Module 1 deelnemer aanlyn 5 Maart tot 7 Mei
Ek bied module 1 deelnemer kursus aanlyn op zoom aan van 5 Maart tot 7 Mei van 09:00-12:00 op verskillende dae soos onderstaande program aandui. Jy kan die inhoud wat ons gaan dek daarin sien. Skryf in by hierdie skakel:
Module 1 Deelnemer Oggendklasse 5 Maart tot 7 Mei 2025
| Datum en tyd | LES | LESTEMA |
| Woensdag
5 Maart 09:30-12:00 |
1 2 |
Kén mekaar en oriëntering
Hoe en waarom die Bybel tot stand gekom het Hoe God vandag deur sy Woord kommunikeer |
| Dinsdag
18 Maart 09:00-12:00 |
3
4 |
‘n Paar sleutelaspekte rakende Bybel interpretasie
Hoe om eksegese te doen |
| Woensdag
19 Maart 09:00-12:00 |
5
6 7 8 |
Eksegese van Ef. 2:1-10
Bybelstudie van Ef. 2:1-10 (A) (in die klas – toepassing) Bybelstudie van Ef. 2:1-10 (B) (vir huiswerk) Hoe om ‘n Christen te word |
| Donderdag
20 Maart 09:00-12:00 |
9
10 11 |
Eksegese van Kol. 3:1-4
Eksegese van Kol. 3:5-11 Eksegese van Kol. 3:12-14 |
| Woensdag
26 Maart 09:00-12:00 |
12
13 14 |
Eksegese van Kol. 3:15-17
Bybelstudie van Kol. 3:1-17 Identifikasie van die gelowige met Christus |
| Donderdag 27 Maart 09:00-12:00 | 15
16 17 |
Hoe om taal te verstaan
Hoe vertalings ons help Die betekenis van woorde |
| Woensdag
16 April 09:00-12:00 |
18
19 20 |
Eksegese van Gal. 5:16-26
Bybelstudie van Gal. 5:16-26 Hoe om versoeking en sonde te oorwin |
| Woensdag
23 April 09:00-12:00 |
21
22 |
Eksegese van Hand. 2:42-47
Die dinamiek van gemeentelewe |
| Vrydag
2 Mei 09:00-12:00 |
23
24 |
Kenmerke van Geïntegreerde Leierskapsontwikkeling
Hoe om Bybelse teologie te beoefen en hermeneutiek te doen |
| Dinsdag
6 Mei 09:00-12:00 |
25
26 |
Hoe om ‘n Bybelstudiegroep te lei
Hoe om te preek |
| Woensdag
7 Mei 09:00-12:00 |
Prakties
Die pad vorentoe… |
Discover more from Bybelskool
Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Onlangse kommentaar