Michael Buesking – Drawing Jerusalem – with permission
Die e-pos diens wat WordPress vir my lewer om bydraes aan te stuur, het vanoggend gekalf, ongelukkig. Dit het intussen darem herstel. Hier is egter nou die skakels na die vorige twee bydraes oor Esegiël. Onthou dit is ook altyd beskikbaar by Esegiël:
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
Chris van Wyk
Ek is Direkteur van Bediening en Geestelike Vorming by Veritas College International. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei.
I am Director of Ministry and Spiritual Formation at Veritas College International. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.
Chris van WykonJesus waarsku dat ‘n onrein gees kan terugkeer en iemand dan slegter daaraan toe isEk hou van RT France se opsomming van die boodskap van Jesus hier wat eintlik in elke tydsgewrig toegepas kan word: "this evil generation might be ‘cleansed’ by Jesus’ ministry among them, but a repentance which does not lead to a new allegiance leaves a void which the devil will exploit; he who is…
Adrian EdwardsonMoenie skynheilig oordeel nie, sodat julle nie geoordeel word nieMr Chris dit is Adrian ek volg die bybel studie van U en ek leer baie hier uit,ek wil net dankie se aan Mr vir die leiding en geestelike lering.Ek wardeur dit uit my hele hart,dankie Mr vir elke dag se kennis
Onlangse kommentaar