Jesaja afsluiting

Ons het aan die einde van die lees van Jesaja gekom.  Ek nooi jou uit om deur jou notas te blaai van die afgelope 10 weke en EEN ding uit te haal wat jou só getref het dat dit jou sal bybly, jy dit saam met jou sal neem.  DEEL DIT met ons hier – klik op Comments hieronder en laat ons hoor wat jou getref het.
View all posts in this series

Jesaja


Chris van Wyk

Ek is gemeenteleraar by Somerstrand gemeente, Port Elizabeth. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am pastor at Summerstrand congregation, Port Elizabeth. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Comments (4)

  • Baie dankie Dr Chris vir die verrykende reis deur Jesaja.
    Die GENADE van die Here met sondige mense en Sy Ewige Verbond met ons bly my by Jes59:21.

  • Ek het Jesaja 54:10 voor in my Bybel geskryf om maklik en dikwels te sien, maar ek het ook in Jesaja geleer dat my verhouding met God deur kennis moet groei om hierdie liefde ten volle te ontvang.

Maak 'n opmerking

%d bloggers like this: