Skip to main content

Die plek van vas in geloofsgewoontes

1. Johannes Calvyn het drie doelstellings aan die vas gekoppel:

  • lewensdissipline,
  • gebedsvoorbereiding of
  • (‘n vorm van) skuldbelydenis.

2. Vas was vir hom meer ‘n saak vir die geloofsgemeenskap as ‘n persoonlike saak, en dit gaan daarom met openbare gebed saam (bv die voorbeeld van Antiogië).

3. Vas is ook nie net weerhouding van kos nie, maar kan ook beteken dat jy min en lig eet, om te kan bid.

4. Calvyn het ook op drie gevare van vas gewys:

  • uiterlike vertoon,
  • verdienstelikheid, en
  • gewetensdwang.
Laai hier Calvyn se volledige perspektief op vas af: Die plek van vas in geloofsgewoontes.

by Chris van Wyk

View all posts in this series

Discover more from Bybelskool

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Geloofsgewoontes


Chris van Wyk

Ek is Direkteur van Bediening en Geestelike Vorming by Veritas College International. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. I am Director of Ministry and Spiritual Formation at Veritas College International. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.

Maak 'n opmerking

Onlangse kommentaar