Week 3: 2 Tessalonisense

Ons lees van Donderdag af 2 Tessalonissense as volg:

2 Tessalonisense 1 – God is regverdig en betroubaar – Donderdag

2 Tessalonisense 2:1-12 – Wetteloosheid se mag sal gebreek word – Vrydag

2 Tessalonisense 2:13-17 – God sterk ons in die goeie – Maandag

2 Tessalonisense 3:1-5- Gebed laat die Woord versprei – Dinsdag

2 Tessalonisense 3:6-18 – Verdien jou eie brood – Woensdag

View all posts in this series

Tessalonisense


Chris van Wyk

Ek is gemeenteleraar by Somerstrand gemeente, Port Elizabeth. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am pastor at Summerstrand congregation, Port Elizabeth. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Maak 'n opmerking

%d bloggers like this: