WEEK 7 van die Bybelskool

Ons kom by die klimaks van die evangelie van Markus.  Dit strek van die beplanning van Jesus se dood tot by sy opstanding.

Markus Matteus Lukas Johannes Opskrif Vergelyk ook
4:1-2 26:1-5 22:1-2 11:45-53 Jesus se dood word beplan
14:3-9 26:6-13 12:1-8 Jesus word in Betanië gesalf
14:10-11 26:14-16 22:3-6 Judas onderneem om Jesus te verrraai
4:12-16 26:17-19 22:7-13 Die paasmaaltyd word voorberei
14:17-21 26:20-25 22:14,21-23 13:18-30 Een van Jesus se dissipels gaan Hom verraai
14:22-25 26:26-29 22:15-20 Die instelling van die nagmaal 1 Kor 11:23-25
14:26-31 26:30-35 22:31-34 13:36-38 Petrus sal Jesus verloën
14:32-42 26:36-46 22:39-46 18:1-2 Jesus in Getsemane
4:43-52 26:47-56 22:47-53 18:3-12 Jesus word gevange geneem
14:53-65 26:57-68 22:54-55,  63-71 18:15-16, 24 Jesus voor die Joodse Raad
14:66-72 26:69-75 22:56-62 18:17-18, 25-27 Petrus verloën Jesus
15:1-5 27:1-2, 11-14 23:1-5 18:28-38 Jesus voor Pilatus
5:6-15 27:15-26 23:13-25 18:38-19:16 Pilatus lewer Jesus oor om gekruisig te word
15:16-20 27:27-31 19:2-3 Die soldate spot Jesus
15:21-32 27:32-44 23:26-43 19:17-27 Jesus word gekruisig
15:33-41 27:45-46 23:44-49 19:28-30 Jesus sterwe
15:42-47 27:57-61 23:50-56 19:38-42 Jesus word begrawe
16:1-8 28:1-8 24:1-12 20:1-10 Jesus het opgestaan
16:9-20 28:9-10, 16-20 24:13-53 20:11-29 Jesus verskyn na sy opstanding en Hemelvaart Hand 1:6-11
View all posts in this series

Markus


Chris van Wyk

Ek is gemeenteleraar by Somerstrand gemeente, Port Elizabeth. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am pastor at Summerstrand congregation, Port Elizabeth. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Maak 'n opmerking

%d bloggers like this: