Beplanning 2017-2018
| Bybelboek | hfste. | Aanvangsdatum | Einddatum |
| Numeri | 36 | 26 Julie 2017 | 13 September 2017 |
| Deuteronomium | 34 | 11 Oktober 2017 | 29 November 2017 |
| Josua | 24 | 24 Januarie 2017 | 21 Februarie 2018 |
| Rigters | 21 | 28 Februarie 2018 | 28 Maart 2018 |
Discover more from Bybelskool
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
Francois Conradie
Dominee,baie dankie vir hierdie jaar (en al die vorige jare ) se Bybel onderrig en voorthelping op my geloofspad. Mag die Here gee dat die beplanning suksesvol uitgevoer sal word. Mooi loop en seën . GC
Chris van Wyk
Dankie Francois. Dit is my voorreg!
Gerard Genis
Ons is pensionarese is daar enige koste aan verbonde? Ons kan seker nou en dan iets stuur.
Chris van Wyk
Daar is geen koste nie. Gebruik enigiets op die webtuiste en geniet!
Gerrie Genis
Baie dankie Chris, dit is voorwaar n handige / leersame studie ,ons waardeer dit geweldig. Hou aan met jou goeie werk.!
Groete van Gerrie @ Monica
Sonja Slater
Môre Ds Chris, Ek was onder die indruk Numeri begin vandag 7 Junie 2017? Of het ek die kat aan die stert beet?
Chris van Wyk
Hi Sonja. Nee, jy het nie die kat aan die stert beet nie. Ek moes my planne aanpas weens Pinkster. Jammer!