Die onderskeid tussen die kanonieke en apokriewe boeke
Die apokriewe of deuterokanonieke boeke
Die OT apokriewe (weggelate) boeke is boeke wat uit die Joodse tradisie kom, maar nie met dieselfde gesag as die kanonieke (maatstawwe) boeke in die Bybel deur die Protestantse kerke aanvaar word nie. Dit word dus nie as maatstaf of riglyn vir die geloof gebruik soos wat wel die geval is met die kanonieke boeke nie. Hulle word ook deuterokanonieke (tweede maatstawwe) boeke genoem. Hulle is waardevol, maar nie gesagvol nie. Jy kan meer lees oor kanonvorming by hierdie skakel.
Onlangse kommentaar