Skip to main content

WEEK 7: Handelinge 9:32-12:24

Die kerk het ’n tyd van rus belewe, met die vuurvreter vervolger Saulus wat nou ’n vuurwarm verkondiger van die evangelie geword het.  Die volgende grens moes nou egter aangepak word, en die Here gebruik die leier onder die apostels, Petrus, om dié grens na die heidene en die wêreld oor te steek.  Na die bekering van Kornelius, sou die evangelie letterlik oor sy Joodse randte bars en die hele wêreld volmaak, deur gewone gelowiges wat die voorbeeld van die apostels volg.
View all posts in this series

Discover more from Bybelskool

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Handelinge


Chris van Wyk

Ek is Direkteur van Bediening en Geestelike Vorming by Veritas College International. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am Director of Ministry and Spiritual Formation at Veritas College International. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Maak 'n opmerking

Onlangse kommentaar