Wat is God? – Die getuienis van die belydenisskrifte
1. Lees die aanhalings uit die belydenisskrifte hieronder. Wat leer jy van God se wese en werke, sy sorg, sy weë en werklikheid uit die geloofsbelydenisse van die verlede? Hoe laat dit jou voel?
Nederlandse Geloofsbelydenis 1

DIE ENIGE GOD
Ons glo almal met die hart en bely met die mond dat daar ‘n enige en enkelvoudige geestelike Wese is wat ons God noem. Hy is ewig, onbegryplik, onsienlik, onveranderlik, oneindig, almagtig, volkome wys, regverdig, goed en die alleroorvloedigste fontein van alles wat goed is.
2 Kor. 3:17; Joh. 4:24; Jes. 40:14.
Westminster Geloofsbelydenis 2.1-2
God and the Holy Trinity
There is only one living and true God,1who is infinite in being and perfection,2a completely pure spirit,3invisible,4without body, parts, or emotions,5unchangeable,6immensely vast,7 eternal,8 limitless,9 almighty,10 completely wise,11 completely holy,12 completely free,13 and completely absolute.14He works everything according to the purpose of his own unchangeable and completely righteous will15for his own glory.16He is completely loving,17gracious, merciful, and long-suffering. He overflows with goodness and truth. He forgives wickedness, transgression, and sin, 18and rewards those who diligently seek him.19His judgments are completely just and awesome; 20he hates all sin21and will not acquit the guilty.22
Onlangse kommentaar