Paulus en sy briewe
Ek het in die vorige Bybelskool probeer om Paulus se briewe in die konteks van Handelinge te plaas en ook so een en ander oor homself te skrywe. Verfris jou geheue deur die volgende artikels weer te lees (of vir die eerste keer as jy nuut by ons aangesluit het):
- Paulus
- Die ontstaan van die Nuwe Testament
- Die konteks waarbinne Paulus optree
- Handelinge in die Bybelse storie
View all posts in this series
- Aan die Galasiërs - October 7, 2010
- Die hart van die Christelike geloof - October 8, 2010
- Vryspraak, verbondsgemeenskap en vryheid - October 11, 2010
- Lees, Luister, Leef - October 12, 2010
- Paulus en sy briewe - October 13, 2010
- Leesplan
- Galasiërs 1-2 – om met vertroue, verwagting en volharding te leef - October 14, 2010
- Galasiërs 3:1-4:20 – VRYSPRAAK: dié wat glo, is kinders van Abraham - October 15, 2010
- Galasiërs 4:21-5:12 – VERBONDSGEMEENSKAP: geloof wat deur dade tot liefde oorgaan - October 18, 2010
- Galasiërs 5:13-6:17 – VRYHEID: dra die vrug van die Gees in die gemeenskap van gelowiges - October 19, 2010
- Die wet in die 3 Formuliere van Eenheid - October 21, 2010
- Thabiti Anyabwile | Gospel Freedom, Gospel Fruit | Galatians 5 - April 18, 2017
Tabita
Goeie dag pastoor. My naam is Tabita. Ek het n pastorale kursus gedoen deur past. Chris Mengel. Ongelukig en baie hartseer, aan die einde van my finale jaar het die Here hom kom haal. Bied pastoor sulke kursese aan of weet pastoor dalk waar ek my finale jaar kan voltooi groot asb? Groete en geseende dag vir u.
Chris van Wyk
Hi Tabita – ek het kennis geneem van sy afsterwe, maar ongelukkig bied ek nie só ‘n kursus aan nie. Jy kan hoor by jou kerk se opleidingsinstansies of daar verdere moontlikhede vir jou is. Jy kan ook by SATS probeer: https://www.sats.edu.za/programmes/undergraduate/higher-certificate-in-christian-counselling/