Veritas module 1-4 opleiding vir die volgende jaar in Afrikaans en Engels
Hier bo is die datums vir die amptelike aanlyn aanbiedinge van die vier modules van Veritas. Dit sal telkens gelyktydig in Afrikaanse en Engelse groepe aangebied word. Die opleiding as fasiliteerders is oor drie aande versprei.
Hier onder is meer inligting oor die opleiding:
Discover more from Bybelskool
Subscribe to get the latest posts sent to your email.



Clifford Hartzenberg
As pastor/leraar wil ek myself verdiep in die woord.
Chris van Wyk
Hi Clifford, jy is welkom. Ek neem aan dat jy by module 1 aanlyn wil inskryf?