Johannes 7:1–52 – Wie is Jesus vir jou?
RUS
- Ek bid om verdere insig in die gawes wat God gee in Jesus.
HOOR
- Die volgende aspekte tref my in dié gedeelte:
Niemand kan in Jesus se teenwoordigheid kom en onaangeraak bly nie. Neutraliteit is onmoontlik. En daar is meer ongeloof en teenstand merkbaar as wat daar geloof en gehoorsaamheid is, selfs onder sy bloedfamilie.
Onlangse kommentaar