Bybelskool beplanning 3de kwartaal 2014 tot 3de kwartaal 2016
Ek het vanoggend my beplanning van die volgorde waarin ek die Bybelboeke gaan behandel effens aangepas (2 Junie 2016 weer aangepas – in rooi hieronder).
- Ek wil graag aan die einde van die jaar die laaste 5 boeke van die NT saam met julle lees, sodat ek die 12 kleiner profete as ‘n geheel kan lees in die 1ste kwartaal van 2015.
- Die res van die leesprogram bly dieselfde.
- Ek mik om DV teen die einde van die
derdevierde kwartaal 2016 die oorblywende OT boeke klaar te lees.
| Jeremia en Klaagliedere van Jeremia | Derde kwartaal 2014 |
| Hebreërs, Jakobus, 1&2 Petrus, Judas | Vierde kwartaal 2014 |
| 12 kleiner profete: Hosea, Amos, Obadja, Jona, Miga, Joël, Nahum, Habakuk, Sefanja, Haggai, Sagaria, Maleagi | Eerste kwartaal 2015 |
| Esegiël | Tweede kwartaal 2015 |
| Job | |
| Psalms 107-150 | Middel Derde en Vierde kwartaal 2015 |
| Genesis, Eksodus | |
| Levitikus, Numeri, Deuteronomium | |
| Josua, Rigters |
Onlangse kommentaar