VERITAS KOLLEGE FONDASIE OPLEIDING AANLYN MODULE 2 REGISTRASIE 9 Mei 2025 TOT 17 Junie 2025Goeie dag,
Veritas Kollege Suid-Afrika nooi u graag uit om deel te neem aan die Fondasie Opleiding Module 2 Oggendklasse, wat aanlyn via Zoom in Afrikaans aangebied sal word. Dit begin op 9 Mei 2025 om 09:00.
’n Vereiste vir deelname is die voltooiing van Module 1.
Module 2 dek onder andere die volgende onderwerpe:
Opleiding vind weekliks plaas van 9 Mei 2025 tot 17 Junie 2025, elke keer van 09:00 tot 12:00 aanlyn via Zoom. Neem asseblief kennis dat daar in sommige weke meer as een klas kan wees.
’n Zoom-skakel sal voorsien word deur die Fasiliteerderspan (Drr. Chris van Wyk, Tiesie de Coning, Herman Steyn).
Logistieke reëlings vir registrasie:
Voltooi asseblief die aanlyn registrasievorm teen 25 April 2025. (Let wel: Geen registrasies sal ná 25 April 2025 aanvaar word nie.)
Betaling: R550-00 word vereis vir deelname aan Module 2, betaalbaar teen 30 April 2025.
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
Chris van Wyk
Ek is Direkteur van Bediening en Geestelike Vorming by Veritas College International. My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei.
I am Director of Ministry and Spiritual Formation at Veritas College International. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation.
Hannelie van der WaltonHoe het “Bid die Psalms” jou gehelp?Reis deur die Psalms het my meer insig in die Psalms gegee en waaroor dit eintlik gaan. Meer bewustheid om die Here te loof vir Wie Hy is en opnuut elke dag te besef how getrou en betroubaar Hy is. As kind van Hom weet ek dit maar hierdie reis het my net meer en meer daarvan bewus gemaak en het dit…
San GottschalkonSluit by 49 Dae van Gebed vir Leiers aanMôre! Sal die gebedsaksie vir ons kennisgewings stuur as pns klaar geregistreer het? Hoe kom ons by die website uit as ons elke oggend dit wil oopmaak?
Nardia
Goeie dag.
Wanneer word module 1 weer aangebied.
Chris van Wyk
Hi Nardia, jy kan vir Amanda Smit vra. Sy het die skedules.