Hooglied 2:8-17 – Bedwelming en beskerming in die liefde
Die indeling van die gedigte is redelik voor die hand liggend. Die vrou se gedigte sluit nie net haar eie gedagtes in nie, maar ook die woorde van die man in haar lewe. En dit is ‘n pragtige beskrywing aan die een kant van die bedwelmende impak van die liefde, sowel as aan die ander kant die behoefte aan beskerming in die liefde.
Onlangse kommentaar