Leesplan Jesaja

Baie welkom by hierdie Bybelskool oor die boek Jesaja.  Ons gaan hierdie boek DV deurlees in die eerste kwartaal 2011.

Hier is die leesplan:

Datum Teks Byeenkoms (18:30)
20-26/1 Jesaja 1-6 26/1
27/1-2/2 Jesaja 7-12 2/2
3-9/2 Jesaja 13-27 9/2
10-16/2 Jesaja 28-35 16/2
17-23/2 Jesaja 36-39 23/2
24/2-2/3 Jesaja 40-48 2/3
3-9/3 Jesaja 49-55 9/3
10-16/3 Jesaja 56-61 16/3
17-23/3 Jesaja 62-66 23/3
24-30/3 Jesaja in die NT 30/3

Ek gaan in die eerste week elke dag ’n paar inleidende opmerkings oor die boek Jesaja maak.  Ek plaas dit onderaan elke bydrae, sodat die fokus steeds val op die lees van die Bybel.

View all posts in this series

Jesaja


Chris van Wyk

Ek is gemeenteleraar by Somerstrand gemeente, Port Elizabeth. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am pastor at Summerstrand congregation, Port Elizabeth. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Comments (2)

  • Hello Chris,
    Hoop dit gaan goed. Ek loop op water hierdie kant 🙂
    Ek jy asb help> Ek wil die boek Jesaja leer, maar ek verstaan nie hoe hierdie webblab werk nie :(.
    Dankie vir jou help.

Maak 'n opmerking

%d bloggers like this: