WEEK 4 van die Bybelskool

Hierdie week gaan ons Markus as volg lees:


Markus Matteus Lukas Johannes Opskrif
6:7-13 10:1, 5-15 9:1-6 Jesus stuur die twaalf uit
6:14-16 14:1-2 9:7-9 Verskillende menings oor Jesus
6:17-29 14:3-12 3:19-20 Die dood van Johannes die Doper
6:30-34 14:13-14 9:10-11 6:1-4 Die twaalf apostels kom terug
6:35-44 14:15-21 9:12-17 6:5-14 Die eerste vermeerdering van die brood
6:45-52 14:22-33 6:15-21 Jesus loop op die see
6:53-56 14:34-36 Jesus genees mense in die landstreek Gennesaret
7:1-13 15:1-9 Die oorgelewerde gebruike van die voorgeslagte
7:14-23 15:10-20 Wat ‘n mens onrein maak
7:24-30 15:21-28 Die Siro-Fenisiese vrou
7:31-37 15:29-31 Jesus genees ‘n doofstom man
8:1-10 15:32-39 Die tweede vermeerdering van die brood
8:11-13 16:1-4 Die Fariseërs vra ‘n wonderteken uit die hemel
8:14-21 16:5-12 Die suurdeeg van die Fariseërs en van Herodus
View all posts in this series

Chris van Wyk

Ek is gemeenteleraar by Somerstrand gemeente, Port Elizabeth. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am pastor at Summerstrand congregation, Port Elizabeth. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Maak 'n opmerking

%d bloggers like this: