Skip to main content

WEEK 5 van die Bybelskool

In hierdie week van die Bybelskool gaan ons die tekste as volg lees:


Markus Matteus Lukas Johannes Opskrif
8:22-26 Jesus genees ‘n blinde man in Betsaida
8:27-30 16:13-20 9:18-21 6:66-71 Die belydenis van Petrus
8:31-32 16:21-23 9:22 Jesus kondig die eerste keer sy dood en opstanding aan
8:34-9:1 16:24-28 9:23-27 Om Jesus te volg
9:2-8 17:1-8 9:28-36 Die verheerliking op die berg
9:9-13 17:9-13 Jesus se dood is naby
9:14-29 17:14-20 9:37-43 Jesus maak ‘n seun gesond
9:30-32 17:22-23 9:43-45 Jesus kondig die tweede keer sy dood en opstanding aan
9:33-37 17:24; 18:1-5 9:46-48 Wie is die belangrikste?
9:38-41 (12:30) 9:49-50; 11:23 “Wie nie téén ons is nie, is vír ons”
9:42-48 18:6-9 17:1-2 Aanleiding tot afvalligheid
9:49-50 5:13 14:34-35 Sout en vrede
10:1-12 5:31-32; 19:1-9 16:18 Gesprek oor egskeiding
10:13-16 19:13-15 18:15-17 Jesus seën die kindertjies
10:17-31 19:16-30 18:18-30 Die ryk jongman
10:32-34 20:17-19 18:31-34 Jesus kondig die derde keer sy dood en opstanding aan
10:35-45 20:20-28 Die versoek van Jakobus en Johannes
View all posts in this series

Discover more from Bybelskool

Subscribe to get the latest posts sent to your email.


Chris van Wyk

Ek is Direkteur van Bediening en Geestelike Vorming by Veritas College International. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am Director of Ministry and Spiritual Formation at Veritas College International. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Maak 'n opmerking

Onlangse kommentaar