WEEK 4: Psalm 15-24 – God nooi ons uit om in sy teenwoordigheid te lewe
Uiteraard kan elkeen van die Psalms op hulle eie gelees word, soos dit aanvanklik ook geskryf is. Daar is egter ook ’n besondere chiastiese (konsentriese) patroon merkbaar in die wyse waarop die Psalms in die Psalmboek gerangskik is. Dit help ‘n mens om Psalm 19 as die sentrum of spilpunt van hierdie reeks Psalms te sien, en die absolute sentrale rol wat dit speel raak te sien, om teologies oor die Godsopenbaring na te dink.
Onlangse kommentaar