Die spreuke van Salomo – II
Jy kan meer lees oor hom in my bydrae oor sy verhaal in Konings: 2 Konings 18-20 – God luister waar sy eer in gedrang kom. Daar is nog meer oor Hiskia te lees in my hantering van sy geskiedenis soos ‘n mens dit deur die bril van die profeet Jesaja sien. Want hierdie spreuke is in die tyd van die profeet Jesaja versamel, in die tyd wat Jesaja skroeiende kritiek op die volk en hulle konings gelewer het . Lees wat ek daaroor te sê het in my 5 bydraes oor Hiskia se geskiedenis in my Bybelskool oor Jesaja:
Onlangse kommentaar