Skip to main content

Nog woorde van die wyses – II

Soos ek vroeër al gesê het, is daar 2 bundels van die gesegdes van die wyses in die boek opgeneem (22:17-24:22; 24:23-34).  Die eerste bundel het 26  spreuke van wisselende lengte, afhangende van hoe jy die spreuke indeel.  Die tweede bundel is ‘n kort addendum tot die eerste een met ‘n inleiding (24:23) en 5 spreuke.  Dit werk veral met sinteses (“Iemand wat eerlik antwoord, is ‘n ware vriend.” – 24:26).
View all posts in this series

Discover more from Bybelskool

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Spreuke


Chris van Wyk

Ek is Direkteur van Bediening en Geestelike Vorming by Veritas College International. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am Director of Ministry and Spiritual Formation at Veritas College International. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Maak 'n opmerking

Onlangse kommentaar