteur van Bediening en Geestelike Vorming by Veritas College International. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am Director of Ministry and Spiritual Formation at Veritas College International. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Maak 'n opmerking

Onlangse kommentaar

  • Chris van Wyk on Psalm 119:145-152Dis self opnuut weer ‘n vreugde vir my.
  • originalblizzard19aaa84c56 on Psalm 119:145-152Ek was altyd baie langtand om Ps 119 aan te durf, nou wens ek dat dit nie ophou nie... Ps 119 is te kort!!! PDH
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 119:105-112Goeie middag, baie dankie vir die deel van die kosbare verhaal wat so gepas is met die Psalm
  • originalblizzard19aaa84c56 on Psalm 119:1-8Sien waarlik die nou verband tussen OT EN NT. waarlik verhelderend. אמן
  • Chris van Wyk on Psalm 118:19-29Ek gee maar net aan wat ek ontvang het. Dit bly egter 'n kosbare voorreg.
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 118:19-29Goeie môre, baie dankie dat u met ons deel wie en waar die vertaaling van die Bybel sy oorsprong gekry het, dit is so kosbaar, baie dankie vir een en elkeen wat deel is en was om hierdie kosbare woord ook vir ons in ons Taal te kon uitlê
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 110Baie dankie vir hierdie kosbaarhede wat u met ons deel. Ek het Openbaring 22 gelees en dit klink baie soos die tuin van Eden, hy praat van die boom van lewe. Die sondeval gemaak dat die mens gesondig het en dat hul nie meer in die tuin kon woon nie asgevolg van die sonde.
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 109:6-19Goeie middag, ek wil ook by las dat in Psalm 139:23 bid David;"Deurgrond my, O GOD, en ken my hart, toets my en ken my gedagtes" GOD ken die mens en HY deersoek die hart en die gedagtes. Ek het self al telkens gebid, HERE vergewe hulle want hulle weet nie wat hulle doen nie en dan soos die woord sel…
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 107:33-38Baie dankie vir hierdie verduideliking. Ons lees die eerste keer van Baäl-Peor in Numeri 25. Baäl was die Kanaänitiese god van vrugbaarheid, terwyl Peor verwys na die berg in Moab waar hy onder andere aanbid is. Hy is ook in Kanaän aanbid en was 'n groot versoeking vir die Israeliete met hulle vesti…
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 107:33-38GOD is so goeie GOD. HY gee vir ons die voorskrifte vanaf Deut. 28 en dan volg HY dit ook op in Psalm 107 en sê as ons net doen wat HY ons beveel sal dit met ons goed gaan en ons geseënd wees, nie oor ons nie, maar oor GOD en wie HY is.
  • Chris van Wyk on Psalm 106:43-48Ons lees die eerste keer van Baäl-Peor in Numeri 25. Baäl was die Kanaänitiese god van vrugbaarheid, terwyl Peor verwys na die berg in Moab waar hy onder andere aanbid is. Hy is ook in Kanaän aanbid en was 'n groot versoeking vir die Israeliete met hulle vestiging in die Beloofde Land.
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 107:1-9Psalm 1:1 Stel dit so mooi hoe ons, ons pad moet hou en dat ons moet hou en bly by GOD se gebooie
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 106:43-48Goeie naand, Psalm 106: 28 Kan u asb vir my verduidelik wat Baâlpeor is ? Baie dankie Amanda
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 106:13-33Baie dankie vir die verduideliking, dit is hoekom ek hier is om te kan leer.
  • sparklybc467b2e69 on Psalm 106:13-33Dit breuk ñ mens se hart dat die Isrealiete ten spyte van al die tekens en wonders hulle telkemale opstandig word en GOD met so min agting behandel, en dat selfs Abraham vir hulle in die brese tree, en hoeveel keer die volk homself ook laat sondig het. Ek kan net sê ons dien ñ genadige GOD en GOD so…