Geloofsekerheid
Ek het ‘n navraag gekry oor hoe ‘n mens geloofsekerheid kry. Hier is ‘n kort antwoord daarop.
Die beste manier is om jou sekerheid te soek in die Woord van God. Ek kan aan min beter plekke dink om jou geloofsekerheid te begrond, as op die boodskap van die eerste brief van Johannes. Ek sal sy boodskap hieroor as volg opsom:

Onlangse kommentaar