2 Timoteus
Paulus skryf die brief uit die tronk in Rome (1:8,17) in ongeveer 64 nC en is heel waarskynlik kort hierna deur keiser Nero tereggestel. Paulus se verwysing in 4:17 na ‘n leeu, word deur baie geleerdes met Nero of die Romeinse ryk verbind. Dit is uit dié leeu se bek wat die Here hom gered het om hom behoue in die hemelse koninkryk te bring.
Die brief word in die eerste plek aan Timoteus gerig (1:2) en in die tweede plek aan die gemeente in Efese (1:18). Let op Paulus se seënbede aan “jou” en aan “julle” in 4:22.
Die boodskap is gefokus op lojaliteit te midde van teenstand deur dwaalleraars (2:16-18; 3:13), die afvalligheid van baie mense (1:15) en Paulus se eie naderende dood (4:6-8).
View all posts in this series
- Paulus se gevangeniskap – en pastorale briewe – Bybelskool vanaf 12 Januarie 2012 - December 9, 2011
- 1 en 2 Timoteus - February 13, 2012
- 1 Timoteus 1:1-20 – ‘n Lewe in geloof wat pas by die gesonde leer
- 1 Timoteus 2:1-15 – ‘n Lewe in gebed deur mans en vrouens - February 14, 2012
- 1 Timoteus 3:1-13 – Ouderlinge en diakens van karakter - February 15, 2012
- 1 Timoteus 3:14-4:16 – Die gemeente as draer en beskermer van die waarheid - February 16, 2012
- 1 Timoteus 5:1-25 – Om met oorleg mekaar te onderskraag - February 17, 2012
- 1 Timoteus 6:1-21 – Rykdom in God is die enigste belegging wat sal hou - February 20, 2012
- 2 Timoteus - February 24, 2012
- 2 Timoteus 1:1-18 – Getrou aan die evangelie
- 2 Timoteus 2:1-26 – Getrou aan Jesus Christus - February 27, 2012
- 2 Timoteus 3:1-17 – Getrou aan die Woord - February 28, 2012
- 2 Timoteus 4:1-22 – Getrou aan jou roeping - February 29, 2012
Discover more from Bybelskool
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
Onlangse kommentaar