Nuusbrief Februarie 2026 – Veritas in Namibië
Die afgelope maand het ek en Herman Steyn (regs bo) deur Namibië gereis vir Veritas, ‘n reis wat Herman spitsvondig as ‘n “Paulus en Barnabas” reis getipeer het. Hierdie nuusbrief fokus op die dinge wat ons daar ervaar het.
Die beplanning vir die reis het reeds in Oktober 2024 begin op ‘n Predikantekonferensie waar ek as spreker opgetree het. Die behoefte is daar uitgespreek vir die aanbied van module 1 op ‘n paar plekke in Namibië. Uiteindelik sou Keetmanshoop, Windhoek, Tsumeb en Aroab op hierdie reis as opleidingsentra dien.
Lees meer…
Discover more from Bybelskool
Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Onlangse kommentaar