Voorspoedige 2014!
Dit was ‘n voorreg om vanjaar saam met 800-plus intekenaars die Bybel hier by www.bybelskool.com te lees. Ek sien uit na volgende jaar se lees van Matteus, die 3de en 4de Psalmboek, Jeremia en ‘n paar van die kleiner profete.
Hier is ‘n bietjie statistiek oor hoe die webtuiste gebruik is. Die hoogtepunte was dat daar meer as 5000 besoeke ‘n maand was, 174 nuwe bydraes (in totaal nou 721 bydraes) geskryf is, en besoekers van 76 lande, veral SA, UK, Australië, en die VSA hier aangedoen het.
Ek is baie dankbaar.
Voorspoedige nuwejaar!
Discover more from Bybelskool
Subscribe to get the latest posts sent to your email.