Skip to main content

WEEK 6: 2 Kronieke 17-24

Ons lees die verhale van 5 verdere konings van Juda: Josafat, Joram, Ahasia en Joas, met Atalia wat geskiedenis maak deur as koninginmoeder Juda vir 6 jaar te regeer.

Ons lees dit soos volg:

  • Dag 1 – 2 Kronieke 17-18 – Josafat die koning soos Dawid begaan tog ’n oordeelsfout met Agab.
  • Dag 2 – 2 Kronieke 19-20 – Josafat beveg korrupsie en oorwin in oorlog.
  • Dag 3 – 2 Kronieke 21 – Joram doen wat verkeerd is in die oë van die Here.
  • Dag 4 – 2 Kronieke 22-23  – Ahasia doen ook wat verkeerd is in die oë van die Here en sy ma Atalia vaar nie beter nie.
  • Dag 5 – 2 Kronieke 24 – Joas herstel die tempel, maar val vir vleitaal en verlaat die Here.
View all posts in this series

Kronieke


Chris van Wyk

Ek is gemeenteleraar by Somerstrand gemeente, Port Elizabeth. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am pastor at Summerstrand congregation, Port Elizabeth. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Maak 'n opmerking

Onlangse kommentaar