Skip to main content

Die evangelie van Johannes – Bybelskool.com 20 April – 24 Mei 2011

Ons lees vanaf die 20ste April die evangelie van Johannes hier by Bybelskool.com.  Dit sal 5 weke duur tot en met 24 Mei 2011.
Week 1 Johannes 1-3
Week 2 Johannes 4-8:11
Week 3 Johannes 8:12-12:50
Week 4 Johannes 13-17
Week 5 Johannes 18-21

My voorlopige opskrifte van die perikope gee ‘n goeie idee van die struktuur en boodskap van die evangelie (let op die 7 tekens en die 7 EK-IS-uitsprake):

Datum Hoofstuk Tema
20-Apr Inleiding
21-Apr 1:1–18 Jesus is die Woord van God – proloog
22-Apr 1:19–51 Getuienisse oor Jesus: Johannes die Doper en die eerste dissipels
25-Apr 2:1–12 Die 1ste teken: water in wyn
26-Apr 2:13–22 Die reiniging van die tempel
27-Apr 2:23–3:36 Die gesprek met Nikodemus
28-Apr 4:1–42 Die Samaritaanse vrou
29-Apr 4:43–5:47 Die 2de en 3de teken: Jesus en die siek seun en die siek man
02-Mei 6:1–71 Die 4de en 5de teken – EK IS die brood van die lewe
03-Mei 7:1–52 Jesus by die huttefees
04-Mei 7:53–8:11 Die vrou wat op owerspel betrap is
05-Mei 8:12-59 EK IS die lig van die wêreld
06-Mei 9:1–41 Die 6de teken: Die man wat blind gebore is
09-Mei 10:1–42 EK IS die ingang, EK IS die Goeie Herder
10-Mei 11:1–54 Die 7de teken: Lasarus uit die dood opgewek EK IS die opstanding en die lewe
11-Mei 11:55–12:50 Die intog in Jerusalem
12-Mei 13:1–30 Jesus was die voete van sy dissipels
13-Mei 13:31–14:31 EK IS die weg, die waarheid en die lewe
16-Mei 15:1–26 EK IS die ware wynstok
17-Mei 16:1-33 Die werk van die Heilige Gees
18-Mei 17:1–26 Jesus se gebed vir sy dissipels
19-Mei 18:1–40 Jesus word gevange geneem
20-Mei 19:1-42 Jesus word gekruisig
23-Mei 20:1–31 Die leë graf – Jesus se opstanding
24-Mei 21:1–25 Jesus verskyn aan sy dissipels – epiloog

In die gemeente Somerstrand sal dit weer gekombineer word met ‘n kort preekreeks en ‘n effens langer Bybelstudiereeks (wat Johannes 1 vir 24 April sal insluit):

08-Mei    Ek is die brood van die lewe – Joh 6
15-Mei     Ek is die Goeie Herder – Joh 10
22-Mei    Ek is die weg, die waarheid en die lewe – Joh 14
29-Mei    Die leë graf – Joh 20

Bydraes oor die evangelie van Johannes

[jwcatpostlist includecats=153]

View all posts in this series

Discover more from Bybelskool

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Johannes


Chris van Wyk

Ek is Direkteur van Bediening en Geestelike Vorming by Veritas College International. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am Director of Ministry and Spiritual Formation at Veritas College International. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Comments

