Bybelskool

Chris van Wyk

Ek is gemeenteleraar by Somerstrand gemeente, Port Elizabeth. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am pastor at Summerstrand congregation, Port Elizabeth. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Comments (2)

  • Avatar

    Christine Veldsman

    |

    Kon die mans dan die erediens onderbreek om die gemeente te bedien met die gawe wat hulle gehad het? Die vroue het tog ook gawes gehad !

    Reply

    • Avatar

      Chris van Wyk

      |

      Hehe! Goeie vraag! Paulus se reëling hier het nie met die gebruik van gawes te make nie. Vroue mag die diens, net soos die mans, wel met hulle gawes “onderbreek”, om ‘n bydrae te maak. Maar hy wou nie hê dat hulle die diens onderbreek deur bv. hulle mans vir ‘n verduideliking te vra nie, of moontlik iets te vra wat niks met die diens te doene het nie of selfs onderling oor iets anders te gesels nie. Een van ons sendelinge in die Midde-Ooste sê in die Koptiese kerk is dit vandag nog ‘n probleem. Die mans en vroue sit apart en die vroue gesels onderling só dat dit soms steurend is!

      Reply

Leave a comment

Onlangse kommentaar

  • Avatar

    San-Mari Hattingh

    |

    Goeie Naand, kan ek ook asb die bostaande inligting kry.

  • Avatar

    Marelize

    |

    goeie middag ek het ook ‘n taak oor ballingskap , kan u asb vir my ook inligting stuur?

  • Avatar

    Suzette

    |

    Goeie more, kan u asb. ook bogenoemde epos met inligting oor ballingskap aan my stuur. Ek soek ook graag die naam van die boek vir verdere studie.
    Groete

  • Avatar

    Wilmeri Nel

    |

    Goeie naand,
    Ek het ‘n taak soos Jeanelle oor Ballingskap, sal u my asb kan help met meer inligting oor Ballingskap?

  • Avatar

    Chris van Wyk

    |

    Hi Jeanelle – ek het vir jou ‘n bietjie inligting gestuur direk na jou e-pos van ‘n boek wat ek het wat jou op die regte spoor kan plaas.

  • Avatar

    jeanelle

    |

    Goeie more,
    Ek moet vir ‘n taak skryf oor Ballingskap, ek moet verduidelik hoe God Ballingskap beeindig of beplan om te beeindig uit die ou testament, asook hoe dit vandag beeindig kan word. Ek moet ook ‘n voorbeeld van Ballingskap uit die ou testament verwys. Sal u my asseblief met die taak kan help?

Prontuit die Waarheid