Jesaja in die res van die Nuwe Testament
Hier is ’n aantal verwysings wat jy kan naspeur, waar Jesaja in die res van die Nuwe Testament aangehaal word.
Jesaja | NT | Kort beskrywing |
8:17-18 | Heb 2:13 | Die skrywer van Hebreërs haal twee verse uit Jesaja 8 aan om Jesus se identifikasie met mense te bevestig. |
22:22 | Open 3:7 | Johannes gebruik dieselfde beeld van die sleutelmag wat aan Eljakim in Jesaja 22 gegee is, en verklaar dat dié mag in die hand van die Here is. |
25:8 | Open 7:17 | Dieselfde boodskap wat al in Jesaja 25 se visie op die feesmaal vir die volke van toepassing gemaak is, dat alle trane afgevee sal word, word hier aan Jesus se opstanding gekoppel deur Johannes. |
28:16 | 1 Pet 2:6 | Jesaja 28 word gebruik as bewysplaas vir die metafoor van die hoekklip wat alles bymekaar hou wat op Jesus van toepassing gemaak word. |
34:4,10 | Open 6:13-14 | Jesaja 34 se beelde van die hemel wat soos ’n boekrol toegerol word, en die aarde wat onbewoonbaar gemaak word met die sesde seël se oordeel in Openbaring verbind. |
35:3 | Heb 12:12 | Die Hebreërskrywer leen die beeld van slap hande en knikkende knieë wat versterk moet word by Jesaja. |
40:6-8 | 1 Pet 1:24, 25 | Petrus gebruik dieselfde beelde as Jesaja 40 om die menslike toestand met God se ewige woord te kontrasteer. |
Jak 1:10, 11 | Ditto Jakobus | |
41:4 | Open 1:8, 11, 17 | Johannes gebruik amper dieselfde taal vir God, die eerste en die laaste en pas dit op Jesus toe. |
Open 21:6 | Ditto | |
Open 22:13 | Ditto | |
49:10 | Open 7:16 | Johannes gebruik dieselfde beeld van die uitkoms wat God aan die einde van die tyd gee vir sy uitverkorenes as wat Jesaja vir die terugkoms uit ballingskap gebruik – dat hulle beskerming sal geniet teen die honger, dors en hitte. |
53:5 | 1 Pet 2:24, 25 | Die kruisdood van Jesus se impak word verbind met die profesie in Jesaja 53 dat die straf op Hom tot ons vrede en genesing gelei het. |
53:9 | 1 Pet 2:22 | Jesus se onskuldige dood word verklaar uit die profesie in Jesaja 53. |
60:11,19 | Open 21:24-26 | Die profesie dat die nasies na die lig van Jerusalem sal kom, word deur Johannes in Jesus en die nuwe Jerusalem verbind. |
63:2-3 | Open 19:13-15 | Die oordeel wat God voltrek oor die nasies soos in Jesaja beskrywe, word in soortgelyke trekke in Openbaring beskrywe. Let op dat dit die Woord van God is, Jesus. |
65:17 | 2 Pet 3:13 | Die voorspelling van ’n nuwe hemel en aarde van Jesaja 65 word geëggo in Petrus. |
Open 21:1 | Ditto in Openbaring. |
View all posts in this series
- Leesplan Jesaja - Jan 20, 2011
- Kies ’n Bybellees metode
- WEEK 1 – Jesaja 1-6
- Jesaja 1 – Julle ken My nie
- Jesaja as boek
- Vir dieperdelwers
- Jesaja 2 – geroep as ontmoetingsplek vir die nasies met God - Jan 21, 2011
- Jesaja die profeet
- Jesaja 3-4 – God se oordeel laat altyd ‘n oorblyfsel - Jan 24, 2011
- Indeling van die boek Jesaja
- Jesaja 5 – ’n begrafnislied oor verworde mense - Jan 25, 2011
- Jesaja in die Nuwe Testament
- Jesaja 6 – Hoop kom uit ’n afgekapte stomp - Jan 26, 2011
- WEEK 2 – Jesaja 7-12
- Jesaja 7 – Uitgenooi van vrees na vertroue - Jan 27, 2011
- Jesaja 8 – Leef met ontsag en oortuiging - Jan 28, 2011
