Skakels vir Die Passie van Paulus

Ek het die skakels vir Die Passie van Paulus gesorteer sodat dit maklik een na die ander gelees kan word. Geniet!

LEESPLAN

Handelinge 1:1-18:23

1 en 2 Tessalonisense

Galasiërs

Handelinge 18:24-20:38

1 en 2 Korintiërs

Romeine

Handelinge 21-28

Filippense

Filemon

Kolossense

Efesiërs

1 Timoteus

Titus

2 Timoteus


Chris van Wyk

Ek is gemeenteleraar by Somerstrand gemeente, Port Elizabeth. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am pastor at Summerstrand congregation, Port Elizabeth. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Maak 'n opmerking

%d bloggers like this: