Psalm 77 – O God, u weg is heilig
Hierdie Psalm worstel met die vraag of God nog handel soos in die verlede. Om die waarheid te sê, die worsteling is só erg dat die Psalmis eintlik amper hoop opgegee het, soos die kernvers in vers 11 met hartseer uitdruk: “My grootste smart is dat die Allerhoogste nie handel soos voorheen nie.”
Dit wil vir die Psalmis nie voorkom asof God nog die tipe dade doen soos in die vroeër dae, die jare lank gelede nie (vers 6), of hoe?
Onlangse kommentaar