Handelinge 16:6-40 – Die kerk in Europa begin met die bekering van ’n vrou
Ons begin ons leeswerk van Paulus se laaste 7 briewe met die brief aan die Filippense. Ek gee hier eers ‘n inleiding op die brief, voor ons die verhaal in Handelinge lees wat oor die stigting van die gemeente handel. Môre lees ons dan verder aan sy brief aan die Filippense. Jy kan ook vandag meer lees oor Paulus en oor sy 13 briewe.
Onlangse kommentaar