Maak 'n opmerking

Onlangse kommentaar

  • Philip Vermaak on Hoe het “Bid die Psalms” jou gehelp?Wat my weer getref het is God se liefde vir alle mense en Dawid se nederige houding as hy tot God roep en hom met alles aan God "oorgee" En- wat ons het is aan ons deur God geskenk en wat ons is is slegs Genade Baie dankie
  • originalblizzard19aaa84c56 on Sterrekundiges besoek Jesus in die huis in Betlehem MATTEUS 2:1-12Prys die Here vir sy Heilige Woord en Gees.
  • sparklybc467b2e69 on ‘n Engel van die Here oortuig Josef dat Maria se Kind van die Heilige Gees is MATTEUS 1:18-25Dit is vir my opsig self so groot bewys van GOD se grootheid, Sy Heilige Gees wat Maria bevrug. Ek het altyd gedink dat Maria baie besonders was onder die vroue, maar as ñ mens lees van Josef en sy karakter, was hulle albei uitverkies as JESUS, GOD se seun.
  • originalblizzard19aaa84c56 on Jesus se geslagsregister in Matteus verbind Hom aan Abraham, Dawid en die volk na die ballingskap MATTEUS 1:1-17Matteus. Amazing, om my te verwonder aan die Heilige Skrif. Dankie vir navorsing.
  • Chris van Wyk on Psalm 150Hi, jy sal steeds die Matteus bydraes kry as jy ingeteken is. Die skakel is daar vir nuwe mense. Die opmerkings moet eers goedgekeur word deur my, vandaar die verposing. Hoop jy het steeds Matteus gekry?
  • perfectly57edc75df4 on Psalm 150Naand Chris. Ek dink daar is iets met die website verkeerd. Psalms was op Bybelskool beskikbaar, maar vir Mattteus vra dit jou om weer in te teken op Bybelskool. Ek is op Bybelskool. Dan stuur die opmerkings ook nie elke keer nie. Die inskrywing vir Matteus vat jou na 'n snaakse vorm. Is dit reg so,…
  • Doreen Snyders on Hoe het “Bid die Psalms” jou gehelp?Baie baie dankie vir die Psalms. Dit was só insiggewend en het baie gehelp om om die Skrif te bid. Nogmaals dankie. Ek sien baie uit na Matteus. Doreen Snyders
  • johannes buhrmann on Psalm 150Die God aan wie die Psalm digters hul lof en dankbaarheid betuig het , en teenoor wie hulle hul klagtes en swaarkry en onsekerhede kon bekendmaak is dieselfde God teenoor wie gelowiges hulle in die huidige tydsgewrig gewrig hul kan wend om geloof en lewensrigting te verkry Dankie
  • originalblizzard19aaa84c56 on Inleiding'n Mondvol oor Matteus. Sien uit na die reis. Dankie
  • Francois Du Toit on Hoe het “Bid die Psalms” jou gehelp?Dit was n wonderlike reis deur die psalms, teen n pas wat genoeg tyd vir nadenke toegelaat het. En die diep nuanses vd Onse Vader laat deurskemer het. Baie dankie vd leiding en verklari gs.
  • Hannes. on Hoe het “Bid die Psalms” jou gehelp?Middag Dr. Chris, Baie dankie vir ‘n insiggewende reis deur Psalms. Dit het beslis gehelp om my persoonlike gebedslewe te verbeter, en ek glo sterk dat elke gebed beslis my verhouding met die Here verdiep op ‘n manier waar ek tans baie meer pligsgetrou is teenoor my persoonlike stiltetyd en gesprekk…
  • Kobus on Hoe het “Bid die Psalms” jou gehelp?Dit was vir my 'n wonderlike ervaring, ek kyk met 'n ander insig nou na die Psalms
  • Chris van Zyl on Hoe het “Bid die Psalms” jou gehelp?Bid die Psalms het vir my baie beter insig verskaf, veral die kontektualisering en verklarings wat elke gedeelte belig het. Ek is so dankbaar dat ek kon deel in hierdie bid-gerigte ervaring. Menige dag het ek gevoel dat die Psalm van die dag spesiaal vir my bedoel was. Dankie Chris van Wyk vir hierd…
  • Chris van Wyk on Psalm 137Dit is my voorreg. Groete!
  • Doreen Snyders on Psalm 137Net om weer 'n slag dankie te sê vir al die wonderlike verklarings en verduidelikings van al die Bybelse waarhede. Ons dien 'n wonderbare en allerheilige God. Ek sien baie uit na die Matteusevangelie. Nogmaals baie dankie. Doreen Snyders