Veritas module 3 aanlyn – Afrikaans en Engels
Ek bied binnekort die Deelnemers module 3 van Veritas aanlyn aan op zoom. In Engels en Afrikaans. Jy kan hier inskryf met die ingeslote registrasievorm: Veritas SA Registrasievorm. Koste R450. Daar is meer inligting oor die inhoud van die modules en opleiding op hierdie pdf: Veritas Brosjure Afrikaans. (Module 4 kom in Augustus)
Skryf so gou as moontlik in en stuur die vorm vir my sodat die boeke betyds versend en afgelewer kan word (daar is ook ‘n opsie van die pdf). Ons begin Maandag 18 Maart 18:00-21:00 met die Afrikaanse kursus en Dinsdag 19 Maart 19:00-21:00 met die Engelse kursus.
Datums en tye Module 3 – AFRIKAANS
| Datum | Dag | Tyd |
| 18-Mar | Maandag | 18:00-21:00 |
| 20-Mar | Woensdag | 18:00-21:00 |
| 26-Mar | Dinsdag | 18:00-21:00 |
| 02-Apr | Dinsdag | 18:00-21:00 |
| 04-Apr | Donderdag | 18:00-21:00 |
| 09-Apr | Dinsdag | 18:00-21:00 |
| 15-Apr | Maandag | 18:00-21:00 |
| 17-Apr | Woensdag | 18:00-21:00 |
| 23-Apr | Dinsdag | 18:00-21:00 |
| 29-Apr | Maandag | 18:00-21:00 |
Datums en tye Module 3 – ENGLISH
| Date | Day | Time |
| 19-Mar | Tuesday | 19:00-21:00 |
| 25-Mar | Monday | 18:00-21:00 |
| 27-Mar | Wednesday | 18:00-21:00 |
| 03-Apr | Wednesday | 18:00-21:00 |
| 08-Apr | Monday | 18:00-21:00 |
| 10-Apr | Wednesday | 18:00-21:00 |
| 16-Apr | Tuesday | 18:00-21:00 |
| 22-Apr | Monday | 18:00-21:00 |
| 24-Apr | Wednesday | 18:00-21:00 |
| 30-Apr | Tuesday | 18:00-21:00 |
Jy kan solank Pdf-XChange Editor (Free version) en Scripture Direct aflaai en installeer: https://www.veritascollege.org/resources/software.
- Eersgenoemde gebruik ons om ons eksegese te doen via zoom. Ek sal dit demonstreer en gebruik. Jy sal uiteraard ook ‘n gedrukte weergawe van die Module boeke kry.
- Laasgenoemde is ‘n baie handige hulpmiddel vir ons eksegese wat ek gaan demonstreer en gebruik.
Jy is welkom om ander mense te nooi en hulle ook te laat inskryf.
Onthou dat ons benewens hierdie grondvlak opleiding ook geakkrediteerde opleiding aanbied. Kyk vir meer inligting na hierdie pdf oor ons sertifikate, diplomas, en graad opleiding (MDiv en (DMin): Veritas Brochure Foundation to Accreditation 2023.
Groete
—
Dr Chris van Wyk, Ministry and Spiritual Formation Director
Veritas College International Graduate School| www.veritascollege.org
708 W. Summit Avenue, San Antonio, Texas 78212, USA |210-446-6719
Equipping churches worldwide to interpret, live and share the biblical message
chris@veritascollege.org +27 82 574 9191
Discover more from Bybelskool
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
Onlangse kommentaar