- Jesaja 9 – Lig aan die einde van die tonnel? - Jan 31, 2011
- Jesaja 10 – God se vuur verteer en suiwer - Feb 1, 2011
- Jesaja 11-12 – God gee nooit moed op nie - Feb 2, 2011
- WEEK 3 – Jesaja 13-27
- Jesaja 13-14 – God is in beheer van die wêreldgeskiedenis - Feb 3, 2011
- Jesaja 15-17 – Dit kerm in my binneste - Feb 4, 2011
- Jesaja 18-20 – God laat nie sy droom vaar nie - Feb 7, 2011
- Jesaja 21-23 – God se oordeel bereik alle nasies - Feb 8, 2011
- Jesaja 24-27 – Van tragedie na triomf - Feb 9, 2011
- WEEK 4 – Jesaja 28-35
- Jesaja 28 – ‘n Oor vir God bring voorspoed - Feb 10, 2011
- Jesaja 29 – God gee insig vir die nageslag - Feb 11, 2011
- Jesaja 30-31 – Julle krag lê in stil vertroue en gebed - Feb 14, 2011
- Jesaja 32-33 – Die Here is ons Koning - Feb 15, 2011
- Jesaja 34-35 – God bring verandering deur oordeel en redding - Feb 16, 2011
- WEEK 5 – Jesaja 36-39
- Jesaja 36 – Stilwees en vertroue teen ‘n oormag - Feb 17, 2011
- Jesaja 37 – Gebed en vertroue beweeg God tot optrede - Feb 18, 2011
- Jesaja 38 – God sien ons trane raak EN doen iets daaraan - Feb 21, 2011
- Jesaja 39 – ‘n Gebrek aan onderskeiding - Feb 22, 2011
- Jesaja 1-39 – ‘n Verspeelde roeping stuit God nie - Feb 23, 2011
- WEEK 6 – Jesaja 40-48
- Jesaja 40-41 – Die wat op die Here vertrou, kry nuwe krag - Feb 24, 2011
- Jesaja 42-43 – Die dienaar van die Here leer mense om God te ken - Feb 25, 2011
- Jesaja 44-45:8 – God is die eerste en die laaste, die enigste God - Feb 28, 2011
- Jesaja 45:9-46:13 – Die Skeppergod alleen kan red - Mar 1, 2011
- Jesaja 47-48 – God bepaal die geskiedenis, nie toeval nie - Mar 2, 2011
- WEEK 7 – Jesaja 49-55
- Jesaja 49-50 – Die dienaar van die Here praat dié wat moeg is, moed in - Mar 3, 2011
- Jesaja 51:1-52:12 – Omhels ‘n bruikbare toekoms in jou verlede - Mar 4, 2011
- Jesaja 52:13-53:12 – Oor óns oortredings is Hy deurboor - Mar 7, 2011
- Jesaja 54 – My liefde vir julle sal nooit vergaan nie - Mar 8, 2011
- Jesaja 55 – Kom geniet God se genade - Mar 9, 2011
- WEEK 8 – Jesaja 56-61
- Jesaja 56-57 – Almal is welkom by God - Mar 10, 2011
- Jesaja 58 – God se mense laat medemense nie aan hul lot oor nie - Mar 11, 2011
- Jesaja 59 – God sorg dat sy Gees en woorde nie verlore raak vir sy volk nie - Mar 14, 2011
- Jesaja 60 – Nasies kom na jou lig - Mar 15, 2011
- Jesaja 61 – ‘n Blye boodskap vir mense in nood - Mar 16, 2011
- WEEK 9 – Jesaja 62-66
- Jesaja 62 – God se beloftes word in vervulling gebid - Mar 17, 2011
- Jesaja 63 – Selfs in oordeel kan jy jou op God beroep - Mar 18, 2011
- Jesaja 64 – Bid dat God nou ‘n verskil maak - Mar 21, 2011
- Jesaja 65 – Terwyl hulle nog praat, sal Ek hulle gebed verhoor - Mar 22, 2011
- Jesaja 66 – Die groot God is ook die naby God - Mar 23, 2011
- WEEK 10: Jesaja in die Nuwe Testament
- Jesaja in die evangelies - Mar 24, 2011
- Jesaja in Handelinge - Mar 25, 2011
- Jesaja in die briewe van Paulus - Mar 28, 2011
- Jesaja in die res van die Nuwe Testament - Mar 29, 2011
- Jesaja afsluiting - Mar 30, 2011
- Jesaja – Lees, luister, leef – ePub - Feb 20, 2014
- Wie is die Dienaar van die Here in Jesaja? - May 16, 2017